Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Ingrid Jonker-prys 2017: Nou oop vir inskrywings

LitNet Skryfsake en rubrieke 2017-05-29

Die Ingrid Jonker-prys word vanjaar vir Afrikaanse poësie toegeken. Die sluitingsdatum vir voorleggings is 30 Junie 2017.

Skryfkompetisie: Jou troudag

LitNet Wen 2017-05-25

Vertel vir LitNet hoe jou ideale troudag sal lyk of deel spesiale herinneringe aan jou groot dag. Jy kan ’n boekpakkie wen met ’n boek wat jou gaan help om ’n troue te beplan – en nog ander lekker leesstof!

Franschhoekfees 2017: Sophie Hannah

Naomi Meyer Feeste 2017-05-24

"Voor elke misdaadboek, sê sy, beplan sy haar boek haarfyn. Sy beplan elke boek vooraf so deeglik dat haar agent een slag vir haar gesê het as Sophie doodgery word, sal sy wat die agent is aan die hand van die uiteensetting die boek kan skryf."

Gebed, opgedra aan Karel Schoeman

Dirk Hattingh Poësie 2017-05-12

"vou my dan toe met U lappieskombers
die groot een met die baie blokkies"

Winter van 1972

Dawid de Villiers Fiksie 2017-05-10

"Die opname in ’n psigiatriese hospitaal was oorweldigend.  Die een oomblik is jy nog besig, hoewel al hoe minder so, om matriek te probeer deurkom, die ander oomblik bevind jy jou tussen mense wat anders siek is as die gewone."

Skryf jou gedig vir ATKV/Kuier-gedigtekompetisie in

ATKV ATKV-Portaal 2017-05-10

Trek jou pen en papier nader, want dit is weer tyd vir ATKV en Kuier se gedigtekompetisie. Die kompetisie sluit 30 Junie 2017.

Karel Schoeman: elegie

Joan Hambidge Poësie 2017-05-10

"So vertrek die grotes
en gespreksgenote
een na die ander"

ATKV-Woordveertjies 2017: Nou oop vir inskrywings

LitNet Skryfsake en rubrieke 2017-05-08

"Die 2017 ATKV-Woordveertjies word op Vrydag 8 September by ’n prestigegeleentheid by Anura buite Stellenbosch toegeken. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag 2 Junie 2017."

Karel Schoeman (1939–2017)

Joan Hambidge Poësie 2017-05-06

"Oor afskeid en vertrek,
stilte en eensaamheid,
die dood, ’n onbestemde land,
het jy in vele romans verken."

In die wolke

Cliffordene Norton Fiksie 2017-04-25

"Hulle stap oor digte wolke. So ver as wat hulle stap, flits tonele verby."

BSV-skryfwedstryd 2017

Corlietha Swart Skryfsake en rubrieke 2017-04-19

"Die sluitingsdatum van een van die tradisierykste en grootste skryfwedstryde in Afrikaanse prosa en poësie in die land, dié van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, is net ’n hanetreetjie weg. Jy het tot 12 Mei 2017 om in te skryf."

Bybel in Kaaps: Die kruisiging van Jesus

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2017-04-19

"Van twaalfuur tot drieuur toe hettie maan voorie son in gegan ennie hele namiddag wassie land in duisternis."

Die plan om vi Jesus dood te maak

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2017-04-07

"Oppie eeste dag vannie Fees van Ongesuurde Brood toe kommie dissipels na Jesus toe en vra: 'Waa wil U hê ôs moet gan regmaak vi U ommie Paasmaal te iet?'"

Herfsmiddag

Jaco Fouché Poësie 2017-04-04

"Wanneer honde blaf,/ kalmeer dit gemoedere:/ iets, iemand, is nog aan die waghou."

Soutrivierstasie (soos onthou uit 1997)

Jaco Fouché Poësie 2017-04-04

"Verdra my herfsherinnering,/ my teenwoordigheid daar op Soutrivierstasie,/ waar die son bottergeel verblind/ voor dit ondergaan asof vir oulaas."

Gedigkompetisie: ’n onderhoud met die wenners

Liné Loff, Elodi Troskie, Sandra Norval Onderhoude 2017-04-04

"Gedigte doen hulself voor as momente. Soms is ek te laat – die woorde het my dan verbygegaan. Maar dis goed so. Want dalk was dit iets wat ongesê moes bly." Die wenners van LitNet se gedigkompetisie "Huis, woning, tuiste" gesels oor hulle huise, boeke en skryfwerk.

Wenners: "Huis, woning, tuiste"-gedigkompetisie

LitNet Skryfkompetisies 2017-03-29

Twee digters wen kontant en boekpakkies met LitNet se gedigkompetisie. Hier is die wenners!

Call for entries for sixth SCrIBE Scriptwriting Competition

LitNet Skryfsake en rubrieke 2017-03-24

Calling all writers! It’s SCrIBE time! Entries for submissions for the Imbewu Trust’s 2017 SCrIBE Scriptwriting Competition open on 31 March. 

Huis, woning, tuiste: kortlys nou bekend

LitNet Skryfkompetisies 2017-03-23

LitNet het altesaam 444 inskrywings vir die gedigkompetisie met die tema "huis, woning, tuiste" ontvang. Die inskrywings was uiteenlopend en deelnemers het beïndruk met hul interessante onderwerpe, unieke benaderings en knap skryfstyl.

Huis, woning, tuiste: Windweerstand

Charlé Cloete Skryfkompetisies 2017-03-21

Lees Charlé Cloete se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Top