Pasgelaai
US-konvokasie 2017: videogreep van Christo Viljoen oor die US-taalbeleid
2017-01-27Christo Viljoen, vorige voorsitter van die US-konvokasie, het by die US-konvokasievergadering 2017 kortliks oor die US-taalbeleid gepraat.
US-konvokasie 2017: toespraak deur Wim de Villiers
2017-01-27"Ons beskou diversiteit as ’n voorvereiste vir uitnemendheid. Blootstelling aan ’n groter verskeidenheid mense en idees verruim die denke en verryk ons uitsette."
US-konvokasie 2017: videogreep van Wim de Villiers oor die US-taalbeleid
2017-01-27Kyk 'n kort videogreep, wat spesifiek aansluit by die US-taaldebat, uit Wim de Villiers se toespraak by die US-konvokasievergadering 2017.
Dit was nie ek nie
2017-01-27"Eindelik bly ek net gehipnotiseer sit en staar na die oorstuk wat met ’n wil en ego van sy eie handel."
US-konvokasie 2017: US se taalstryd duur voort
2017-01-27"Die felheid en intensiteit waarmee die taaldebat aan dié universiteit die afgelope paar jaar gevoer word, het verskeie kere na vore gekom tydens die vergadering."
Werkwinkel-persverklaring: Tydskrif van die Lae Lande en Suid-Afrikaanse Studies
2017-01-27Die redakteurs van Werkwinkel nooi u hartlik uit om kennis te maak met die nuutste uitgawe van die tydskrif vir Nederlandse en Suid-Afrikaanse studies.
Afrikaans: Is strydros-uitputting besig om in te sluip?
2017-01-27"Wat is daar wat ons trots maak om Afrikaans te wees?"
US-konvokasie 2017: toespraak deur Jan Heunis
2017-01-26"Die uitdaging is om te besef dat ’n aanspraak om in ’n moedertaal onderrig te word, ’n regverdige, grondwetlik-gefundeerde aanspraak is."
Twelfth Night by Maynardville, ’n resensie
2017-01-26"Dié opvoering en die individue daarin kan gerus bekroon word."
The (unfounded) basis of the classification and operation of liens in South African law
2017-01-26"The conclusion is that the court erred when it held that the builder concerned had an enrichment lien, which gave him preference over the bank’s claim."
Vonnisbespreking: Die (ongegronde) grondslag vir die klassifisering en werking van retensieregte in die Suid-Afrikaanse reg
2017-01-26"Dit is so dat ’n retensiereg altyd beheer vereis, maar daar moet in gedagte gehou word dat ’n skuldeiser wat sy stilswyende hipoteek uitoefen, ook in beheer van die saak kan wees, alhoewel dit nie ’n vereiste vir die vestiging van die hipoteek is nie."
Rhodes, Fees, Afrikaans, Colonial education – “MUST FALL”
2017-01-26"Dis ’n wonder dat ’n vorige slagspreuk, “Pass One, Pass All” ook nie weer deel hiervan geword het nie ..."
Huis, woning, tuiste: Geen ander tuiste
2017-01-25Lees Christo Meyer se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: Huis (Aan die einde van ’n lang dag)
2017-01-25Lees Sanmarie Hugo se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Huis, woning, tuiste: jammer dat ek jou nie innooi nie
2017-01-25Lees Johan Ferreira se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Die aarde is ’n eierblou ark deur Susan Smith: ’n Resensie
2017-01-25"In Die aarde is ’n eierblou ark toon die digter ’n verfynde ekokritiese bewustheid, en in teenstelling met haar debuut vertoon hierdie bundel ’n baie hegter tematiese eenheid."
Is djy dom of is djy free, wan dié issie freedomie
2017-01-25“Die Departement van Onderwys lykit vi my warry nie oo hoe en wat by die skole gebeerie, wan as hulle gewarry het dan sal klaskamesie volgeprop wôttie of hulle sal warry oo hoekô daa soe baie kinners uittie skool uit val.”
Saartjie Botha-onderhoud: US Woordfees 2017
2017-01-25"’n Fees kan net opwindend bly as daar elke jaar nuwighede en verrassings op die program is. Ons is verbind tot die groter gemeenskap van Stellenbosch en is opgewonde om HS Cloetesville se skoolsaal vir die eerste jaar as venue te gebruik."
