Seminare en essays

Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.

’n Positiewe blik op die onteieningswetsontwerp

EJ Marais, BV Slade Seminare en essays 2016-05-19

"Die staatsvoogdyskapmodel beteken nie – soos soveel mense vrees – dat die staat sekere kategorieë eiendom op ’n indirekte manier mag verkry (of selfs nasionaliseer) sonder om vergoeding daarvoor te betaal nie."

Wie is die belanghebbers in die US-taalbeleid?

Conrad Steenkamp Universiteitseminaar | University Seminar 2016-05-19

"Die eerste nodige stap is om die vertrouensbreuk wat tussen die Bestuur en verskeie belangegroepe binne en buite die universiteit ontstaan het, reg te stel."

Statement by Gelyke Kanse on the decision of the Stellenbosch University Council on language policy

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2016-05-17

"We welcome the decision of the Stellenbosch University Council at its meeting of 9 May 2016 to take the lead with the language policy that the university wishes to apply in future."

LitNet Akademies-resensie-essay: Die taal van been deur Heilna du Plooy

Hennie van Coller Resensies 2016-05-17

"Kyk jy dieper as die skedel, vind jy die mens; ondersoek jy verskynsels soos vigs, regstellende aksie of geweldsmisdade, is daar altyd 'n ondergrond waarteen jy dit as 't ware moet 'lees' en begryp, en kyk jy dieper as die oppervlak van hierdie roman, vind jy weggesteekte lae betenisse."

Sekurokrasie-seminaar: Julius Malema – ’n nuwe kinkel in die sekurokrate se kabel?

Anne-Marie Mischke Seminare en essays 2016-05-11

"Hoe ook al, tussen die sekurokrate en Malema is ons nou op ’n baie, baie ongemaklike plek. Die “bedreiging” waarteen die sekurokrate so waarsku, het vlees en bloed gekry."

LitNet Akademies-resensie-essay: Soos familie deur Ena Jansen

Gerrit Olivier Resensies 2016-05-11

"Méér as inligting word hier meegedeel, meer as insig in ‘n komplekse en durende sosiale en literêre verskynsel. As leser voel ‘n mens dat jy deur Jansen se respekvolle en menslike benadering ook deurgaans opgevoed en gestig word."

Decolonising the curriculum: Darwin’s dangerous idea and economic development

Kamal Kweku Yakubu Universiteitseminaar | University Seminar 2016-05-09

"In the above, the interdependence between me, the writer, and you, the reader; between Kropotkin and Darwin; between Fourie and Ramose; and so between different human populations and the primacy of humane, ethical and equitable relations is thus the only discernible law of nature according to ubuntu and African philosophy."

Protes by die Dansende Digtersfees

Naomi Meyer Seminare en essays 2016-05-08

"Wat is die poësie dan anders as protes?"

Enkele perspektiewe op waardigheidsdoding (eutanasie)

Handré Brand Seminare en essays 2016-05-05

"Psigiese pyn en lyding as ‘n faktor in die toepassing van eutanasie tree tans meer dikwels op die voorgrond."

AKA 2016: Die ekologie van Afrikaans in ’n verander(en)de landskap

Anne-Marie Beukes NeerlandiNet 2016-05-04

"Dit is 'n skrynende ironie dat die bestaansruimte vir die enigste Afrikataal wat in die 20ste eeu volle universiteitstatus bereik het en as 'n waardige wetenskapstaal in die akademie gebruik (kan) word, beduidend inkrimp."

Kunsverwydering by die UK: Marianne de Jong gee haar mening

Marianne de Jong Universiteitseminaar | University Seminar 2016-05-03

"Dit tref my al lankal dat die korporatiewe universiteit en 'transformasie' sulke goeie bedmaats is. Trouens, hulle het saam-saam, soos ‘n akteursegpaar, op die Suid-Afrikaanse akademiese toneel verskyn."

US-taalbeleid: Benjamin Kock reageer op Anton van Niekerk

Benjamin Kock Universiteitseminaar | University Seminar 2016-04-29

"Die holistiese omgewing moet in gedagte gehou word om werklik ‘n strategiese, eties verantwoorde besluit te kan neem."

The removal of art at UCT: interview with Sharlene Khan

Sharlene Khan, Hans Pienaar Universiteitseminaar | University Seminar 2016-04-28

"Having come out of apartheid and decades of censorship, as a society we are incredibly wary of any kind of censorship, particularly if it comes from institutions. As we should be. But in almost every case where white South African visual artists have screamed 'censorship' I’ve struggled to locate institutional/governmental censorship ..."

The removal of art at UCT: interview with Zamansele Nsele

Zamansele Nsele, Hans Pienaar Universiteitseminaar | University Seminar 2016-04-28

"Acquiring new artworks and curating desirable images and objects is the easy part. The hard part is changing the inner workings of the actual institution, not just the look of the institution."

The removal of art at UCT: interview with Wamuwi Mbao

Wamuwi Mbao Universiteitseminaar | University Seminar 2016-04-26

"One way to decolonise objects in a meaningful way is to let go of the Ozymandian idea that art has to last in one form, for all time, in order to have meaning or force. After fire, new things grow."

US-taalbeleid: Afrikaanse Taalraad se reaksie

Afrikaanse Taalraad Universiteitseminaar | University Seminar 2016-04-25

"Engels word hiermee die nuwe taal van uitsluiting by die US, iets wat verreikende opvoedkundige, sosio-ekonomiese en kulturele gevolge kan inhou."

US-taalbeleid: Kommentaar op die US se konsep-taalbeleidvoorstel deur Christo Viljoen

Christo Viljoen Universiteitseminaar | University Seminar 2016-04-24

"Die oorwoë indruk is dat die konsep-taalbeleid tot gevolg sal hê dat Afrikaans so vroeg as aanstaande jaar as onderrigtaal aan die US kan verdwyn ..."

Gelyke Kanse ontvang internasionale steun: JM Coetzee en Robin Renwick steun die inisiatief

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2016-04-21

Die Nobelpryswenner JM Coetzee en die bekende Britse oud-diplomaat lord Robin Renwick het hul steun verleen aan die veldtog om Afrikaans se gelyke status met Engels as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch te behou.

Die Taaldebat op US en die belang van moedertaalonderrig vir enige taalplan

Danie van Wyk Universiteitseminaar | University Seminar 2016-04-21

"Afrikaans is nie meer die taal van die wit elite nie. Bruin mense gaan dus sentraal binne hierdie debat staan en vir hulself praat."

US-taalbeleid: Breyten Breytenbach reageer op Anton van Niekerk se brief

Breyten Breytenbach Universiteitseminaar | University Seminar 2016-04-20

"... u ideologie van pragmatisme herinner my aan die fris kêrel wat sy ma en pa vermoor het en nou by die hof pleit om vonnisversagting uit hoofde van die feit dat hy ’n weeskind is …"

Top