Pasgelaai

Huis, woning, tuiste: Retha Fouchè se inskrywing

Retha Fouchè Skryfkompetisies 2017-01-20

Lees Retha Fouchè se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Die maan

Anria Breed Skryfkompetisies 2017-01-20

Lees Anria Breed se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Reinet de Waal se inskrywings

Reinet de Waal Skryfkompetisies 2017-01-20

Lees Reinet de Waal se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Sinkdakhuisie

Madalien Potgieter Skryfkompetisies 2017-01-20

Lees Madalien Potgieter se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: My huis, my hart, my sielsmaat

Marita Naudé Skryfkompetisies 2017-01-20

Lees Marita Naudé se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Tuis wees

Sanet van der Westhuizen Skryfkompetisies 2017-01-20

Lees Sanet van der Westhuizen se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Die taal van vuur

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-01-20

"Vuur is gulsig. Dit verteer als, maar hierdie jaar se vure voel al asof dit uitsoekerig is, asof dit aangetrokke is tot spesifieke teikens."

Teaterresensie: Dowwe Dolla gee jou ’n lekker dosis vitamine D(olla)

Maryke Roberts Teater 2017-01-20

"Dowwe Dolla is terug met ’n nuwe vertoning, #dowwedolla, want sy glo alles word deesdae 'ge-hashtag'."

Die helder oomblik deur Johan en Ria Smuts: ’n onderhoud

Ria Smuts, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-01-20

"Maar verhale kom natuurlik uit ’n mens se gees voort en alles wat jy in jou leeftyd gelees, gedink, gesien en gevoel het, lê maar in jou."

Huis, woning, tuiste: McGregor se stem in die nag

Barend Lötter Skryfkompetisies 2017-01-20

Lees Barend Lötter se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Huis, woning, tuiste: Riska du Plessis se inskrywing

Riska du Plessis Skryfkompetisies 2017-01-20

Lees Riska du Plesses se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Kennisgewing: Samekoms oor Afrikaans

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2017-01-20

'n Perskonferensie oor die taaldebat in Stellenbosch en die hele Wes-Kaap vind op Saterdag 21 Januarie plaas.

’n Staaltjie uit die dagboek van ’n maatskaplike werker

Marthé McLoud Fiksie 2017-01-20

"Soos ek deur die tuinhekkie met sy een skarnier na die huis toe loop, lê daar klere gestrooi soos konfetti by ’n troue."

LitNet: Jou goeie hoop

LitNet Nuusbrief 2017-01-20

LitNet: Jou goeie hoop

Hermann Giliomee skryf 'n brief aan US-Konvokasie-lede

Hermann Giliomee Universiteitseminaar | University Seminar 2017-01-20

"Dit sal die saak vir Afrikaans aan die US sterk as u en ‘n groot getal ander lede van die Konvokasie by die jaarvergadering op 26 Januarie opdaag waar u kan aandui hoe u oor die saak voel."

Hoopvol oor Suid-Afrika

Helmine le Roux SêNet-briewe 2017-01-20

"Vir diegene wat so hoopvol is oor ons toekoms ..."

The role of food and eating habits in the ascetical spirituality of Basil of Caesarea, Evagrius of Pontus and John Chrysostom

Artemisa C Rodrigues Academic research 2017-01-20

"Fasting and responsible eating habits are then no longer self-centred spiritual practices, but a form of outreach that is based on empathy with the hungry and the needy."

Piet Rympies Swanepoel: Huldeblyk aan my pa

Susan Saaiman In memoriam 2017-01-19

"Ek onthou my pa saans in die lig van die ou stormlantern, waar ons saam by die kombuistafel sit en prentjies teken het."

Die rol van voedsel en eetgewoontes in die asketiese spiritualiteit van Basilius van Sesarea, Evagrius van Pontus en Johannes Chrysostomus

Artemisa C Rodrigues LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2017-01-19

"Die studie toon dat al die skrywers vas, en ook vraatsug, aan die verhaal van Adam en Eva gekoppel het: om te vas was God se eerste geestelike bevel, en vraatsug een van die eerste oortredinge van die mens. Vraatsug word dus as ’n oersonde deur hierdie skrywers beskou."

LitNet Akademies-resensie-essay: Die jongste Perspektief & Profiel – lywig, gewigtig en gesaghebbend

Ina Wolfaardt-Gräbe Resensies 2017-01-19

"Die verskyning van hierdie monumentale werk sou ’n besondere prestasie in enige taal wees, maar in Afrikaans in die huidige (s)t(r)ydperk grens dit aan ’n wonderwerk."

Top