Ronel Nel

Ronel Nel is 'n vryskut-joernalis, onlangs benoem vir 'n Mondi vir haar artikel oor gay op hoërskool wat verlede jaar in Insig verskyn het. Sy koördineer ook vanjaar die Pendoring-kompetisie vir uitnemende Afrikaanse reklame.

Haar debuut-digbundel, en die here het foto's geneem oor vanderbijlpark, het in 2003 verskyn.


Opgedateer/Updated: 2007-06-13
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Moonprint Productions and Resolution Health team up to promote recycling

Steyn du Toit, Ronel Nel 2012-07-13 Resolution Health Medical Scheme and Moonprint Productions NPC launched a partnership last month. This move will see the facilitation and promotion of recycling awareness at music and artistic events across the country, as well as at schools. Moonprint’s Ronel Nel shares all the exciting details with Steyn du Toit.

Mont du Toit Wynkwatryn: Ronel Nel

Ronel Nel 2006-07-27 Wynkwatryn hoe is dit dan dat pyn rym met wyn rym soos joune met verniel, myne met verwoesmy liefling ons deel aan die druif se verraderlike oesbeidersyds gehark in die lyn van ons onskeibare lewenskwatryn << Terug na die Mont du ...
Top