Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
notaboek
2014-02-19 "Notaboek" van De Villiers-Serfontein gebruik lyne, letters en simbole vir ons kompetisie Netdigters 2.0deksels digitaal
2014-02-19 De Villiers-Serfontein gebruik grafika en simbole in "deksels digitaal" vir ons kompetisie Netdigters 2.0.twiet of papier
2014-02-19 De Villiers-Serfontein se "twiet of papier" werk met graffika, foto's en woorde vir ons poësiekompetisie Netdigters 2.0.Intercontinental internet romance
2014-02-19"On my facebook there was a friend request from an animated goddess,"
Gelatiengedagtes
2014-02-19 "een stil aandtussen twaalf en een
het ons mekaar meteens verloor
in die twitterende gesigboek
van die wêreldwye web"
gekraakte kompertaal (laymen living in the matrix)
2014-02-19 "onvrugbare magneetvelde versmelt uiteindelikin gestolde vloeibare kristalle wat kortsluitend
in liglose tonnels versplinter."
verregaande
2014-02-19 "ongedissiplineerde programmeerders fabriseer sagteware met ingeboude selfdekonstruksies.rugsteundata word verloor as Trojaanse perde horings kry op herskryfbare hardeskywe."
Pla gi aat
2014-02-19 wat is die skrale kansdat enige woordkuns
oorspronklik sou wees,
as die vry vertaling uit die kop
onherkenbaar omgedop
uitgeskop opduik uit die niet
van die wêreldwye web
se diepste ontroosbare
verdriet?
Konneksie
2014-02-19"Vanoggend, onbeplan
verken ek lees-loop
Suid-Amerika se woude
deur die oë van ander."
Gemaklik en sonder gevaar
Devolution of culture
2014-02-19 "because there’s no more: “hoe lykit perd?”, dis net: “hoeveel’s jou sosiale kapitaal werd? hoeveel Facebook vrinne of followers het jy?"Entries open for third SCrIBE Scriptwriting Competition
2014-02-14 Entries open on 1 March, closing date for applications is 31 July and the top five scripts will be selected for a week-long staged reading in October, with the opportunity for discussion and feedback from the public and members of the theatre industry.46664
2014-02-12"skielik staan sy voor my
in ‘n andersheid wat my oë verlam
die vol lyf van gister ‘n winterboomskadu
van saplose takke
mors-dood."
Gevaarligte
2014-02-12"In die Vrydagmiddag middestad verkeer
Ry ons in sirkels , ’n ongeluk wat wag om te gebeur."
Die breingevaar
2014-02-12 "My grootste vyand bly in my kopIn die woonstel agter my reuksintuig
Sit hy in die regterlob"
Halloskiphallo
2014-02-12 "Soms soek ek liefde, soms soek ek pretSoms gaan loer ek op chatroulette
Maar daar’s gans te veel tollies
En gans te veel druk
Word daar van my verwag om ook handuit te ruk?"
