Pasgelaai

Word vanoggend saggies wakker ...

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2017-10-26

"... so rondom vyfuur. Ek pluis toe 'n trivialiteit of twee uit."

Die speeltyd is verby

Hennie Fritz SêNet-briewe 2017-10-26

"Die ander Vrydag namiddag sit ek en vriend D’em oor ’n koue Germaanse bruisdrankie die dinge van die dag, die week en sommer wat ook al aan die orde is, en gesels ..."

Vir Angus (en Hans) oor die verstaan van waarom

Dirk Rigter SêNet-briewe 2017-10-26

"In Hans se skrywe oor die Katalane (23 Okt) lui sy eerste sin so ..."

The camp whore by Francois Smith: book launch

LitNet Boeke en skrywers 2017-10-25

You are invited to the launch of The camp whore on 14 November in Cape Town. Author Francois Smith will be in conversation with Elmari Rautenbach.

The hermeneutics of faith

Vincent Brümmer Academic research 2017-10-25

"Believers are not purely cognitive beings. They are beings who try to make sense of their lives and experience by interpreting these in terms of the heritage of faith handed down to them in a religious tradition. In this way faith is a hermeneutical rather than a cognitive phenomenon."

Die hermeneutiek van die geloof

Vincent Brümmer LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2017-10-25

"In hierdie artikel word geargumenteer dat religieuse geloof nie ’n soort kennis is nie maar ’n soort interpretasie van die dinge wat ons ken. Gelowiges kyk na die werklikheid met die oë van die geloof."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Tussen vriende deur Derick van der Walt

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-10-25

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Tussen vriende deur Derick van der Walt, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Konferensie: Afrikaans in die Noord-Kaap

LitNet Akademies en skole 2017-10-25

Die departement Afrikaans & Nederlands aan die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), in samewerking met die Skool vir Tale aan die Sol Plaatje Universiteit (SPU) in Kimberley, bied van 2 tot 3 November 2017 ’n konferensie aan oor die Noord-Kaapse Afrikaanse streektaal en -letterkundes. Vind hier die konferensieprogram en registrasievorm.

Video: Ware mense deur Bart de Graaff word bekendgestel

Liné Loff Boeke en skrywers 2017-10-25

"Bart de Graaff se Ware mense, ’n kontekstualisering van die geskiedenis van die Khoi-Khoin en onderhoude met eietydse leiersfigure in die onderskeie gemeenskappe, is op 10 Oktober by Protea Boekwinkel in Stellenbosch bekendgestel. Kirby van der Merwe het met hom gesels."

Die laaste wals – Hennie Aucamp se keuse uit sy verhaalkuns: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Lina Spies Seminare en essays 2017-10-25

"By my bespreking van die verhale in Die laaste wals gaan ek uit van die Aucamp-oog waardeur ’n personasie binne sy/haar interieur gestalte aanneem en wat van die menslike toestand daaruit spreek binne ’n betrokke verhaal."

Radbraak deur Jolyn Phillips: ’n resensie

Nini Bennett-Moll Resensies 2017-10-25

Radbraak is ’n uitstaande debuut, ’n bundel waarin suiwer poëtiese segginge onverpoos uit die afbraak van taal gemyn word.”

Die beste 15 in ATKV-Tienertoneel 2017

Izak de Vries ATKV-Portaal 2017-10-25

Die ATKV-Tienertoneel 2017 se finale rondes het van 4 tot 7 Oktober in die Kunstekaap plaasgevind. Izak de Vries het al vier dae bygewoon en het, soos gewoonlik, sy kamera by hom gehad. Hier volg sy indrukke oor elke stuk.

Persvrystelling: Die nag van Legio by die Kunstekaap

LitNet Teater 2017-10-24

Die nag van Legio word beskou as een van die meesterwerke van die moderne Afrikaanse teater. PG du Plessis se bekroonde drama word vanaf 14 November vir ’n kort speelvak by die Kunstekaap-arena aangebied.

Op pad deur Dana Snyman: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2017-10-24

"Snyman se beskrywinge simboliseer toeganklikheid, nie net maar in die taal nie, maar ook in die karakters. Dit is dinge waarmee al die gewone mense kan assosieer, in ’n taal waarmee gewone mense kan assosieer."

Woordevriend

Hannes Steyn Poësie 2017-10-24

"Al wat nou vir my oor is,
is om met groot ontsag en hartseer te noem:
Daar gaan ’n vriend"

Persverklaring: Noord-Kapenaars is die land se beste spellers in Afrikaans

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-10-24

"Die Noord-Kaap is vanjaar die provinsie met die beste spellers. Tien van die dertig pryswenners in die Sanlam WOW Spelkompetisie se eindronde vir Afrikaans Huistaal kom uit dié provinsie."

#MeToo: ’n oomblik, ’n veldtog of ’n blywende verandering?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-10-23

"Solank as wat vroue se pyn afgemaak word as wolhaarstories, gaan slagoffers huiwer om na vore te kom onmiddellik nadat ’n aanval gebeur het, of later."

’n Huldeblyk aan Chris Fourie

Albert Maritz In memoriam 2017-10-23

"Chris was Kapenaar toe hy sy laaste asem uitgeblaas het. Mens kan maar sê sy trein het die Paarlstasie binnegestoom. Vir die man wat nog nie uitgespeel was nie. Hy sou nog graag die tamboer wou slaan. Hy sou nie graag sy uurglas wou laat leegloop nie."

Tannie Hessie en die koorsblare

Stanley Cierenberg Fiksie 2017-10-23

"My mens, ek en ou mister Babinski wat die antieke winkel het, daar tussen die sentrale en die poskantoor, sit nou die dag op sy rooi stoep en gesels."

Dood van ’n geliefde (1)

Stanley Cierenberg Poësie 2017-10-23

"later in September
bak ek vir jou
outydse kleinkoekies"

Top