Siklus
Die druifstok het vog in die grond gevind. Die son het die vrug met lig verbind en die sap het 'n ruk lank skuins gaan lê. Nou word die gul seisoen uit 'n glas gedrink.
Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.
Reageer
Jou naam*
Jou e-posadres*
Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.
Stel my in kennis indien nuwe kommentaar bygevoeg word.