Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
verregaande
2014-02-19 "ongedissiplineerde programmeerders fabriseer sagteware met ingeboude selfdekonstruksies.rugsteundata word verloor as Trojaanse perde horings kry op herskryfbare hardeskywe."
Pla gi aat
2014-02-19 wat is die skrale kansdat enige woordkuns
oorspronklik sou wees,
as die vry vertaling uit die kop
onherkenbaar omgedop
uitgeskop opduik uit die niet
van die wêreldwye web
se diepste ontroosbare
verdriet?
Konneksie
2014-02-19"Vanoggend, onbeplan
verken ek lees-loop
Suid-Amerika se woude
deur die oë van ander."
Gemaklik en sonder gevaar
Devolution of culture
2014-02-19 "because there’s no more: “hoe lykit perd?”, dis net: “hoeveel’s jou sosiale kapitaal werd? hoeveel Facebook vrinne of followers het jy?"Entries open for third SCrIBE Scriptwriting Competition
2014-02-14 Entries open on 1 March, closing date for applications is 31 July and the top five scripts will be selected for a week-long staged reading in October, with the opportunity for discussion and feedback from the public and members of the theatre industry.46664
2014-02-12"skielik staan sy voor my
in ‘n andersheid wat my oë verlam
die vol lyf van gister ‘n winterboomskadu
van saplose takke
mors-dood."
Gevaarligte
2014-02-12"In die Vrydagmiddag middestad verkeer
Ry ons in sirkels , ’n ongeluk wat wag om te gebeur."
Die breingevaar
2014-02-12 "My grootste vyand bly in my kopIn die woonstel agter my reuksintuig
Sit hy in die regterlob"
Halloskiphallo
2014-02-12 "Soms soek ek liefde, soms soek ek pretSoms gaan loer ek op chatroulette
Maar daar’s gans te veel tollies
En gans te veel druk
Word daar van my verwag om ook handuit te ruk?"
Eenduisend smeltende sonne op 'n middag
2014-02-11 Rentia maak gebruik van kreatiewe informasie-grafika om 'n kort teks van Yoko Ono te bespreek. Sy kyk na hoe ons breine en die informasie era werk.Aftree langs die Serpentine
2014-02-11"Die punt van die roeispaan sak saggies in die rivier en stoot kalm die bootjie van die wal weg."
Hipsters & Hounds
2014-02-11 "Vandag is Maandag en ook jou verjaarsdagOns sou 25 kerse op jou koek moes gepak het"
Beige
2014-02-04"die labrador is beige, die onderwerpe ook
burgers word noukeurig met blink eetgerei bewerk
almal het 'n huisie of twee by die see
niemand praat hard of kou oopmond nie"
Wmj?
2014-02-04"Wmj?" kom die e-pos deurgesnel.
Ek dink by myself: "Wat de hel
bedoel sy?
Wmj? Wmj? Wat rook sy?"
Die groot muur van China
2014-02-04 "Die land is gevul met drake
wat aan berge vorm gee
en die lewensbloed
van uitgeputte bouers in die buik
van die luislang stoor,
beskermer van die massas,
teenvoeter vir die noorde"
