My girl
Ek sit ? roos voor jou deur,
Ek wens dat jy vir my sal sê
dat jy vir my ook liefhet
Ek wag net vir jou sms
Ek weet jy is nie soos die res nie
Ek wil jou graag ? vragie vra, sê net ja
REFREIN:
Ek maak jou my girl
Hier by my vanaand om die vuur,
My girl, vir ewig en vir altyd net myne, net myne
Ek vra jou na ? bal toe
Dis waar ons eerste hand-aan-hand
mekaar se liefde gevoel het
Jou lyfie aan die brand
Jy lyk so mooi op hierdie aand, my meisie
Ek wil jou op die dansbaan draai
Met die song wat ek sing wil ek jou terug bring na my hart toe
Met jou hand in my hand, stap ons saam die lewenspad
REFREIN (x2)
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


