Pasgelaai
Wenner van die Ingrid Jonker-prys vir poësie 2017
2017-09-01"Die bundel word deur een van die beoordelaars bestempel as '’n boeiende debuut' wat die leser by die hoogs persoonlike betrek en wat tegelykertyd ook betekenis aan die universele belewenis gee." Hier is die wenner van die Ingrid Jonker-prys vir poësie.
Etienne van Heerden (1954–)
2017-08-31
"In my geval is die landskap altyd een van die hoofkarakters in my boeke. My onderbene is ingemessel in Afrika en dit blyk uit my skryfwerk." Lees oor Etienne van Heerden se lewe en werk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.
Tierneefkop
2017-08-31"Ons dans en ons sing by die tierneefkop,
die bier en die grappe is tuisgebrou ..."
HemelBesem by die Etienne van Heerden-veldsoirée
2017-08-31Dis pas bekend dat HemelBesem ook by die Etienne van Heerden-veldsoirée optree. Die soirée vind van 22 tot 24 September 2017 in Cradock (by Buffelshoek) plaas. Darryl David verskaf praktiese inligting.
Wen ’n prys met Kaaps!
2017-08-31LitNet is al ’n geruime tyd besig met ’n projek om dele van die Bybel in Kaaps te laat vertaal. Indien jou huistaal Kaaps is, nooi ons jou uit om die onderstaande bekende gedeelte uit die Bybel in jóú Kaaps te vertaal.
Oop gesprek op Stellenbosch
2017-08-31"Daar mors ’n wynvlek op die rand
van deug en skoonheid se verband."
Paaiboelie deur Chanette Paul: ’n resensie
2017-08-31"Paul slaag skynbaar moeiteloos daarin om ’n oortuigende stem aan elke karakter te gee, twee verhaallyne deeglik te verweef sodat ’n mens male sonder tal kopkrap, en ’n ontknoping neer te pen wat jou mond behoorlik sal laat oophang."
Hare kloof
2017-08-31"’n Hele klompie jare gelede, so in die middel van die 1990’s, het ek as jongman by die Departement van Doeane en Aksyns gewerk in Port Elizabeth ..."
O my goeie volk by Die Boer
2017-08-30"Ses vroue. Afrikaans. Elk op haar eie manier uniek verteenwoordigend van die Afrikaner-vrou. In haar eerste eenvroukomedie blaas Esther von Waltsleben lewe in ’n rits rustelose karakters wat jou hardop sal laat lag."
Krotoa: uit ’n historiese oogpunt
2017-08-30"Ek hoop dat hierdie rolprent oor Krotoa wel ’n aansporing sal wees vir vervaardigers en maatskappye wat produksies kan befonds om te erken dat gehore nie histories-gebaseerde rolprente sommer sal verafsku nie – veral nie as dit ’n hoë vlak van akkuraatheid het nie!"
Tuin van digters 2017: program
2017-08-30"Haal uit die digwoorde, gryp die digbundels en koop jou kaartjie. Dit is tyd vir die 6de Tuin van digters op 15 en 16 September 2017 by die Breytenbach Sentrum in Wellington."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Gespreksgenoot: ’n brieweboek
2017-08-30LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Gespreksgenoot: ’n brieweboek, saamgestel deur Heilna du Plooy, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Kwikintoksikasie: transendensie van gevolge
2017-08-30"Kwik word reeds vir nagenoeg 150 jaar in amalgaamvulsels as ’n belangrike herstelmetode in tandheelkunde en -tegnologie gebruik. ’n Hewige en omstrede debat oor die moontlike nadelige effek van kwik en amalgaam op tandheelkundige pasiënte duur reeds dekades lank."
Persvrystelling: Nic de Jager by die WAT
2017-08-30"Nic de Jager is op 8 September die gas by die volgende Woordpret van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Nic is tans die aanbieder van Nic se Goed op RSG, maar hy is ook ’n bekende akteur, omroeper, regisseur, fotograaf en vervaardiger van dokumentêre en musiekprogramme."
Silwerskermfees 2017: Die wonderwerk van ons onvertelde stories
2017-08-30"Ons leef in hierdie land in ’n tyd van ontnugtering op soveel vlakke. Die gesprek by die fees na die vertoning oor Krotoa het laasgenoemde weer eens duidelik gemaak. Maar ek dink tog dat ons by vanjaar se Silwerskermfees by meer as een geleentheid die 'eruption of the miraculous in life' op die silwerdoek kon meemaak."
Schrijvers in het verzet
2017-08-30"Naar aanleiding van de herdenking van de moord op Steve Biko, in september precies vier decennia geleden, is het Biko-gedicht van Schierbeek weer voor het voetlicht gebracht. Het is bekend dat in de jaren zeventig en tachtig van de vorige eeuw schrijvers, kunstenaars en politieke militanten zich in Nederland met optredens en publicaties inschreven in de culturele boycot van het blanke superioriteitsregime in Zuid-Afrika."
Kleinboer en Lungi: ’n onderhoud oor die dokumentêre film
2017-08-30"Dit bly op die ou end ’n liefdesverhaal van twee mense wat mekaar inniglik liefgehad het, maar ook sleg opgemors het."
