Mont du Toit Wynkwatryn: Ronel Nel

  • 0

Wynkwatryn

hoe is dit dan dat pyn rym met wyn
rym soos joune met verniel, myne met verwoes
my liefling ons deel aan die druif se verraderlike oes
beidersyds gehark in die lyn van ons onskeibare lewenskwatryn

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top