Pasgelaai
Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Angie Gallagher
2017-10-12"Ek sal seker nog kan leef, maar my lewe sal baie armer wees sonder gereelde gesels met my mense oor meer as net die prys van brood en melk."
Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Elmarie Viljoen-Massyn
2017-10-12"Ek is baie bevoorreg om in ons huis ’n 'room of my own' te hê (soos Virginia Woolf aanbeveel). Hier is ’n tafel vir werk, ’n rusbank vir skryf, geweldig baie boeke (die helfte nog ongelees!), ’n paar plante vir ekstra suurstof, trinkets wat saam met my graf toe gaan, tot onlangs nog ’n kat."
Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Donnay Torr
2017-10-12"Ek het nog altyd ’n 'proses' met die skep van enige projek, wat ook al dit is. Soos dinge spertyd toe beweeg, raak my lessenaar al hoe meer deurmekaar en bisar. Wanneer alles voltooi is, maak ek skoon."
Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Anton Döckel
2017-10-12"Kiaatlessenaar met vier laaie so vol soos ’n mossienes. Dis semi-art deco en vir ’n appel en ’n ei gekoop by ’n firma wat wou uitgooi en nuut oormaak. Op hom staan die laptop, drukker, papiere en ’n blik Doom."
Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Churchil Naudé
2017-10-12"Ek het lank trug al geleer om nie te attached te raak met enige van my skryfdinge nie, want sodra dit uit is beteken dit vir mense whatever hulle besluit dit beteken. Dis soms swaar, maar dis beter so."
Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Annami Mailovich
2017-10-12"’n Gedig is indrukke, stories en gesprek. Soms is dit gesprekke tussen vriende, familie en die kanon, ander dae is dit jou brein wat prentjies uitspoeg."
Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir die gepubliseerde digters
2017-10-12"Nuwe stemme 6 het pas by Tafelberg verskyn. Bibi Slippers en Charl-Pierre Naudé is die samestellers van dié bundel, ’n versameling van die beste verse van Afrikaans se opkomende digters."
Ryk Hattingh: A tribute to my friend
2017-10-12"Ryk Hattingh was fearless and melancholy and caring and mad and good and contrary and generous, and had more originality in his little finger than most people have in a lifetime."
PEN Afrikaans Nuusbrief: Oktober 2017
2017-10-12Oor: vakature: bestuurder van PEN Afrikaans; die notule van ons AJV 2017 in Wellington en die verslae wat daar gelewer is; PEN Afrikaans se nuwe bestuur; resensiekursus in samewerking met Netwerk24 en NB-Uitgewers; wenners van die 2017 kykNET-Rapport-boekpryse; in memoriam: Ryk Hattingh; ’n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in September; nuwe Afrikaanse boeke in Oktober
Afrikaans: the language of dissent
2017-10-11"The language also bears the imprint of a fierce tradition of anti-imperialism, anti-colonialism, of an all-embracing humanism and anti-apartheid activism."
Vonnisbespreking: Sosiale regte en private pligte – huisvesting op plase
2017-10-11"Die Konstitusionele Hof beslis in Daniels v Scribante 2017 8 BCLR 949 (KH) dat okkupeerders ingevolge die Verblyfregwet die reg het om sonder toestemming van die eienaar van die grond of die persoon in beheer daarvan hul huise te verbeter om dit menswaardige huisvesting te maak."
Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Erentia Bedeker
2017-10-11"Alhoewel die dood altyd hartseer en seer is vir die een wat agterbly, is dit ook ’n viering van nuwe lewe, want ek glo mens leef voort in die Skepping: uit sterstof geskep, word ons atome weer deel van die natuur en die kosmos."
’n Muishond is nie ’n Springbok nie
2017-10-11"As ’n mens Suid-Afrika se rugbyprestasie wil meet, dan is dit seker maar te verstane dat ons onsself teen die goudstandaard in wêreldrugby wil meet, en dit is Nieu-Seeland."
ARTiculate Africa 2017: A book and art affair
2017-10-11"The showcase engages literature and visual arts enthusiasts in conversations around industry best practices and provides an opportunity for the public to meet bestselling and upcoming writers and artists." Mikhail Peppas and Sanabelle Ebrahim share Visual voice's photos of the festival.
ARTiculate Africa 2017: Enkele indrukke
2017-10-11"Jy sal ver moet gaan soek om na nog so ’n uiteenlopende, imponerende lys sprekers onder een dak te kan luister."
ARTiculate Africa 2017: On bended knee, we fight back
2017-10-11"My pen is my machine gun. My words are my bullets. I committed myself a long time ago that I shall use my words to fight injustice wherever it shows up."
Breytenbach Sentrum se skryfskool (2017–2018)
2017-10-11Aansoeke vir die Breytenbach Sentrum se vierde skryfskool sluit 20 Oktober.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Mentje, kind van Pas-Opkamp deur Irma Joubert
2017-10-11LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Mentje, kind van Pas-Opkamp deur Irma Joubert, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Het Suid-Afrika meer misdadig geword sedert demokrasie?
2017-10-11"Hoe sou ons verhaal anders kon lyk as ons mekaar begin raaksien en iewers verby die wantroue probeer werk? Sou ons dan nog steeds wonder oor misdaadstatistieke?"
Ryk Hattingh: “Hy was iemand wat die lewe gevréét het.”
2017-10-11"Ryk het gesê hy probeer die onmoontlike met Huilboek: hy probeer vir Outa Toon, wat dood is, lewend maak. Ek wens ek kon so iets regkry. Ek wens ek kon vir Ryk terugsit in sy huis, terug in die lewe waarin hy hom so verlustig het."
