met vakansie
ons draf met Nikes
op pad na die strand
verby
’n kaalvoetkind
met ’n swart kopdoek
abba haar broer
soos ’n sak sand
ons skop stof
in die oë
van die gemeenskap
om ’n graf
uurglase
sonder sand
0met vakansie
ons draf met Nikes
op pad na die strand
verby
’n kaalvoetkind
met ’n swart kopdoek
abba haar broer
soos ’n sak sand
ons skop stof
in die oë
van die gemeenskap
om ’n graf
uurglase
sonder sand
0