PEN Afrikaans
PEN Afrikaans is deur sy lidmaatskap van PEN die verteenwoordiger van sy lede en die Afrikaanse skrywersgemeenskap in ’n internasionale verband. Kontakadres: penafrikaans@gmail.com
PEN Afrikaans Vertaalfonds: Reglement
Rules and regulations for the PEN Afrikaans Translation Fund
PEN Afrikaans: resensies en boekgesprekke in November 2019
2019-12-11Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Oktober 2019
2019-11-12Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
Onderhoud met Catrina Wessels oor PEN Afrikaans
2019-10-29"Ons sal ons bes doen om skrywers se stem te laat hoor waar nodig, ’n bydrae te lewer tot die bevordering van die Afrikaanse woordkuns en diensbaar teenoor ons lede te wees."
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in September 2019
2019-10-09Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2019: Notule
2019-09-27PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 14 September plaasgevind. Hier is die notule.
PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2019: Voorsittersverslag
2019-09-27PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 14 September 2019 in die Wellington-biblioteek plaasgevind. Lees die voorsittersverslag hier.
PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2019: Bestuurdersverslag
2019-09-27PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 14 September 2019 in die Wellington-biblioteek plaasgevind. Lees die bestuurdersverslag hier.
Tuin van Digters 2019 – video: Verse oor huis en taal
2019-09-19Frieda van den Heever gesels met Danie Marais, Dianna Ferrus, Jolyn Phillips en Daniel Hugo oor die temas "huis" en "taal" in hulle digwerk, asook die invloed van vertaling daarop.
Artikels en resensies uit Taalgenoot se Herfs 2019-uitgawe
2019-09-10Te danke aan die Taalgenoot-redaksie kan PEN Afrikaans die taal- en boekverwante inhoud uit dié kwartaallikse tydskrif se Herfs 2019-uitgawe hier deel.
PEN Afrikaans: Die wêreld van die skrywer – Henning Pieterse
2019-09-06"Die wêreld van die skrywer” is PEN Afrikaans se artikelreeks waarin skrywers uitbrei oor temas wat met die praktyk van skryf te doen het. Die bekroonde digter, vertaler en letterkundige Henning Pieterse, is in hierdie artikel aan die woord.
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Augustus 2019
2019-09-06Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
Uitnodiging na PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2019
2019-08-19"Die deure sal oop wees vir lede, hul metgeselle en ander belangstellendes, so kom klink 'n glasie, geniet ligte verversings en vind meer uit oor PEN Afrikaans se werksaamhede."
Fotogalery: Ses skrywers skryf tesame op Somerset-Oos
2019-08-16In die winter het ses skrywers, in samewerking met PEN Afrikaans, op Somerset-Oos in die Jakes Gerwel Stigting se skrywershuis aan hulle manuskripte gaan werk. Hier is ’n paar kiekies – soos deur die oë van Ronelda S Kamfer.
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Julie 2019
2019-08-06Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
PEN Afrikaans Nuusbrief: Julie 2019
2019-07-18Oor: Wysigingswetsontwerp op Outeursreg steeds ongeteken; Petisie om vrylating van Tashi Wangchuk te eis; Die MOS-inisiatief; Inskrywings ingewag vir die RSG / Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie; Ingrid Jonker-prys aan Pieter Odendaal; PEN Afrikaans hou algemene jaarvergadering by Tuin van Digters 2019; 'n Oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Junie; Nuwe Afrikaanse boeke in Julie.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2019
2019-07-09Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
