Sing 'it
Open Book Festival Report 3: A whale of a time
2011-09-22 Henrietta Rose-Innes’s latest novel, Nineveh, was launched in the Iziko Museum’s Whale Well on Wednesday afternoon as part of the Open Book Literary Festival in Cape Town."Black rose" by Peter Rogers
2011-09-21 Black rose I thought I’d found my one in a million Thought I’d found trustworthy second opinion Once again I am the one who is fooled Mistreated, unforgiving as I lie here beaten with my face of anguish I can’t stand this anymore (Growl) It’s about time I ..."Stephanus Johannes Paulus Kruger" deur Andre Sturgeon
2011-09-21 Stephanus Johannes Paulus Kuger Vers 1 Is dit ons wat so moet wees en treur? Is dit ons wat so moet kyk wat gebeur? In my hart is daar iets wat my verskeur In my land vrees ek vir dit en meer ..."Sigarette en Pille" deur Andre Sturgeon
2011-09-21 Sigarette en pille Vers 1 Ma, ek wens jy was meer daar vir my Maar ek verstaan hoe seer jy kry En ek wens ek kon nog ’n rukkie bly Maar dis tyd dat ek moet vlerke kry"Uit die pen van my" deur Andre Sturgeon
2011-09-21 Uit die pen van my Vers 1 Het jy die mooi maan gesien Skyn so mooi op kwart voor tien Wonder of jy sien wat ek nou sien Het jy my gesien probeer Weer en weer oor al die seer Wat meer kon ek vir ons twee gee"Not so perfect" by Gareth James
2011-09-21 Not so perfect I’m not so perfect I’m not the blanket keeping you safe You might not know it But my heart bleeds like pouring rain"Life's way" by Dries Millard
2011-09-21 Life's way Wake up, start your day with a routine cliché Nothing ever changes, all these familiar faces and places Everything bores you and you think to yourself It’s all just a waste of time …"Pushed aside" by Gareth James
2011-09-21 Pushed aside Verse There he stood so hungry and confused And all he thinks is “What did I do to you? What have I done to deserve this Do you think that it could be any worse?”"Meisie" deur Dries Millard
2011-09-21 Meisie vreemde meisie met donker sjokolade-bruin oë met sonlig-glimlag en mengelmoes-tong met snaakse sêgoed wat ander verstom met ’n soektog na iets om in te glo"Ons sal bly leef" deur Dries Millard
2011-09-21 Ons sal bly leef Tyd, sonder prys en onbeskryflik, wat soos ’n ewigheid voor ons lê. Hoe kan ons ons weerhou van al die die gedagtes en emosies wat in ons opbou? Vir wat draai dinge altyd skeef in die deurmekaar en gejaagde wêreld waarin ons leef?"Terug in die verlede" deur Dries Millard
2011-09-21 Terug in die verlede met verlede wat homself in die hede herhaal kom herinneringe van tye toe net water en liefde al wat nodig en goed genoeg wasBig Book Chain Chat #79: Short, Sharp & Snappy
2011-09-21 Well, no one wants to inflict on school students the “hoary old chestnuts”, those dreadful one-act plays like The Monkey’s Paw and The Bishop’s Candlesticks that seem to have been around for centuries"No walk in the park" by Ria Venter
2011-09-20 No walk in the park Life as we know it Is no walk in the park Every day, in every way like a blind walk in the dark Life as we grow it Is no walk in the park Every day, in every way We drag our ..."Tonight" by Ria Venter
2011-09-20 Tonight Hold me in you arms, dance with me Please my love, can’t you see How much I crave our life How much I love to be your wife? Let’s make tonight our special night In the dimmed ..."Dis geen fantasie dié" deur Ria Venter
2011-09-20 Dis geen fantasie dié Fantasie en realiteit het die geneigdheid tot lê teenoor mekaar Hier is niemand gespaar Refrein Dwaal dan maar af Vinniger, vinniger Vinnig, draf dit kaf Wil jy dalk ontsnap ..."'n Sommer lekker liedjie" deur Ria Venter
2011-09-20 'n Sommer lekker liedjie Vanoggend vat ek die pad En ry deur die paaie van my kop En soos die modder om my spat Kan ek net nie ophou tob Refrein Ken jy die draaie van tyd Ken jy vrese, wyd en syd? Sê my, ..."Stille vraag" deur Johann P Boshoff
2011-09-20 Stille vraag Wat om my hart se hut vou sag soos ‘n doek van vel, en bring – vreemd – ‘n stilte wat van tuiskoms my vertel? Wat kom beweeg my gees kaalvoet hier op die langpad en stap ..."Vaders van ons vaders" deur Johann P Boshoff
2011-09-20Vaders van ons vaders Vaders van ons vaders, op wieke van my lied vlieg vrae uit my mond na u van onder rots en gruis: vrae oor verkeerdheid, van herwaarts of derwaarts, bly net hier waar ek dan nou is of ...

