Pasgelaai
Binnerym van bloed deur Antjie Krog: ’n resensie
2025-07-17"Dit is ’n roman wat gelees en weer gelees moet word, om telkens nuwe gewaarwordinge te beleef. Dit bly egter onteenseglik dat indien dit so sou wees dat hierdie publikasie die laaste is uit Krog se pen, dit ’n hoë noot is om ’n formidabele oeuvre mee af te sluit."
Stefaans Coetzee chats to Gareth Crocker
2025-07-17"I love humour in books. Especially the 'tongue-in-cheek' variety. There’s even more to come in book two. I think it’s important to balance some of the darker aspects of the thriller genre with moments of levity."
Vrystaat Kunstefees 2025: Toor | Bos – an interview / ’n onderhoud
2025-07-17"Slippers and Roodt each chose one of Van Schalkwyk’s artworks and, with exceptional skill, pieced together a poem that relates directly to the chosen work." | "Slippers en Roodt het elk een van Van Schalkwyk se kunswerke gekies en met uitsonderlike vaardigheid ’n gedig geskep wat direk verband hou met die gekose werk."
Short.Sharp.Stories: Interview with Anna Stroud, author of "The power station"
2025-07-17"I can’t claim a moral high ground; for that I am too flawed, too contradictory. I suppose something I’ve been thinking about a lot is that empires fall – and how right now feels like the end of something."
Dans van die reën
2025-07-17"Trippel, trappel, rittel
sag die stofkapittel,
druppels dans ’n rumba
afgewissel met ’n samba."
Vergif(sug)ting
2025-07-17"en vanoggend
by haar rotvangs
lê ’n vergifde nonnetjiesuil
asemloos langs my roosboom"
Die Son, die Maan, die Sterre
2025-07-17"en in die verte,
aan die hemelruim se wand,
knipoog
die stille Sterre"
Die terugkeer
2025-07-17"Die mis begin stadig lig oor die hawe, die stad wat weer sigbaar word, stuk vir stuk, soos ’n fotograaf se beeld wat in ’n donkerkamer ontwikkel. Ben kyk na die vrou oorkant hom, na die stad om hulle, na die verlede en die toekoms wat mekaar ontmoet in hierdie oomblik van waarheid en keuse."
Cliff-hanger: The comrade’s wife by Barbara Boswell – a book review
2025-07-17"The comrade’s wife isn’t just a powerful novel, but a necessary one. It interrogates power, silence, gender, race and survival with the tenderness of a friend and the clarity of a scholar. No notes. Just awe."
Korrupsie in die polisie
2025-07-17Freek Robinson het met Lizette Lancaster van die Institute for Security Studies (ISS) gesels om te hoor: Is daar moontlik korrupsie in die polisiediens? Is daar politieke druk op die polisiediens? Wat word gedoen aan die probleme in die diens? En hoe kan gewone mense betrokke raak by die bekamping van misdaad?
Persverklaring: Koormusiek met hart by Klein Karoo Klassique
2025-07-16"Musiek wat met die hart praat – toeganklik, roerend met diep menslikheid." Dít is wat liefhebbers van koormusiek volgens die gevierde koorleier André van der Merwe kan verwag wanneer 65 koorlede van die Voces Cordis-koor op Sondag 10 Augustus om 12:30 vir die eerste keer op die verhoog by Klein Karoo Klassique verskyn.
Dis waaroor teater gaan: Ma skryf matriek in die Baai
2025-07-16"Waar PG du Plessis ons na die Afrikaner-adel se voorkamer geneem het, neem Louis de Villiers se stuk ons na die sit- en eetkamer van die Afrikaner-middelklas. En dis die punt. Ons kén die mense op die verhoog."
In gesprek met Johannes de Villiers oor Op pad na ’n klooster in die sneeu
2025-07-16"Ek het in kloosters gewoon, talle geestelike begeleiers gehad, aan die voete van wysgere in die VSA, Birma, Frankryk en Spanje geleer. Al daardie dinge en insigte dam oor die jare heen in jou kop op. Toe ek gaan sit en skryf, was dit soos om ’n sluis oop te trek en het baie daarvan op die bladsye uitgespoel."
Gewildste plasings op LitNet: 9 tot 15 Julie 2025
2025-07-16Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week van 9 tot 15 Julie 2025.
Press release: this bra’s a pyscho on at the Artscape Theatre
2025-07-16In his search for love and healing through dating apps, things take a dark turn – ending him becoming a serial killer and partaking in a chilling killing spree.
Karooseun van Vosburg deur Franklin Sonn: ’n resensie
2025-07-16"Karooseun van Vosburg is ’n insiggewende veelkantige verhaal deur iemand wat ondanks die dikwels fatalistiese val van die dice sy regmatige en volwaardige plek in die son kon kry, in ’n land wat werklik behoort aan almal wat dit bewoon."
Twyfelbos deur François Loots: ’n resensie
2025-07-16"Die insluiting van verskeie ander werklike historiese figure, onder andere Jan Tesselaar, wat in 1828 as Caledon se veldkornet aangestel is en rondom wie daar inderdaad ’n legende aangaande sy huweliksdag gehul is, verseker geloofwaardigheid en outensiteit wat tyd en ruimte betref."
Heil die Leser! Mishandeling en trauma in Wanneer die krieke stil word deur Petro Kotzé-Odendaal en Ontbloot deur Marthé McLoud
2025-07-16Nini Bennett-Moll skryf oor boeke wat vroulike trauma aanspreek: "Waar Kotzé-Odendaal se roman die verskillende vorme van geweld eksplisiet takel en beskryf, handel McLoud se gedigte oor die geweld van stilte: oor dit wat verswyg (moet) word; oor misverstande en donker geheime, en oor mense wat by mekaar verby leef."
Kokke kook weer Maklik met Marinda
2025-07-16"Vir Marinda was dit belangrik om ’n kookboek te produseer sodat kokke kan kook met dit wat in hulle kaste is."
