Skryfsake en rubrieke

Inligting oor alle skryfverwante sake

Information about all writing-related matters

PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Eerste kommentaar op "In alle veiligheid" deur Jaco du Plooy

PEN Afrikaans, Izak de Vries, Danie Marais PEN Afrikaans 2016-11-02

Lees Izak de Vries en Danie Marais se kommentaar op Jaco du Plooy se kortverhaal, "In alle veiligheid".

PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Eerste kommentaar op "Die vlieg en die waiter" deur Elisha Zeeman

PEN Afrikaans, Izak de Vries, Danie Marais PEN Afrikaans 2016-11-02

Lees Izak de Vries en Danie Marais se kommentaar op Elisha Zeeman se kortverhaal, "Die vlieg en die waiter".

Penseel-bekendstelling: Tien riglyne vir die aspirantskrywer

Danie Marais PEN Afrikaans 2016-10-27

"Daar is natuurlik geen wetenskaplike formule vir ’n sterk, geslaagde en per definisie ongeykte gedig nie, maar ek dink daar’s ’n paar riglyne wat enige jong en ou digter kan help om in ’n belowende rigting te sukkel."

BSV-slypskoolaanbieding 2016 – met Joan Hambidge

Corlietha Swart Slypskole 2016-09-20

"'n Onvergeetlike slypskool!"

Breytenbach Sentrum se skryfskool fokus op manuskripontwikkeling

LitNet Skryfsake en rubrieke 2016-08-18

Die kursus is so ontwerp dat deelnemers betyds hul boek kon voltooi om in te skryf vir die gesogte jaarlikse romanwedstryd, wat deur NB-Uitgewers aangebied word en op 1 September 2017 sluit.

Joan Hambidge bied die BSV-slypskool 2016 aan

Corlietha Swart Skryfsake en rubrieke 2016-08-04

Augustusmaand is slypskoolmaand vir die Bloemfonteinse Skrywersvereniging!

Wenners van Nasionale Skryfwedstryd van Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV), Skrywers 2016, bekend

Corlietha Swart Skryfsake en rubrieke 2016-06-23

"Baie geluk aan al die 2016-wenners!"

Die 2016 Ingrid Jonker-prys vir Engelse poësie is bekend

LitNet Boeke en skrywers 2016-05-06

Die Ingrid Jonker-prys word jaarliks beurtelings aan ʼn Afrikaanse of ’n Engelse debuutdigbundel toegeken - die twee tale waarin Ingrid Jonker geskryf het.

Bekendstellingsgeleentheid van Hilda Smits se die bome reusagtig soos ons was by NALN

Corlietha Swart Skryfsake en rubrieke 2016-04-29

Hilda Smits debuteer met die bome reusagtig soos ons was. Sy besoek Bloemfontein op 7 Mei 2016 vir 'n bekendstelling van die bundel.

Winterskool met trots in 2016 aangebied

LitNet ATKV-Portaal 2016-04-28

Van 30 Mei tot 3 Junie 2016 bied die ATKV-Skryfskool weer so ’n skolingsgeleentheid aan opkomende woordsmede.

Uitnodiging om aan die 2016 McGregor Gedigtefees deel te neem

LitNet Skryfsake en rubrieke 2016-04-25

Ons is bly om aan te kondig dat die volgende McGregor Gedigtefees vanaf 26 tot 28 Augustus 2016 sal plaasvind. Digters (internasionaal en plaaslik, gepubliseerd en ongepubliseerd) wat graag oorweeg wil word vir deelname, word hiermee uitgenooi om ’n voorlegging in te dien vir oorweging.

Sanlamprys vir Jeuglektuur 2017|Sanlam Prize for Youth Literature 2017

LitNet Jonathan Ball-portaal 2016-04-11

Inskrywings vir die 2017 Sanlamprys vir Jeuglektuur is nou oop. Kyk hoe gaan die sosialemedia skrywers vanjaar kan help om deel te neem.

Ahooi, Noord-Kaap en pasop, Afrikaans – Trippel-7 is op pad

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2016-04-07

Het jy ’n eg Noord-Kaapse storie wat die wêreld moet hoor of ’n eie verhaal wat eenvoudig gedeel moet word? Woon ’n gratis werkswinkel by.

ATKV/Kuier-gedigtekompetisie

LitNet ATKV-Portaal 2016-03-23

Hou jy daarvan om gedigte te skryf? Stuur in jou gedig, jy kan lekker kontantpryse wen!

Bloemfonteinse Skrywersvereniging: nasionale skryfwedstryd 2016

Corlietha Swart Skryfsake en rubrieke 2016-02-24

Dis tyd vir die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse nasionale skryfwedstryd 2016 in vennootskap  met die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN). Prysgeld: R18 000. Hier is die besonderhede.

Skryf nou in vir die Sanlam reisverhale-slypskool tydens Woordfees 2016

LitNet Skryfsake en rubrieke 2016-01-11

LitNet bied op 5 Maart ’n reisverhale-slypskool aan met skrywers Johan Bakkes, Gerrit Rautenbach en Nanette van Rooyen aan die woord.

Herfsskool weer met trots in 2016 aangebied

LitNet ATKV-Portaal 2015-12-23

Die jaarlikse Herfsskool vir skrywers word vanjaar weer deur die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit aangebied en bekendes uit die skryfwêreld sal as aanbieders optree.

Bloemfonteinse Skrywersvereniging: Bestuur vir 2016

Corlietha Swart Skryfsake en rubrieke 2015-11-26

Vir die Bloemfonteinse Skrywervereniging beloof 2016 om weer vele hoogtepunte op te lewer. Hier is ook 'n foto van hul bestuur - wat tydens hul algemene jaarvergadering verkies is.

Skrywerswerkswinkels – nog net 'n paar sitplekke oor

LitNet Slypskole 2015-11-02

Die romanwerkswinkel wat deur Ingrid Winterbach aangebied gaan word, is reeds vol. Voornemende deelnemers sal moet spring om vir die ander drie werkswinkels in te skryf.

Dubbele Rapportprysfinalis bied sy skryfkursus aan in Johannesburg

LitNet Skryfsake en rubrieke 2015-10-14

Harry Kalmer, bekroonde skrywer,dramaturg en finalis in twee kategorieë van die 2015 kykNET-Rapportprys, bied  sy  gewilde tweedag skryfkursus op Saterdag 7 November en 14 November in Johannesburg aan.

Top