Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Bybel in Kaaps: Johannes 6, deel 2

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2017-10-04

"Dit vesieke Ek julle: Wie in my gloe hettie iewige liewe. Ek issie brood wat liewe gie." Lees en luister Olivia M Coetzee se Bybel in Kaaps-vertaling.

Vroue wat my inspireer vir Vrouedag 2017: wenner aangekondig

LitNet Skryfkompetisies 2017-09-26

"Altesaam 38 inskrywings is vir LitNet se skryfkompetisie, 'Vroue wat my inspireer', ontvang. 7 deelnemers het die kortlys gehaal, en een van hulle is die wenner van ’n heerlike boekpakkie."

"One less scoundrel" – on why, perhaps, we write poetry

Karin Schimke English 2017-09-25

"After all, there’s a significant service to humanity in spending time doing no harm. While you’re writing your poem, there’s one less scoundrel in the world." 

Stilgebed

Ernst Fernando Dos Santos Poësie 2017-09-21

"’n Bosloerie fladder van tak na tak
en strooptyd knie oondgebakte brood
waar ’n graanland in growwe hande bloei."

Blou

Ernst Fernando Dos Santos Poësie 2017-09-21

"tot my verstand ophou raas
sal ek vlerke sprei 
en akkers dra ..."

Affodille in die winter

Lelani Fourie Fiksie 2017-09-21

"Dalk het daar tog goed uit sy dood gekom. Iewers daar buite is dele van hom nog lewend."

Vroue wat my inspireer vir Vrouedag 2017: kortlys

LitNet Skryfkompetisies 2017-09-20

"Hier is die 7 finaliste van die skryfkompetisie 'Vroue wat my inspireer'. Die wenner sal binnekort aangekondig word." 

Vroue wat my inspireer vir Vrouedag 2017: inskrywings 3

LitNet Skryfkompetisies 2017-09-18

LitNet het lesers gevra om in die lig van Nasionale Vrouedag op 9 Augustus ’n gedig/storie/ware verhaal te skryf oor vroue wat jou inspireer. Hier is die laaste groep inskrywings. Die kompetisie het op 31 Augustus 2017 gesluit.

Vroue wat my inspireer vir Vrouedag 2017: inskrywings 2

LitNet Skryfkompetisies 2017-09-15

LitNet het lesers gevra om in die lig van Nasionale Vrouedag op 9 Augustus ’n gedig/storie/ware verhaal te skryf oor vroue wat jou inspireer. Hier is nog inskrywings. Die kompetisie het op 31 Augustus 2017 gesluit.

Bybel in Kaaps: Johannes 6, deel 1

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2017-09-14

"Hulle het Hom toe met oepe arms oppie boot ontvang, en toe hettie boot by die land angekom waanatoe hulle op pad was." Lees en luister Olivia M Coetzee se Bybel in Kaaps-artikel.

met vakansie

Jemima Meyer Poësie 2017-09-07

"ons draf met Nikes
op pad na die strand"

Vryfees

Jemima Meyer Poësie 2017-09-07

"van vroeg
swoeg hippies en hordes
slyp uitstallers tande
roep en klets
oor koeitjies en kalfies"

ontwaking

Jemima Meyer Poësie 2017-09-07

"ék, met woljapon en koffie
maak skaars my mond oop
al is ek ’n voor-in-die-koor"

Bloedgrond

Christiaan Joubert Fiksie 2017-09-07

“‘Erfgrond is bloedgrond,’ het haar pa een aand stug verklaar na ’n derde sopie brandewyn. ‘Grond is bloed. Bloed is grond. God behoed die siel wat dit minag.’”

Elegie vir ’n sterfling

Jaco Fouché Poësie 2017-09-07

"Stomme Yukio van die jonge masker,
Slinkse Mishima die selfdoodmasjien,
Bedryf ’n eg Japannese plot."

Vroue wat my inspireer vir Vrouedag 2017: inskrywings 1

LitNet Skryfkompetisies 2017-09-07

LitNet het lesers gevra om in die lig van Nasionale Vrouedag op 9 Augustus ’n gedig/storie/ware verhaal te skryf oor vroue wat jou inspireer. Hier is ’n paar van die eerste inskrywings. Die kompetisie het op 31 Augustus 2017 gesluit.

Tierneefkop

Heinrich Matthee Poësie 2017-08-31

"Ons dans en ons sing by die tierneefkop,
die bier en die grappe is tuisgebrou ..."

Wen ’n prys met Kaaps!

LitNet Wen 2017-08-31

LitNet is al ’n geruime tyd besig met ’n projek om dele van die Bybel in Kaaps te laat vertaal. Indien jou huistaal Kaaps is, nooi ons jou uit om die onderstaande bekende gedeelte uit die Bybel in jóú Kaaps te vertaal.

Oop gesprek op Stellenbosch

Heinrich Matthee Poësie 2017-08-31

"Daar mors ’n wynvlek op die rand
van deug en skoonheid se verband."

67 woorde vir Mandela-dag 2017: wenner aangekondig

LitNet Skryfkompetisies 2017-08-29

"Altesaam 140 inskrywings is vir LitNet se skryfkompetisie, '67 woorde vir Mandela-dag', ontvang. 20 deelnemers het die kortlys gehaal, en een van hulle is die wenner van ’n heerlike boekpakkie."

Top