Teater
Theatre columns, reviews and interviews
"Die dramagogga het my gebyt"
2020-04-22Brutney Singrew is ’n jong opkomende aktrise wat in die teaterproduksies Ek, Eva en Wat’s oppie menu by vanjaar se Zabalaza-fees by die Baxter-teater opgetree het. Cliffordene Norton gesels met haar oor haar loopbaan en toekomsdrome.
Fonds ter ondersteuning van die Pierneefteater in Pretoria
2020-04-06"Op hierdie oomblik sal fondse benodig word om virtuele konserte te reël en aan die publiek beskikbaar te stel, om die gees van die Pierneefteater lewend te hou, en om gereed te wees vir daardie oomblik wanneer die teater weer volledig aktief word."
Die kunste in die tyd van COVID-19: Antoinette Louw
2020-03-19"My hart breek. Vir almal wat werk verloor het – letterlik in ’n japtrap – die laaste paar dae."
2020 Zabalaza-toekennings: "Jy weet nooit waarheen dié fees jou kan lei nie"
2020-03-19"Op Saterdag 14 Maart 2020 is die Zabalaza-toekenningsgeleentheid by die Baxter-teater in Kaapstad gehou. Tydens die geleentheid is toekennings vir die beste draaiboek, akteur en aktrise, beste vernuwende produksie en vele meer uitgedeel."
Toyota US Woordfees 2020: Die sonkamer, ’n resensie
2020-03-18Hierdie resensie is geskryf op Saterdagaand 14 Maart. Op daardie stadium was daar nog ooglopend baie bejaardes in die teater.
Press release: Fugard Theatre suspends shows with immediate effect
2020-03-16Following president Cyril Ramaphosa’s address on Sunday 15 March, we have decided to suspend operations at The Fugard Theatre with immediate effect, as of Monday 16 March 2020, until further notice due to the acceleration of the Covid-19 virus over the weekend.
Toyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Tien duisend ton
2020-03-13"Tien duisend ton is ’n onvergeetlike produksie wat enigiemand se hart sal aangryp."
Toyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Die dinge van ’n kind
2020-03-12"Schutte, onder die bedrewe regisseurshand van Nicole Holm, is eenvoudig briljant. Toegegee, sy is gewapen met ’n wonderlike teks ..."
Toyota US Woordfees 2020: Huppelkind-indrukke
2020-03-11"Die Huppelkind-produksie mag dalk ’n poppekasvertoning wees, maar dit is asemrowend, indrukwekkend en in baie goeie smaak gedoen."
Toyota US Woordfees 2020: Valsrivier se teaterkind is ’n hartseer drenkeling
2020-03-11"’n Goue draad in die roman is Paul en Dominique se verhouding; ook Paul uit Dominique so oogpunt. Hierdie draad word egter in die teaterweergawe weggelaat en uiteindelik versnipper."
Resensie: From Broadway to Bird Street
2020-03-11"Hierdie stuk was perfek vir enigeen wat teater geniet, en liefhebbers van musiekspele is in oormaat bederf."
"Die maskers word afgehaal en kwesbaarheid word voor die gehoor neergelê"
2020-03-11Stephren Saayman is ’n jong opkomende akteur en teatermaker. Sy groot liefde lê by die skryf en maak van opregte en hartroerende teater. Twee van sy teaterproduksies, Dankie, maar nee dankie! en Ek Eva, is vanjaar by die KKNK, Suidoosterfees en Vrystaatkunstefees te sien.
Valsrivier: Naomi Meyer se indrukke
2020-03-10"Jy mag dalk ’n kiem met jou saamdra, miskien met jou hande verder versprei net deur aan ’n oppervlak te raak. Soos ek ook gedagtes oor Valsrivier met my saamdra, die valshede en die besmettinge van daardie tyd ..."
Toyota US Woordfees 2020, Kamphoer: Naomi Meyer se indrukke
2020-03-10"Daar is net een vrou op die verhoog, maar sy’t die stamina van ’n leërskare."
Toyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Valsrivier
2020-03-09"Hierdie produksie is, volgens hierdie kyker, ’n instant classic."
Toyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Johnny Boskak voel ’n bietjie ...
2020-03-09"Hierdie is ’n moet-sien. Morris het nie verniet in 2019 die Kanna vir beste akteur gewen nie."
Toyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Wat die water onthou / What the water remembers
2020-03-07"Odendaal en sy span kry dit reg om die oeroue wysheid, lewegewende krag en universele band tussen die mens en die natuur op ’n mooi en simplistiese manier te omtower ..."
Persvrystelling: Universele teater by KKNK 2020
2020-03-04Die teater-aanbieding by vanjaar se KKNK is vol stories wat ’n groot emosionele impak maak, waar persoonlike, intieme verhale universele temas aanraak en wys dat óns land se stories almal se stories is.
Toyota US Woordfees 2020: ’n onderhoud oor Ekstra large, asseblief
2020-03-03"Die perspektief is uiteraard vroulik, maar enigiemand sal kan vereenselwig – selfs al is jy nie ’n vettie nie."
