"Die Son" deur Ferdinand de Bruyn

  • 0

Die Son

Die see
Die son
en die strand

Dankie Here vir die see
Die strand
en die son

Die son deur die water op my rug
as ek later op die strand uitspoel
sal ek vir jou soek
tussen die see

Die son
en die strand

Nog nooit so geskyn

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top