Lirieke
Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.
"Patrone" deur Robert Odendaal
2012-12-05 Geleidelike gradiëntNiksseggende oë
Val verder van die son daar bo
"Oreade" deur Adri van der Merwe
2012-12-05 Binne die dig begroeide woudgooi die maan ? ouripigment
? Oureool waarin die oreade dans
Die carmagnole helderklinkend deur die bos
"Now Go" by Kenneth Blane
2012-12-05 You were there to listenYou were there to hold
You were gentle, with a heart of gold
"Net ek, net jy" deur Bok Rautenbach
2012-12-05 Ons leef in 'n wêreld van onheil en leed.Ons leef in 'n wêreld waar niemand kan vergeet
van die verlede
Vergeet en vergewe
"My girl" deur Mari Veldsman
2012-12-05 Ek sit ? roos voor jou deur,Ek wens dat jy vir my sal sê
dat jy vir my ook liefhet
"My Cabernet Baby" deur Braam van der Vyfer
2012-12-05 Jy's my Cabernet, babyJou hart is Pinot Noir
Jy's volrond, welbeleë
Jou stem 'n plaaskitaar
"Let me go" by Kenneth Blane
2012-12-05 You brought me too farI can't keep you off my mind
Feelings still run so deep
I won't lie
"Kers(e)fees" deur Enrique Nelson
2012-12-05 Rooiwyn, ek het my liefie by myen ons is saam, dit is die grootste geskenk
Vreugde vul ons beker met liefde
Ek het niks meer nodig nie
"Loved you once and always will" by Drickus Badenhorst
2012-12-05 Won’t do it for loveWon’t do it for charity
You turned my love into misery
"Stop the fight" by Vanessa Atson
2012-12-04 They say they love youarms open wide
Heart on the chest
and a smile in their heart
"Starless night" by Vanessa Atson
2012-12-04 Unanswered questionsEmpty promises
Broken dreams
And this starless night
"Spires" by Jonathan Spanos
2012-12-04 Do you know what you have?Do you hope for more?
Gave all I am, now I'm walking out the door
"Sit My Buite" deur Jaques Gerhard De Villiers
2012-12-04 Weet jy waarom staan ek vir jou en wag?Weet jy waarom hardloop ek deur elke donker nag
saam met jou, tel ek die dae en ure af?
Want die lewe vlieg verby
dis tye saam met jou wat ek lag
"Park bench lovers" by Vanessa Atson
2012-12-04 You say I can't visit you at homeYour peeps are too strict
I say I don't care
For you I'd take the heat
"Onthou Jy" deur Laetitia Campher
2012-12-04 Jy’t n merk gelosEk druk jou foto styf teen my bors
Hoe vinnig die liefde kan vergaan
Dis baie seer
Jy het my baie geleer
"Nie soos Romeo en Juliet nie" deur Antoinette Barwise
2012-12-04 Vir my moet ek en jysaam oud en grys word
En saam ? lewe vol herinneringe hê
"? Lewe met jou" deur Laetitia Campher
2012-12-04 Ek staar diep in jou pragtige groen oëAs jy maar net weet, dit is wat my weer laat glo
Ek wil my vingers oor jou sagte lippe streel
"N4-roete" deur Danélle Botes
2012-12-04 Soos ek voor jou deur staan dink ekKom ons vat ? kans
Jy nooi my in en ek’t gedink dit was ons begin
"My 'allthing'" by Jonathan Spanos
2012-12-04 Haven't felt this way for such a long timeThe alcohol seeping into the deepest recesses of my mind
"Misverstand tussen liefde en haat" deur Laetitia Campher
2012-12-04 Ek staar na die skoonheid van ? winters-sonsondergangDink hoe gelukkig ek was toe ek daai foto’s hang
Die strale wat op jou gesig dans as jy lag
