Teater
Theatre columns, reviews and interviews
Country duty
2022-08-02Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. Watch Motlatji Mjamba perform Country duty, written by Mike van Graan and directed by Chuma Sopotela.
Persverklaring: Amper, Vrystaat by Die Boer-teaterrestaurant
2022-07-21Amper, Vrystaat speel vanaf 21–24 Julie 2022. Hier is nog inligting.
Tannie Evita praat kaktus: ’n resensie
2022-07-15"Sy vertel van haar nuwe korter en gryser haarstyl en erken dat ons almal verander het, want ons is pas deur 800 dae van pandemie en lag dan as sy later vertel dat 'ons Afrikaners destyds baie swaargekry het onder Apartheid omdat ons Duitsland toe moes reis vir onderdele vir ons haardroërs'."
Press release: SA International Ballet Competition (SAIBC) welcomes international judges & competitors to Artscape – first time in 2 years
2022-07-13The forthcoming South African International Ballet Competition (SAIBC) is delighted to be able to once again welcome capacity audiences and international judges and competitors in person to the beautiful Artscape Opera House from 25 to 30 July 2022.The hybrid SAIBC 2022 is open to the public. Advance booking is highly recommended.
Press release: Once on this island at the Baxter
2022-07-06Tony Award-winning musical, Once on this island by Wela Kapela Productions, is at the Baxter Flipside from 8 to 16 July.
Die Nasionale Kunstefees, waar oud en nuut vervleg
2022-06-29"Die begin van kuns en teater; die mens wat vermaak en oorbluf wil word deur skouspel."
Die goeie pa verken die uitwerking van seksuele mishandeling in rouste detail
2022-06-29"Die susters weet wat met een van hulle gebeur, maar praat nie daaroor nie. Dihaan, die slagoffer van haar pa se seksuele misbruik en uiteindelike swangerskappe, verwyt oplaas haar suster omdat sy nie gepraat het nie."
Persverklaring: Jy word genooi na die programbekendstelling | You are invited to the programme launch
2022-06-20Woon dit by op 21 Junie 2022 om 18:30 | Attend it on 21 June 2022 at 18:30
KKNK Dramaweb SA 2022-finaliste aangekondig!
2022-06-11Hierdie leerders se video-inskrywings is sorgvuldig uit honderde in dié gewilde aanlyn dramakompetisie gekies, en finaliste sal mekaar die verhoogstryd aansê in die nasionale finaal tydens ’n regstreekse uitsending op Saterdag 18 Junie 2022 op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se YouTube-kanaal en webwerf.
Happy birthday, Athol Fugard | Verjaardagwense aan Athol met sy 90ste
2022-06-09Elkarien Fourie het prominente rolspelers in die teater genader om verjaardagwense te stuur. Lees gelukwensinge deur John Kani, Breyten Breytenbach, Marius Weyers, Anna-Mart van der Merwe, David Kramer, Tshamano Sebe, Hermann Giliomee, Janet Suzman, Ben Kingsley, Sandra Prinsloo en Mannie Manin.
Athol Fugard is 90: A portrait of the artist as a man who jumped at opportunities
2022-06-09"The playwright sits on the stoep and watches the Cape robins and company flock into the back garden as objects around him in the cold dawn claim their shapes back from the night. The feathered visitors know when his wife has refilled the bird feeders, all cleverly designed to deny grey squirrels access. Having had their fill, the diners start the morning’s grooming and noisy chattering."
Melankolie en geluk hand aan hand met Brel en Piaf: Brel/Piaf – a revue of their songs
2022-06-02"Toe die staande ovasie effe bedaar, is dit André wat laat hoor: 'Theatre is alive and well."
Persverklaring: Gewilde Wie hyg so? in Junie terug op Staatsteaterverhoog
2022-06-02Wat gebeur as ’n skugter jeugdiaken ’n treffer-hygroman by ’n vervelige kerkraadsvergadering begin skryf? Die gewilde komedie, Wie hyg so?, is van 8 tot 26 Junie 2022 terug op die Staatsteaterverhoog met Steffie le Roux, Natania van Heerden, Hanli Rolfes, Zelda Roelofs, Gerben Kamper en Ruan Wessels in die rolverdeling.
Press release: Official launch of The Pam Golding Theatre at The Baxter
2022-05-17On Wednesday, 11 May 2022, the official launch of The Pam Golding Theatre at The Baxter saw the main theatre named after Pam Golding Properties’ late founder and life president, Pam Golding, as part of the company’s five-year sponsorship of Cape Town’s iconic and much-loved theatre.
Persverklaring: Opkomende toneelskrywers kan nou aansoek doen vir NATi Jong Sterre-mentorskap
2022-05-09Die Jakes Gerwel Stigting nooi voornemende dramaturge uit om teen 27 Mei 2022 aansoek te doen vir deelname aan ’n mentorskapprogram by die stigting se Paulet-skrywershuis in Somerset-Oos. Kandidate se toneelstukke sal ontwikkel en geslyp word om in 2023 by die Suidoosterfees te debuteer.
Fleur du Cap Awards 2022: an interview with Wolf Britz
2022-04-29"I think the pandemic has reiterated the relevance of art as an integral part of our lives. It is my personal opinion that art making is a behavioural trait specific to our species which ensures our sustained survival and affluent existence on this planet. If we did not keep on creating theatre, what would be the alternative?"
Antoinette Kellermann gesels oor die oerkluts kwyt
2022-04-25"Die jonger mense wat deel is van die oerkluts kwyt, soos Frieda, Anna, Lungiswa en Nomapostile, wat elkeen ’n uitsonderlike oor vir gevoel en ritme het, was soos ’n veilige vangnet wat my kon toelaat om my ten volle oor te gee aan die digter se beeldskone taal en die musiek van haar woorde. ’n Projek soos dié is uiteindelik ’n ensemble van almal wat hul kreatiwiteit met groot vrygewigheid en sonder perke deel."
Frank Opperman gesels oor Ek wens, ek wens
2022-04-22"Die begrafnisondernemersorganisasie was baie ontsteld daaroor. Ek was bang hulle gaan eendag weier om my te begrawe. Sal maar my eie gat moet grawe."
Die halwe huis, ’n onderhoud met Ricardo Arendse
2022-04-21"Vir my lê die hoop in wat ná die vertoning gebeur, wanneer jy by jou huis sit en dink aan Bumper of oor ’n drankie met vriende gesels oor die temas."
Fleur du Cap Awards 2022: an interview with Anna-Mart van der Merwe
2022-04-12"Is breathing relevant? Until the last Homo sapiens disappears, and with it imagination and emotion, there will be art."
