Skrywersonderhoude

LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.

LitNet talks to writers, for the story behind the stories.

Book interview: Ultimate Pregnancy, Birth and Parenting Guide

Lilian Paramor, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-06-20

"Find a trusted source of support and advice, always run everything by your heart, believe that you know best, because it is your baby ..."

Marita van der Vyver oor idees, 'n skryfkamer van haar eie en Dis koue kos, Skat

Marita van der Vyver, Yolanda du Toit Skrywersonderhoude 2016-06-17

"Skrywers is die optellers en die bekykers van idees waaroor ander mense elke dag loop."

Tien vrae: Carina van der Walt oor Amalgaam

Carina van der Walt, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-06-07

"Letterlik is amalgaam ’n woord wat tandartse ken, want hulle het in die verlede metaal en kwik vir stopsels gemeng. Amalgameer beteken '(ver-)meng'."

Onderhoud: Ryk Hattingh oor Huilboek

Ryk Hattingh, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-05-27

"Ons moet revolusies eerder as vakansies beplan."

Tien vrae: Rudie van Rensburg oor Pirana

Rudie van Rensburg, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-05-27

"Ek vind my inspirasie soms uit die kleinste van  koerantberiggies."

Ten questions: Carnie Matisonn on Degas' Dust

Carnie Matisonn, Naomi Meyer Books and writers 2016-05-25

"I’d like to think that people would be able to identify with all the universal human aspects of my story – starting from humble beginnings, trying to succeed as a musician, deciding what to do with my career, getting married, divorced, starting businesses, nearly going bankrupt, learning to fly aircraft, making a name for myself in the legal profession, and so on. There’s something for everyone in the story ..."

Video: Heilna du Plooy se roman Die taal van been word bekendgestel

Naomi Bruwer Skrywersonderhoude 2016-04-29

Heilna du Plooy se roman Taal van been het pas by Litera Publikasies verskyn. Chris van der Merwe het met haar daaroor gesels by die bekendstelling in Protea Boekwinkel, Stellenbosch.

Spier Poetry Festival: Quick Q&A with Keorapetse Willie Kgositsile

Naomi Bruwer, Keorapetse Willie Kgositsile Books and writers 2016-04-28

"Poetry celebrates life through the aesthetic ordering of language comparable to the way music does through its aesthetic ordering of sound."

Oscar vs The Truth: Oscar Pistorius se moordsaak ondersoek

Jean Oosthuizen Skrywersonderhoude 2016-04-25

Die broers Thomas en Calvin Mollett het pas 'n boek gepubliseer oor die moord op Reeva Steenkamp, Oscar vs The Truth.  Jean Oosthuizen wou by Thomas Mollett weet wat maak hulle bevoeg om met soveel gesag oor die moorde te skryf.

Oor bome en oor die bome reusagtig soos ons was

Hilda Smits, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-04-25

"Ek hou van bome."

Video en foto's: Hans du Plessis se roman Tussen die klippe word bekendgestel

Naomi Bruwer PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2016-04-21

Hans du Plessis se jongste roman, Tussen die klippe, het pas by LAPA-Uitgewers verskyn. Kyk na 'n video van die Stellenbosch-bekendstelling.

Foto-onderhoud: Keina Swart oor Koms van die biblioteekbus

Keina Swart, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-04-19

"Naderhand kom jy agter die veiligste plek is in jou eie kop. Jy leer om te luister en te kyk wat die ander doen, want dit is veiliger as om iets te doen of te sê. Jy word die biblioteektannie op elke dorp se beste vriend en lees in boeke van plekke waar dit Kersfees sneeu of van diere soos koalabere en Bengaalse tiere en besluit jy wil ook eendag soontoe gaan."

Tien vrae: Riette Rust oor Vlees en bloed

Riette Rust, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-04-12

"Die boek is belangrik omdat dit volgens die Bloedsusters sal help lewens red. Daar is baie raad in oor hoe om misdaad te voorkom. En dit begin by elkeen van ons." 

Tien vrae: Nadia Viljoen oor 1-2-3 groei met spel

Nadia Viljoen, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-04-11

"Die boek is op almal met kinders gemik. Om te help met kinderpartytjies, om die kinders besig te hou of as jou kind dalk ‘n motoriese afwyking het. Ek sê die boek is vir almal, want ‘n hele huisgesin kan saamspeel."

Tien vrae: Verlorenkop deur Celesté Fritze

Celesté Fritze, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-03-14

"Daardie oomblik wanneer sy die ding doen wat ander mense as vanselfsprekend aanvaar, wanneer sy haarself word, wanneer sy kop verloor en die gevolge van mindere waarde ag."

Boekonderhoud: Grusame leesstof wat boei

De Wet Potgieter, Jean Oosthuizen Skrywersonderhoude 2016-03-08

Watter van hierdie stories het jou as hardebaard koerantman en mens die meeste geraak? "Baie beslis die geval van die vermiste meisies wat deur die pedofiel Gert van Rooyen ontvoer is. Ek het daardie smartlike tog om die meisies op te spoor van meet af beleef."

US Woordfees 2016: Bettina Wyngaard oor Slaafs

Bettina Wyngaard, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-03-02

"Ek dink juis omdat woorde die krag het om mense se denke te verander, voel soveel leiers bedreig deur skryfwerk, veral as dit krities teenoor hulle regime is."

Onderhoud: Coach Loffie

Eugene Eloff, Jean Oosthuizen Skrywersonderhoude 2016-02-18

"Kry kontinuïteit en help Suid-Afrikaanse rugby om weer momentum te kry. Alles is nie verlore nie; inteendeel, ons het ongelooflike talent in ons land ... dis ons bate ... ons moet weer bo uitkom!"

Onderhoud met André Pretorius oor Italiaanse intermezzi

André Pretorius, Naomi Meyer Kos en wyn 2016-02-17

"'n Boek van reisbeskrywings oor Italië – 'n land wat na 'n kwarteeu se reise nog nie sy greep op my wil laat los nie."

US Woordfees 2016-onderhoud: Sophia Kapp oor Oorlewingsgids vir 'n bedonnerde diva

Sophia Kapp, Naomi Meyer PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2016-02-17

"Dit raak al hoe minder 'n óf-óf-kwessie. Genrefiksie lewer deesdae net soveel kommentaar (lees maar Deon Meyer) en kan mense ook soms so 'n bietjie uit hulle gemaksones haal."

Top