Toyota Stellenbosch Woordfees
Persverklaring: Reinet Nagtegaal-teksprys 2026 – meer tyd om in te skryf
2025-12-23Daar is nou meer tyd om in te skryf vir die gesogte Reinet Nagtegaal-teksprys vir 2026. Dramaturge, gevestig en opkomend, het nou tot 15 Januarie 2026 kans om in te skryf vir die grootste teksskryfkompetisie in Suid-Afrika, aangebied in samewerking met die Toyota Stellenbosch Woordfees.
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Boklied – ’n psigedeliese padkaart na binne
2025-11-20"Ek het die heropvoering van Boklied by die Toyota Stellenbosch Woordfees bygewoon met ’n klein groep gehoorlede, wat al minder geraak het met elke pouse." Dianne du Toit Albertze skryf indrukke oor hierdie stuk wat vanjaar weer by die Woordfees op die planke was.
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Ek is ook nie Danie
2025-11-20"Dan is daar ook die alleenheid wat volg – van skrywer-wees, hopeless romantic of net lone wolf – daardie isolasie en verlatenheid wat hier doeltreffend en roerend tot lewe kom." Dianne du Toit Albertze bied ’n retrospektiewe blik op Ek is nie Danie, wat vanjaar vier Woordtrofees ingepalm het.
Toyota Stellenbosch Woordfees-persverklaring: Woordtrofees-wenners vir 2025 bekend
2025-11-14Die wenners van die Woordtrofees vir 2025 is op 13 November tydens ’n toekenningsgeleentheid in die US Konservatorium op Stellenbosch bekroon.
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Lynette du Plessis oor Kinderlê, die drama
2025-11-11"Die Woordfees-week het so vinnig viby my oë gegaan dat alles maar nou ees inskop en dat ek voel ek’t iets geaccomplish wat ek nooit gedink het ek sou doen nie – om te act."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: ’n oorsig
2025-11-06"Die toekoms is in jong, kreatiewe hande en ons gaan oukei wees."
Wegwêreld slegwêreld, ATKV-Tienertoneelwenners: ’n onderhoud met Darryl Spijkers
2025-10-30Hoërskool Parel Vallei het weer eens die ATKV se Tienertoneelkompetisie gewen. Naomi Meyer praat met Darryl Spijkers, regisseur van Wegwêreld slegwêreld.
Persverklaring: Toyota Stellenbosch Woordtrofees-benoemings 2025 "van indrukwekkende gehalte"
2025-10-29Die benoemings vir die Toyota Stellenbosch Woordfees se Woordtrofees-toekennings vir 2025 is bekend. Die wenners word op 13 November by ’n geleentheid in die Endlersaal op Stellenbosch vereer.
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: ʼn indruk van Boklied – wat betieken "nie-verstaanbaar"?
2025-10-29"En eendag sal ek gan na my mammie se hophysie innie lug / twie taxi’s vat Wellington toe / om vi Breyten presies te sê / wat ek rerag dink van Boklied."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: In gesprek met Franco Prinsloo oor Miracle tree
2025-10-29"Harmonie – dis enige koormeester se mikpunt. Plaas nou iemand soos die gevierde komponis Franco Prinsloo in beheer van ’n produksie, en jy beleef die ware krag van harmonie. Nie net in die musiek wat jy hoor nie, maar ook in die dans tussen die pragtige, uiteenlopende tale van ons land, soos hy weer met ’n nuwe produksie bewys."
Persverklaring: Ruk en Rym-wenners bekend: Hiér ruk dit!
2025-10-22Die finale ronde van dié kompetisie vir alternatiewe klankskeppers het op 12 Oktober as deel van die Toyota Stellenbosch Woordfees by die Daisy Jones Bar in Stellenbosch plaasgevind.
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: verslag oor ’n Naledi-skrywersbyeenkoms
2025-10-20"Tydens die Toyota Stellenbosch Woordfees 2025 waar boeke en boekgesprekke hoogty vier, is Naledi se 20ste verjaarsdag by die Leopard’s Leap Familie Wynlandgoed in Franschhoek gevier."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: ’n Visuele resensie van Albert Pretorius se Ek is nie Danie
2025-10-20"Wat ’n ongelooflike ervaring."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Liefde, Lafras – ’n resensie
2025-10-20"Wat sou jy doen as jy ’n tweede kans kry om met jou geliefde tyd deur te bring, maar daardie tyd beteken oneindige pyn vir die ander persoon? ’n Filosofiese toneelstuk wat die dood, die hiernamaals, wonderwerke en selfs die bestaan van God bevraagteken."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Alan Committie: Comedy gold – ’n resensie
2025-10-20"Ja, môre kan alles weer uitmekaarval, maar dit is juis hoekom ons moet feesvier terwyl ons kan."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: "Reaching readers", oor outeurs en skrywers – en die pad vorentoe
2025-10-20"’n Woord wat meer as een keer genoem is, was authenticity. Hoe uniek en oorspronklik is jy en jou werk? Én jou bemarking? Die publiek kom gou agter as jy nie opreg is in jou aanbieding nie en dit beteken jy moet weet wie jy is (jou persona) en wat jy doen (jou produk)."
Die naweek het vele Woordfees-aanbiedinge
2025-10-17"Dis naweek en daar is geen beter plek om jou siel te kom voed as by die 25ste Toyota Stellenbosch Woordfees nie. Die fees duur tot Sondag en daar is tot laataand vermaak, boekbesprekings, toneel, dans, kuns en klassieke musiek."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Moordballades: en ander minder vrolike verse uit die Groot Vreseboek deur Chris du Plessis – ’n resensie
2025-10-17"Om hierdie verse op so ’n manier te laat herlewe is ’n totale punk-pothou en maak ons armes ryker."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Oesie meense – ’n onderhoud
2025-10-15"Oesie meense is eg en oorspronklike Namakwaland-stories en -musiek. Ek vertel stories wat regtig gebeur het, sonder om mense se name te noem. Dis net om myself ook te beskerm. Namakwalandse stories is oor die algemeen baie komies. Dit hou veral verband met ons manier van vertel."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Kruger en Tutu: Wit, swart en volkleur serenades – ’n foto-essay
2025-10-15"Wat begin het as ’n toevallige ontmoeting deur Parkour, het ontwikkel in ’n dinamiese, musikale vennootskap tussen Matt Kruger en Warren Tutu. Hulle doel is duidelik: om musiek te skep wat genees, verbind en oor kulture heen betekenis dra. Met hierdie produksie het nie net kulture en klankstyle saamgesnoer nie, maar in ’n viering van musiek se verbindende krag, is dié visie met flair op die verhoog gebring."
