Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Whimsical generator

Heidi Henning 2013-12-04

"You and I have a complicated relationship
Like a long unbalanced equation
Requiring a clear mind, in the heat-fatigued night"
 

Skinned by Antjie Krog

Franci Vosloo 2013-12-04 "The poet thus becomes the text, inhabits the text and becomes part of the articulations and rhythms of the text." Franci Vosloo discusses why Skinned is a good representation of Krog's oeuvre and the essence of Krog's poetics.

Finale weergawe: Die lewe van

Megan Janse van Rensburg 2013-12-02  

Finale weergawe: Penwedloop

Megan Janse van Rensburg 2013-12-02  Die finale weergawe van Megan se gedig, "Penwedloop".

Finale weergawe: Habitat (Voorheen "v")

Emlyn Allwright 2013-12-02  Die finale weergawe van Emlyn se gedig, "Habitat".

Finale weergawe: Uitlander (Voorheen "iv")

Emlyn Allwright 2013-12-02  Die finale weergawe van Emlyn se gedig "Uitlander".

Finale weergawe: Behoefte aan aanvaarding

Rynie Olivier 2013-12-02  Die finale weergawe van Rynie se gedig "Behoefte aan aanvaarding"

Finale weergawe: Openbaring van liefde

Rynie Olivier 2013-12-02  Die finale weergawe van Rynie se gedig "Openbaring van liefde".

Finale weergawe: Padlangs

Ronnie Strydom 2013-12-02  Die finale weergawe van Ronnie se gedig "Padlangs".

Finale weergawe: Berwind

Ronnie Strydom 2013-12-02  Die finale weergawe van Ronnie se gedig "Bergwind".

Through realms of scattered verse

Chris Taljaard 2013-11-27

"Through realms of scattered verse
I lead processions in a pale hearse
of images of penultimate
rapture"
 

Skipskop

Ester le Roux 2013-11-27

"As die eilande uitwyk
en die swart voëls jou toevlerk
hang ‘n donkermaan bo ‘n nag
vol skipbreuk en kielhaal"


speurder

Hennie Meyer 2013-11-27 Speelspeurder Hennie Meyer onderneem 'n speurspel

Netdigters 2.0 is gevaarlik

Rentia Bartlett-Mohl 2013-11-27 Ons almal lees elke dag toenemend meer tekste, artikels, gedigte, opinies, briewe, blogs, rubrieke op die internet. Verskil hierdie leesproses van hoe ons boeke, koerante en ander vorme van gedrukte media lees?

White-washed equality

Michael Fargher, Naomi Meyer 2013-11-22 “A fact particularly relevant to South Africa is that being born white (not just white and wealthy) also grants better access to opportunity. For South Africa to move on, we all need to acknowledge this fact. And it is a fact.”

Netdigters 2.0

Rentia Bartlett-Mohl 2013-11-20 Die wenner van hierdie kompetisie is aangekondig.

Eerste herfs

Gerald Erasmus 2013-11-20

"Dit was herfs en stilweg het jy weggegaan
verby die erewag in sagte grys"

Birdsong

Heidi Henning 2013-11-20 "Long into the afternoon shadows
As I search through the dark pool of sounds
for the same lost call."

 


Die skrywer, die beeldhouer en die aspirant-digter

Celesté Fritze 2013-11-20

"Die skrywer, die beeldhouer en die aspirantdigter geniet middagete by Huckleberry’s in Magnolia Dell. Die aspirantdigter versteek haar fobie vir klein ruimtes onder die dekmantel dat die pers wasblomme van die magnolias vir haar soos die geskulpte wande van ’n geboortekanaal lyk."


'n Netelige kwessie

Marike van der Watt 2013-11-13 "Sy mors nie tyd of energie op praatjies maak nie – daar is ’n waglys van benoude ouers wat al die vorige dag wou hoor dat hulle netelige kwessie opgelos is. Mense wat daaraan gewoond is om die lewe uit die hoogte van ’n 4x4 vooruit te skat, hou nie van onsekerhede nie, nog minder om op diens te wag."
Top