Pasgelaai
Die Kandidaat en Citizen Kane
2017-01-25"Die verskyning van Die Kandidaat in 1968 was ’n gebeurtenis in Afrikaanse flieks vergelykbaar met die eerste vertoning van Citizen Kane in Hollywood in 1941."
Huis, woning, tuiste: Willem Boshoff se inskrywings
2017-01-25Lees Willem Boshoff se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Verontrusting
2017-01-25Lees Francois Meyer se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Krakies in die mure van ons huis
2017-01-25Lees Ellen Solomon se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Video: Stef Bos oor Afrikaans, die betekenis van taal en die US-taalbeleid
2017-01-25Stef Bos praat oor Afrikaans, die betekenis van taal en die US-taalbeleid.
LitNet Akademies-resensie-essay: Broedertwis deur Albert Blake
2017-01-25"Broedertwis word gekenmerk deur die helder betoog wat Blake uit ’n magdom gegewens opbou, sonder om ooit sy hooftema uit die oog te verloor: die konflik tussen Christiaan de Wet en sy jonger broer, Piet de Wet, tydens die Anglo-Boereoorlog wat hulle vervreemding veroorsaak het en nie ná die oorlog tot versoening gelei het nie."
Huis, woning, tuiste: My huisie
2017-01-24Lees Colin Steyn se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
On hair and healing
2017-01-24"When something in my life was changing, my hair, too, had to undergo some form of change."
Huis, woning, tuiste: Louisa Beukes se inskrywings
2017-01-24Lees Louisa Beukes se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Video: Hermann Giliomee oor die US-taaldebat se pad vorentoe
2017-01-24Hermann Giliomee praat oor Afrikaanssprekendes se reg op 'n Afrikaanse universiteit, die mosie by die US-konvokasievergadering op 26 Januarie, en die hofsaak wat in Maart in die hooggeregshof aangehoor sal word.
Bybel in Kaaps: Psalm 91
2017-01-24"Djy sallie bang wies virrie gevaar vannie naggie,
nog minner virrie pyle wat deurie dag vlieg ..."
Ontelbaar, oneindig, ewigdurend
2017-01-23"As die bul se gewig deur die loop van een dag meer sou toeneem as wat Milo van Kroton se krag toeneem, sou Milo sy moses teëkom."
Heinrich Schliemann, opgrawer van Troje en Mukene
2017-01-23"Die verhaal van Heinrich Schliemann se ontdekking van Homerus se Troje waar die Trojaanse Oorlog hom afgespeel het in die 12de eeu vC (tradisioneel 1193 tot 1184 vC), lees soos ’n roman."
Zulfah Otto-Sallies (1961–2016)
2017-01-23"Wat ek voel en waarin ek glo, moet uitkom, maak nie saak of dit in ’n verhaal, gedig of teaterteks is nie." Lees oor Zulfah Otto-Sallies se lewe en werk.
Compensation orders in criminal proceedings – a fresh perspective
2017-01-23"Victims in criminal proceedings are more often than not placed in a disadvantaged position as their requests for compensation are frequently disregarded by the courts."
Vergoedingsboetes in strafregtelike verrigtinge – ’n vars perspektief
2017-01-23"Om herstellende geregtigheid ’n regmatige plek binne enige funksionele regstelsel te gee, moet daar gehoor gegee word aan al die partye wat geraak is deur die misdaad, insluitend die oortreder en die slagoffer."
Decolonising education in South Africa: An interview with Aslam Fataar
2017-01-23"Intercultural education promotes a type of epistemic openness to the knowledges of all human beings."
Kettinggesprek: Charlyn Dyers gesels met Wannie Carstens oor Ons kom van vêr
2017-01-23"[D]it [is] een van die boeke waarin die bruin sprekers van Afrikaans self aan die woord kom, en daar word nie óór die bruin sprekers geskryf nie. Dit is vir my ’n groot wins."
Tien vrae: Te veel sorge deur Hans Pienaar
2017-01-23"Daar is 'n ekonomie van sorge – mense koop hulle by mekaar, in 'n soort ruilhandel ... sielkundiges, joernaliste, prokureurs, dominees."
Vir Angus oor verdraaiing (sy kommentaar onder aan my brief van 3 deser)
2017-01-23"Jy’s reg, ek het verkeerd gelees wat jy gesê het oor die grammatika van kunsmatige tale ..."
