Skrywersonderhoude
LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.
LitNet talks to writers, for the story behind the stories.
Video en foto's: Hans du Plessis se roman Tussen die klippe word bekendgestel
2016-04-21Hans du Plessis se jongste roman, Tussen die klippe, het pas by LAPA-Uitgewers verskyn. Kyk na 'n video van die Stellenbosch-bekendstelling.
Foto-onderhoud: Keina Swart oor Koms van die biblioteekbus
2016-04-19"Naderhand kom jy agter die veiligste plek is in jou eie kop. Jy leer om te luister en te kyk wat die ander doen, want dit is veiliger as om iets te doen of te sê. Jy word die biblioteektannie op elke dorp se beste vriend en lees in boeke van plekke waar dit Kersfees sneeu of van diere soos koalabere en Bengaalse tiere en besluit jy wil ook eendag soontoe gaan."
Tien vrae: Riette Rust oor Vlees en bloed
2016-04-12"Die boek is belangrik omdat dit volgens die Bloedsusters sal help lewens red. Daar is baie raad in oor hoe om misdaad te voorkom. En dit begin by elkeen van ons."
Tien vrae: Nadia Viljoen oor 1-2-3 groei met spel
2016-04-11"Die boek is op almal met kinders gemik. Om te help met kinderpartytjies, om die kinders besig te hou of as jou kind dalk ‘n motoriese afwyking het. Ek sê die boek is vir almal, want ‘n hele huisgesin kan saamspeel."
Tien vrae: Verlorenkop deur Celesté Fritze
2016-03-14"Daardie oomblik wanneer sy die ding doen wat ander mense as vanselfsprekend aanvaar, wanneer sy haarself word, wanneer sy kop verloor en die gevolge van mindere waarde ag."
Boekonderhoud: Grusame leesstof wat boei
2016-03-08Watter van hierdie stories het jou as hardebaard koerantman en mens die meeste geraak? "Baie beslis die geval van die vermiste meisies wat deur die pedofiel Gert van Rooyen ontvoer is. Ek het daardie smartlike tog om die meisies op te spoor van meet af beleef."
US Woordfees 2016: Bettina Wyngaard oor Slaafs
2016-03-02"Ek dink juis omdat woorde die krag het om mense se denke te verander, voel soveel leiers bedreig deur skryfwerk, veral as dit krities teenoor hulle regime is."
Onderhoud: Coach Loffie
2016-02-18"Kry kontinuïteit en help Suid-Afrikaanse rugby om weer momentum te kry. Alles is nie verlore nie; inteendeel, ons het ongelooflike talent in ons land ... dis ons bate ... ons moet weer bo uitkom!"
Onderhoud met André Pretorius oor Italiaanse intermezzi
2016-02-17"'n Boek van reisbeskrywings oor Italië – 'n land wat na 'n kwarteeu se reise nog nie sy greep op my wil laat los nie."
US Woordfees 2016-onderhoud: Sophia Kapp oor Oorlewingsgids vir 'n bedonnerde diva
2016-02-17"Dit raak al hoe minder 'n óf-óf-kwessie. Genrefiksie lewer deesdae net soveel kommentaar (lees maar Deon Meyer) en kan mense ook soms so 'n bietjie uit hulle gemaksones haal."
Interview with Sydda Essop: Karoo Kitchen
2016-02-17"Food, people and stories haunt me all the time. I am always intrigued and excited about what people eat wherever I find myself."
Ingrid Jonker se dogter gesels oor haar ma en Vlam in die sneeu
2016-02-16"Sy het my gelukkig gemaak, en partykeer ook hartseer, want sy was ’n weerlose roos en ek het verantwoordelik vir haar gevoel."
Die Skree van Stilte: 'n tweetalige onderhoud
2016-02-16"Die titel van die boek is 'n verwysing na die eindelose ruimtes hier, waar jy jou longe uit kan skree en niemand sal jou hoor."
Bo-Kaap Kitchen: Q&A with Craig Fraser
2016-02-10"Bo-Kaap Kitchen is a collection of recipes from residents of the Bo-Kaap, the people who live in the area, those inhabitants who have a history there, a cultural connection to it. It is not a collection of recipes from a chef or a restaurant; this is food of and from the people. Not only is it their food, but it is also their stories, it is a slice of history through personal experiences."
US Woordfees 2016: Francois Verster oor Omega, oor en uit
2016-02-09"Ontnugter? Glad nie – ek het nie diensplig gedoen en gedink dit sal ‘n piekniek wees nie, en ek het ook nie gedink die kommunistiese aanslag was ’n Rooikappiestorie nie."
Suiwer goud: Errol Tobias gesels oor die groen en goud
2016-02-03"Kwota en meriete sit nie langs een vuur nie."
Skrywersonderhoud: Jerzy Koch gesels oor A History of South African Literature: Afrikaans Literature 17th - 19th Centuries
2016-01-29"Kom ons sê daar is twee basiese perspektiewe op die literatuur in Suid-Afrika: die eksklusiewe siening en die inklusiewe. Al twee het voor- en nadele, bring nuwe insigte, maar verberg iets op ander plekke."
Onderhoud met ’n uitgeweke skrywer: Paola Gomez (Colombia)
2015-12-11"My belangstelling in sosiale geregtigheidskwessies en magswanbalanse is die kern van my kreatiewe werk."
Afrikaans vir almal – 'n onderhoud
2015-12-02"Dit maak dit vir leerders maklik om huiswerk en eksamenvoorbereiding te doen."
Uit Ouma se uitsetkis: Nico Moolman gesels met Naomi Meyer oor sy selfpublikasies
2015-11-09"Ek het in myself geglo en my ou meubels verkoop, driekwart op skuld gewaag en probeer."
