Skryfsake en rubrieke

Inligting oor alle skryfverwante sake

Information about all writing-related matters

Inligting: Skrywerswerkswinkels by die Universiteit Stellenbosch

LitNet Skryfsake en rubrieke 2015-10-06

Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch bied op Vrydagmiddag 27 November en Saterdag 28 November vier werkswinkels aan vir studente en lede van die publiek.

Bloemfonteinse Skrywersvereniging: Slypskool 2015 saam met Deon Meyer

Corlietha Swart Skryfsake en rubrieke 2015-08-27

Op 22 Augustus 2015 het die Bloemfonteinse Skrywersvereniging hul jaarlikse nasionale BSV- Slypskool in Bloemfontein aangebied. Hier is foto's.

Voorste skrywers betrokke by Breytenbach Sentrum-skryfskool

LitNet Skryfsake en rubrieke 2015-08-05

Verskeie voorste Afrikaanse skrywers, waaronder Rachelle Greeff, Wilna Adriaanse, Francois Bloemhof, Karin Brynard, Eben Venter en Ingrid Winterbach, is vanjaar betrokke by die skryfskool van die Breytenbach Sentrum op Wellington.

Wenners van Nasionale Skryfwedstryd van Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, Skrywers 2015 is bekend!

LitNet Skryfsake en rubrieke 2015-07-01

Dit is duidelik dat hierdie skryfwedstryd ’n baie belangrike bydrae lewer om ’n belangstelling in kreatiewe skryfkuns in Afrikaans onder oud en jonk te bevorder.

Inskrywings oop vir Suid-Afrika se voorste wynskryfkompetisie

LitNet Kos en wyn 2015-07-01

Die kompetisie word vanjaar vir die derde keer aangebied, en die skrywer van die wenartikel sal weer R30 000 in die sak steek.

ATKV-Kinderboekskryfskool

LitNet ATKV-Portaal 2015-05-21

Die ATKV-Kinderboekskryfskool word aangebied om aspirantskrywers te leer hoe om ’n kind of tiener se verbeelding aan te gryp.

Sanlam | LitNet-poësieslypskool by die US Woordfees 2015

Mellet Moll Akademies en skole 2015-03-11

 Mellet Moll beskryf dié dag as een van "slypstene en woordsmede". Naomi Bruwer deel haar foto's.

Dramaskryfskool by US Woordfees

2015-02-02  Die ATKV bied van 5 tot 7 Maart 2015 tydens die US Woordfees in Stellenbosch ’n skryfskool aan vir nuwe, jong en opkomende dramaturge.

Tien vrae: Mellet Moll oor Heilige Meetkunde, Swanesang en Nalewe.

Mellet Moll, Naomi Meyer 2014-10-28 "Ek het geleer ’n mens kan nie ervaring koop nie en digterskap het ’n onderliggende rypwordingsproses wat soos ’n blom oopvou op sy eie tyd en bloeiwyse. As ek dus iets moet uitsonder, is dit deursettingsvermoë."

Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging: aktiwiteite en pryswenneraankondigings

Corlietha Swart 2014-08-28 Die wenners van die Nasionale BSV-Skryfwedstryd wat van oor die hele land na Bloemfontein gekom het vir die geleentheid, is onlangs bekroon.

Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse nasionale BSV-Slypskool 2014 vanjaar met Chanette Paul

2014-08-14 Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging bied op Saterdag, 23 Augustus 2014 in Bloemfontein die jaarlikse BSV Slypskool vir ontluikende skrywers aan onder leiding van Chanette Paul. 

Die bedryf van ’n aanlyn digkunsakademie

Nini Bennett-Moll 2014-08-05  

ATKV-skryfskool vir skrywers van romantiese fiksie

2014-07-28 Die ATKV-skryfskool van die Noordwes-Universiteit, in samewerking met liefdesverhaaluitgewers soos LAPA en NB, bied van Donderdag 4 tot Saterdag 6 September 2014 ’n slypskool in die skryf van liefdesverhale aan.

"Wil jy dans, Daleen?" deur Helena le Roux

Helena le Roux 2014-07-23 Tydens die US Woordfees 2014 is die suksesvolle Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool aangebied. LitNet plaas ’n verhaal van een van die deelnemers aan die slypskool: "Wil jy dans, Daleen?" deur Helena le Roux.

"Vrede op aarde" deur Ann Hiemstra

Ann Hiemstra 2014-07-07 Tydens die US Woordfees 2014 is die suksesvolle Sanlam | LitNet-tydskrifverhaalslypskool aangebied. LitNet plaas ’n verhaal van een van die deelnemers aan die slypskool: "Vrede op aarde" deur Ann Hiemstra.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2014: Tweede weergawe van kortverhale

2014-07-02 Die tweede weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2014-kortverhaalwedstryd word anoniem geplaas.

Hoërskoolleerders: Lees hoe jy nou al 'n skrywer kan word!

Gert Visser, Naomi Meyer 2014-07-02 Alle mense op aarde is tog nie talentvolle skrywers nie. Maar daar is hoërskoolleerders wat in skryfkompetisies presteer. Naomi Meyer het by 'n Afrikaansonderwyser sy geheime gaan uitvind.

"Wegkruipplek" deur Trix Bester

Trix 2014-07-01 LitNet plaas verhale wat voorgelê is as deel van die tydskrifverhaalslypskool wat vanjaar in samewerking met Sanlam by die US Woordfees aangebied is.
Top