Pasgelaai

Filmresensie: Manchester by the sea

Suzette Myburgh Film 2017-02-01

"Dis kleurloos en uitsigloos – ’n briljante studie in onderbeklemtoning van begin tot einde."

Vir Jan Rap: 'n Taal is soos 'n koei

Angus SêNet-briewe 2017-02-01

"Ek aanvaar jou verskoning dat jy verkeerd gelees het wat die grammatika betref ..."

Oorbevolk

oester SêNet-briewe 2017-02-01

"Dit is 'n ironiese feit en tragedie van ons huidige bestaan  ..."

AfriForum met Adv Gerrie Nel deel daarvan

Jaco Fourie SêNet-briewe 2017-02-01

"Al hoe meer Afrikaners word lede van AfriForum ..."

Bekendstelling van Lig wankelend: Die wese van die liefde en lewe van Utte Reuter

LitNet Boeke en skrywers 2017-02-01

Kom deel ’n aand van literatuur, musiek, pizza en wyn om die heruitreiking van Lig wankelend: Die wese van die liefde en lewe van Utte Reuter deur Gerard Scholtz te vier.

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2017-01-31

Hier is drie gratis wiskundevraestelle en -memorandums vir graad 4-leerders.

Post mortem deur Pieter Fourie: ’n resensie

Temple Hauptfleisch Resensies 2017-01-31

"Hy is ’n belangrike, invloedryke en kleurryke figuur wie se werke nie net opgevoer behoort te word nie, maar ook bestudeer moet word."

Lesersmening: Hermann Giliomee – ’n Outobiografie

Pierre Hugo Menings 2017-01-31

“Met sy jongste boek (sy negentiende), Hermann Giliomee: Historikus – ’n Outobiografie, word Hermann Giliomee se plek as ’n vooraanstaande geskiedkundige bevestig; ’n reputasie wat aangevul is deur sy rol as publieke intellektueel waarmee hy met sy leersame besprekings van aktuele sake ’n geslag ingeligte lesers help kweek het.”

Vir Angus rakende sy kommentaar onderaan my brief van 23 deser

Jan Rap SêNet-briewe 2017-01-31

"Ek is bly jy aanvaar my verskoning maar jy moet darem kwalifiseer ..."

Plant-people relationships in Die sideboard by Simon Bruinders

Susan Meyer Academic research 2017-01-31

The influence of plants as portrayed in Die sideboard involves a form of positive contribution to Abraham’s (and later his whole family’s) life and well-being, on a psychological level as much as regarding their physical needs.

Bevrore landskappe en bewegende beelde: die Tromsø Internasionale Filmfees

Martin Botha Film 2017-01-30

"Die toegesneeude stad met sy ryk kultuuraktiwiteite en ’n wêreldklas filmfees is ’n besliste moet op enige filmliefhebber en reisiger se spyskaart."

Wêreldreisiger

André van der Berg Poësie 2017-01-30

"’n Wêreldreisiger drentel selfbewus verby
met gedagtes oor Madrid en ’n skouersak van Berlyn"

3 5 8 13 ...

André van der Berg Poësie 2017-01-30

"soet soos turksvye
koel soos fonteine"

Ontdekkingsreisiger

Dorette Bester Kuberklas Kreatief 2017-01-30

"Soos ’n uitvlug uit Egipte, kies hy koers na wat hy glo die enigste beloofde land is. Die motorfiets brom opgewonde."

Bybel in Kaaps: Psalm 7

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2017-01-30

"as ek my tjommie kwaad aangedoenit
of my vyand gerob het sonne enige riede
dan lat my vyande my agtena sit en inhaal ..."

Mens-plant-verbintenisse in Die sideboard (2014) van Simon Bruinders

Susan Meyer LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2017-01-30

"Natuurelemente word beskou as in besit van aktiewe krag en nie as passiewe sosiale konstruksies en objekte vir menslike uitbuiting nie."

Press release: PEN Afrikaans supports Thulani Msimang | PEN Afrikaans staan by Thulani Msimang

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-01-30

"PEN Afrikaans repeats its call that the harassment of Msimang be stopped and that all actions against him, including, but not limited to the disciplinary hearing, be stopped immediately."

Kettinggesprek: Wannie Carstens gesels met Frank Hendricks oor Kaaps in fokus

Wannie Carstens, Frank Hendricks Skrywersonderhoude 2017-01-30

"Standaardafrikaans is volwaardig Afrikaans en so ook Kaaps."

Net nuuskierig

Jaco Fourie SêNet-briewe 2017-01-29

"Kan enigiemand terugvoer gee ..."

Die ou doringboompie genaamd Afrikaans

Raed-na-Gael OU Profiel SêNet-briewe 2017-01-29

"Oor Jan Rap se verwondering oor my pseudoniem (skryfnaam) net so ’n een en ander en terselfdertyd as ’n stukkie agtergrond oor wat ek te sê het ..."

Top