Pasgelaai
Filmresensie: Viceroy’s House
2017-09-05"Te midde van die plaaslike gestoei met ons koloniale verlede (Krotoa en dies meer) was ek eerlikwaar nie lus om my ook nog met die Britte se koloniale geskiedenis te bemoei nie. Viceroy’s House was egter ’n besonder aangename verrassing."
Filmresensie: Nina
2017-09-05"Simone het agt jaar voor haar dood daarin geslaag om ’n musikale terugkeer te maak, en dis daardie greep uit haar lewe wat die onderwerp van hierdie film is."
Ramaphosa en die “dirty tricks campaign”
2017-09-05"Ramaphosa is naïef as hy dink negatiewe beriggewing gaan nie sy kanse beïnvloed nie. Joernaliste is naïef as hulle dink die keuse wat hulle maak in hoe hulle berigte verpak, het geen invloed op die uitkomste van verkiesings nie."
Die Poort: Krygers deur Nelia Engelbrecht, ’n resensie
2017-09-05"Tieners lees dikwels eerder Engels as Afrikaans, waarskynlik omdat die genres wat hulle verkies (soos fantasie, wetenskapfiksie en futuristiese verhale), nie geredelik in Afrikaans beskikbaar is nie. Juis om hierdie rede is die Poort-reeks so ‘n lekkerlees- en uiters waardevolle toevoeging tot die fantasiegenre in Afrikaans."
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Augustus 2017
2017-09-05Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
On Your Bike deur Chris en Tim Whitfield: ’n resensie
2017-09-05"Dié boek, wat [die skrywers] in hul besige skedules kon aanpak, som die wêreld van bergfietsry in Suid-Afrika, dws die nuwe gholf, mooi op, en lê baie mooi naweekontvlugtings mooi uiteen."
Kleurenblind door Trevor Noah
2017-09-05"Het boek is moeilijk in een hokje te stoppen. Memoires zijn het zeker niet, want die kunnen alleen worden geschreven op het einde van een bewogen leven. Een biografie is het ook niet, want die verwacht je niet over een opgroeiende knaap. Kleurenblind leest zoals een sprookje. Zoals de meeste sprookjes bevat het boek veel hartstocht, toverstokjes die het leven rooskleurig maken, maar ook veel doffe ellende. "
Buitelandse boerevegters
2017-09-05"Genl de la Rey het bevel gevoer oor byna 5000 buitelandse volunteers gedurende ABO ..."
Fotografie in ABO
2017-09-05"Dit wil voorkom asof mense meer produktief naby die draai van eeue is ..."
Die Bergengel: Gesprek by Protea Boekwinkel, Stellenbosch
2017-09-04Jy word hartlik uitgenooi na 'n gesprek tussen Carina Stander en Jonathan Amid oor Die Bergengel op Saterdagoggend 9 September 2017 om 11:00 by Protea Boekwinkel.
The Wound: film review (kykNET Silwerskermfees 2017)
2017-09-04"When I say The Wound is transformative, I don’t use the word casually. With great care and respect, John Trengove and his team disconnect you from your world, and walk alongside you into a world foreign to most."
Letterkundig Symposium in het kader van de Week van de Afrikaanse Roman 2017
2017-09-04De Week van de Afrikaanse Roman organiseert samen met Universiteit Gent (Gents Centrum voor het Afrikaans en de Studie van Zuid-Afrika) en de Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns op vrijdag 6 oktober een letterkundig symposium.
Boereverneukers deur Izak du Plessis: ’n resensie
2017-09-01"Die leser sal enduit lees, en vir Du Plessis vergewe vir sy soms te gemoedelike styl. Dis dalk die geselligste manier om oor boereverneukers te praat."
Op die vingerpunte van die heelal: ’n onderhoud met René Bohnen
2017-09-01"Ek kan nie ’n tyd onthou voor gedigte nie."
Van Rossem’s Troost
2017-09-01"In my herinneringe aan my jeugjare onthou ek dikwels die plekke en geboue beter as die mense ..."
Is geskiedenis soms binne beperkinge van skrywer se navorsing vasgevang?
2017-09-01"Piet Cronje was saam met sy vrou as krygsgevangenes na St Helena gestuur ..."
