Pasgelaai
Zimbabwe: ’n oorsig
2017-11-23"Mnangagwa is strydig met die Grondwet in die plek van Mugabe deur Zanu (PF) as president aangestel. Die Grondwet bepaal dat die ander visepresident, Mphoko, as president moes waargeneem het en dat ’n nuwe verkiesing binne 90 dae gehou moes word. Hierdie oortreding van die Grondwet is nie ’n goeie begin vir die nuwe bewind nie."
Vi amal wat voel soesie liewe nie meer wêrt issie
2017-11-23"Dit lyk vi my Got was nog nooit
in parliamentie.
Hy’t nog nooit geluiste na
die lede van parliament
en hoe hulle stry en
baklei oorie geld wattie
hulle s’n issie."
Race otherwise: Forging a new humanism for South Africa: Kaapstad-bekendstelling
2017-11-23Op 20 November het die bekendstelling van Race otherwise: Forging a new humanism for South Africa deur Zimitri Erasmus by The Book Lounge in Kaapstad plaasgevind. Desiree Lewis was in gesprek met Erasmus. Luister hier na die hele gesprek.
Hoe om ’n boekresensie te skryf
2017-11-23"Wat is ’n goeie resensie? Daarmee vra ek nie of dit ’n positiewe resensie is nie, maar wel of dit goed geskryf is. En gegee die huidige gespreksparadigma, sou dit sekerlik beteken ’n resensie wat die leser se aandag van die openingsparagraaf af boei. Wanneer die leesproses voltooi is, moet die leser voel dit was ’n gesprek wat hy/sy nooit sou wou misgeloop het nie."
Noodwendige ewolusie van mens-geïntegreerde rekenaars
2017-11-23"Volgens Elon Musk, sal mens moet integreer met kunsmatige intelligensie ..."
The metaphysical tradition today. An interpretation of Eric D. Perl
2017-11-22"During the last century and more we learned to accept the idea that being is not an unchangeable reality, but a mere construct imposed on an empty, meaningless and random reality through our own rhetorical inventiveness and technical manipulations."
Geloof alleen. Reise deur die kerkhervormings: ’n onderhoud met André Pretorius
2017-11-22"Dit is nie ’n boek van geestelike oordenking nie – as daar oordenking is, is dit van plek: die plekke wat ek besoek en my eie plek in die wêreld."
Die metafisiese tradisie vandag. ’n Interpretasie van Eric D. Perl
2017-11-22"Vanuit die tradisie beoordeel word die ritme van die denke deur ’n eenheid gekenmerk. Ingevolge sy eie beweging is dit ’n eenheid wat strek vanaf vorm na afgrond, vanaf woord na stilte, vanaf begrip na misterie, vanaf die ontologiese orde na dit wat dié orde voorafgaan."
Revolution à la Zimbabwe
2017-11-22"Whereas mother nature caused the failing French wheat harvests, father Mugabe was responsible for the shortage in Zim through chasing away those who produced the wheat."
Die Mannheim-sage 2: Die goudkewers deur Lerina Erasmus: ’n resensie
2017-11-22"Lerina Erasmus verwerk die piritiese erts van Johannesburg, die rommelerts van ons land se hartseer geskiedenis, sodat die sianiedproses in die smeltkroes ’n witwarm storie uitgiet met karakters waarmee lesers kan identifiseer."
Ryk Hattingh (1957–2017)
2017-11-22"Dis nie asof ek dit nie wíl doen nie, dis maar net my dénke en my dróme en veral my verlánge vind seker op ’n manier uiting in Afrikaans en dit is maar net hoe dit is." Lees oor Ryk Hattingh se lewe en werk.
On the brink by Claire Bisseker: "Just before midnight" seminar
2017-11-22"If the current government stays in power, we’re in for a very tough time. But, if we had a sea change, under the leadership of someone constructive and positive the economy could fly."
Turning point by Theuns Eloff: "Just before midnight" seminar
2017-11-22"Help build constructive interpersonal relations at grassroots level. Combat racism and intolerance from both sides – left and right."
US-persvrystelling: Taalbeleid van 2016
2017-11-22“Ek kom tot die slotsom dat die Universiteit Stellenbosch (US) besluit het dat die Taalbeleid wat hy in 2016 aanvaar het die beste is om sy veelvuldige doeleindes van die voorkoming van uitsluiting, die bevordering van meertaligheid, die versekering van integrasie en die beskerming van Afrikaans te bereik."
Akademiese gesprekke in Amsterdam: ’n Simposium oor die kuns van debat betreffende kultuur en die Suid-Afrikaanse openbare sfeer
2017-11-22"Kwessies van postkolonialisasie is natuurlik nie slegs binne Suid-Afrika se grense van belang nie, maar is wêreldwyd ’n pertinente vraagstuk waaroor diepsinnige dialoë gevoer word."
Eksistensiële krisis met ’n elektriese ritme? Bittereinder stel die diep, donker enkelsnit “Donderwolk” vry
2017-11-22"Ons elkeen vertel eintlik maar oor en oor ons eie lewe se storie vir onsself, en dan vir mekaar. Hoeveel van dit 'waar' is, en hoe mens daardie 'waarheid' meet is in elk geval veels te kompleks om ooit regtig te begryp."
Ons zeitgeist in ’n flits vasgevang
2017-11-21"Bittereinder se metatekstuele neigings vier hoogty met 'Donderwolk'; die snit is wat dit beskryf: iets donker en dreigend wat nietemin lig en krag verskaf."
Foto's: Programbekendstelling van die US Woordfees 2018
2017-11-21Die programbekendstelling van die US Woordfees 2018 het op Donderdag 16 November in Stellenbosch plaasgevind. Gaste het aan die gebruiklike langtafels in Ryneveldstraat gesit en die musiek, vermaak, kos en wyn geniet terwyl hulle saam met ou en nuwe vriende gekuier het.
Pierre se sel
2017-11-21"As ek mooi daaroor dink, kan ek Amalia nie verkwalik dat sy met haar lewe wil aangaan nie. Wat is daar nou in vir haar met my? Sweet blow boggherol. ’n Paar oë wat knipperend en koddig terug moet praat."
Geloof alleen deur André Pretorius: ’n resensie
2017-11-21"André Pretorius het ’n gawe publikasie die lig laat sien: ’n reisboek, deeglik in volkleur geïllustreer, in die belangrike Hervormingsjaar van die Protestante."
