Die wind
as die water spat
die reën val en
die mense slaap
lê ek op jou skouer en dink
aan wat kan kom en kan wees
waar gaan jy my kry as
die wolke breek
Hoe gaan ons dit doen
sonder jou
is ek niks
net geloof en spier
Van die mantel tot die hart
kies my ek’s rein
![]() |



