Pasgelaai

Glip deur die tonnel na nuwe wêrelde

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2017-10-19

Glip deur die tonnel en laai ’n RomanzaLiefde van LAPA op jou foon af. ’n Wonderland van lees wag op jou! As jy ouer as agtien is, skop jou skoene uit en skink die wyn wat ons daarmee saam aanbeveel.

Lig wankelend deur Gerard Scholtz: ’n FMR-resensie

Jaco Barnard-Naudé Resensies 2017-10-18

"Lig wankelend is ’n aangrypende herinnering daaraan dat ons grootste wens vir ons kinders, en dus vir die toekoms, moet wees dat hulle nooit die vernietigende gevolge van ’n oorlog in die gesig hoef te staar nie."

Onderhoud met Shéri Brynard oor haar boek Shéri, nes ek is

Shéri Brynard, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-10-18

"Selfs mense wat sogenaamd normaal is, is almal anders. My ma sê altyd ons pas nie almal in dieselfde boksie nie en dis oukei."

Vuil wasgoed: ’n filmresensie

Réney Warrington Film 2017-10-18

"Ek voorspel dit gaan ’n lokettreffer wees, maar nog belangriker, dit kan ’n nuwe tipe gehoor teaters toe lok."

Op grond waarvan kies die DA sy leiers?

Jason Lloyd Rubrieke 2017-10-18

"As die DA wel sy leiers op meriete kies ongeag velkleur, soos wat sy nuwe Wes-Kaapse leier, Bonginkosi Madikizela, beweer, sou hy en dié party se nasionale leier, Mmusi Maimane, waarskynlik nooit in hul huidige leierskapposisies binne die DA gedien het nie."

Vir Reney Warrington en Anoeschka Von Meck oor Vaselinetjie se resensie van 11 September

Dirk Rigter SêNet-briewe 2017-10-18

"Beste Reney en Anoeschka en almal betrokke by die maak van Vaselinetjie ..."

Booktown Richmond presents BookBedonnerd X (programme)

Darryl David Feeste 2017-10-18

BookBedonnerd X 2017 is taking place from 25 to 28 October. This year's exciting programme offers a wide variety of book talks, presentations, walkabouts, workshops and much more. The complete programme is available here.

Boerekos met ’n twist deur Annelien Pienaar: ’n resensie

Ilse van der Merwe Resensies 2017-10-18

"Boerekos met ’n twist is ’n volledige handleiding vir enigiemand wat met ’n arsenaal van bekende gunstelinge wil onthaal, maar met ’n moderne baadjie aan."

flagellaat – ’n ope brief aan die akademie

Hanta Henning Poësie 2017-10-17

"mag ek in u oë
ook leef
en werd wees"

by klavieruitvoering deur lukáš vondráček

Hanta Henning Poësie 2017-10-17

"mag ek dalk my vingers rus
op die klawers waar joune was ..."

met apologie

Hanta Henning Poësie 2017-10-17

"my pa is in ’n nartjie
my ma is in kaneel"

Vat jou hele hart deur Elkarien Fourie: Vrystaatse bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2017-10-17

Jy word hartlik uitgenooi na die Vrystaatse bekendstelling van Vat jou hele hart op 20 Oktober in Bloemfontein, waar Elkarien Fourie met Maretha Maartens in gesprek sal wees.

Sekspeste in die werksplek: die Harvey Weinstein-sindroom

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-10-17

"Solank as wat mans nie hierdie tipe gedrag veroordeel nie, solank as wat vroue die skuld kry vir wat gebeur het, of blameer word omdat hulle nie vroeër gepraat het nie, het sekspeste toestemming om voort te gaan met hulle gedrag."

Hartlam, kortverhale oor die liefde: ’n onderhoud met Deborah Steinmair en Gerda Taljaard

Deborah Steinmair, Gerda Taljaard-Gilson, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-10-17

"Daar is ’n hele aantal verhale wat wel gaan oor romantiese liefde, maar beslis nie almal nie, want romantiese liefde is maar net een manier waarop die mens kan liefhê. Die liefde is sekerlik die mees genuanseerde menslike emosie, en liefde lê soms baie naby aan haat."

Ryk Hattingh

Joan Hambidge Poësie 2017-10-17

"'My aard, soos ’n vonk,
is ook onkenbaar,' beskryf
jy jouself in
Huilboek"

De Leerstoel Zuid-Afrika: Talen, Literaturen, Cultuur en Maatschappij wordt geïnstalleerd

Herman Meulemans NeerlandiNet 2017-10-17

"Op 10 oktober wordt er ook feest gevierd door het Gents Centrum voor het Afrikaans en de studie van Zuid-Afrika. In de schoot van dit onderzoekscentrum, onder voorzitterschap van Yves T’Sjoen, en de Faculteit Letteren en Wijsbegeerte wordt de Leerstoel Zuid-Afrika: Talen, Literaturen, Cultuur en Maatschappij plechtig geïnstalleerd. Hein Willemse, Universiteit van Pretoria, is de eerste titularis van de Leerstoel."

Afrikaans is nie ’n minderheid nie

Jean Oosthuizen Menings 2017-10-17

"Die betekenis van Afrikaans vir families en jongmense – wat is die ekonomiese waarde van Afrikaans? Maak Afrikaans families ryker of armer? Wat is die groot geheim van suksesvolle Afrikaanssprekendes?"

Die einde van die storie deur Santie van der Merwe: ’n resensie

Yolanda du Toit Resensies 2017-10-17

"Haar bladsye lewer een na die ander waarheid op – dat mens altyd ’n keuse het, dat jy die kaptein van jou eie skip is. Die karakters se wroegings, hartseer en woede, onsekerheid en vertwyfeling is iets wat mens self as leser kan aanvoel – ons almal kan met baie van dié gevoelens of situasies identifiseer."

Alles begin met Anna deur Annemari Coetser: ’n resensie

Trisa Hugo Resensies 2017-10-17

"Dit behoort aanklank te vind by ’n wye lesersmark. Dit is soos Fees van die ongenooides – bedrieglik eenvoudig geskryf, sodat aanhangers van ligter boeke dit ook sal geniet. Tog het dit veel meer om die lyf as net ’n familiesage."

Persvrystelling: Sanlam WOW Spelfees-finaal

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-10-17

"Met meer as 150 skole en 420 leerders van reg oor Suid-Afrika, beloof die finale ronde van die Sanlam WOW Spelkompetisie vir 2017 groot opwinding – en erge senuwees vir die ma’s en pa’s wat die dag gaan bywoon."

Top