Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Solette Stander
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Solette Stander, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Marteni Burger
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Marteni Burger, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Madré Marais
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Madré Marais, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Wentzel Lombard
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Wentzel Lombard, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie hy is.Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Inge Lategan
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Inge Lategan, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Frederick Botha
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Frederick Botha, een van die skrywers wie se kortverhale in die bundel opgeneem is, vertel wie hy is.Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Elmien de Klerk
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Elmien de Klerk, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Elani Venter
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Elani Venter, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Dalena Theron
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Dalena Theron, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Christina van Deventer
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Christina van Deventer, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Carla Kargaard
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Carla Kargaard, een van die skrywers wie se kortverhale in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Brian Fredericks
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Brian Fredericks, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie hy is.Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Niel Koekemoer
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Niel Koekemoer, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie hy is.Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoud met Elmarie Rossouw
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Elmarie Rossouw, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie sy is.Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Onderhoude met die kortverhaalskrywers
2013-12-11 Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Lees die onderhoude met al sewentien skrywers wat bygedra het tot hierdie bundel.the koppie
2013-12-10"i walk barefoot over rocks that
can’t stop sobbing
i have never felt so light before
my skin traversed by
a wind with no blood
yet heavy
with too many mourning moons"
the room
2013-12-10"blue scent of cheap cigars
blues songs from the jukebox
smoother than a double jack
rubbing these thickened souls"
Nuwe Stories 3: Sluitingsdatum vir kortverhaalwedstryd om die draai
2013-12-10Die doel van die wedstryd is om jong skrywers te lok, nuwe talent te identifiseer en aan te moedig, asook om aan hulle die geleentheid te bied om hul werk te publiseer.
Kuberliefde
2013-12-10"Soggens e-posduiwe
van hoop en liefde;
smiddae boodskappe
belofte maak uitstel
en ten slotte:
fladderende vlerke
noordwaarts
op trek
na ‘n ander
kuberruim"
