Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
Jan Rap2015-03-30Beste Angus Ek het hier in my agterkop dat ek jou steeds antwoorde, of ten minste kommentaar, skuld oor taal, denke ens. Jou stellings is iewers in die kommentaargedeeltes en ek kan dit nie opspoor nie (hierdie kommentaarfasiliteit werk nie lekker nie) maar wat ek kan onthou is die volgende: Ek wil nie hê Afrikaans […]