Lirieke
Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.
"Yellow Lights" by Gareth Mostert
2012-12-20 The bottle stands there and shineslost between the lines
Been down this road so many times
"Welcome to the Ocean" by Gareth Mostert
2012-12-20 Better learn to swim fastor your first swim will be your last
You're in dangerous waters here
and to be clear, you have plenty to fear
"Vrees vir die dorslustige" deur Lana Geldenhuys
2012-12-20 Soos ? kluisenaar vergaan ekhier binne my geboortevlek
"Verstotelinge" deur Marius Ochse
2012-12-20 Hierdie een is vir die skaam girl met die slegte velwat Maandag meer vrees as Saterdag voor die TV stel
Alleen of saam met haar ma en die se ewige refrein
“My kind, luister na my, elke pot sal ? deksel kry”
"Verneuk" deur Andre le Grange
2012-12-20 Jy het my verneuk, ja, jy hetDit was dalk vir jou onskuldig
maar dit het my kop opgeneuk
"Vals Hoop" deur Gareth Davies
2012-12-20 Ek lê in my bed en wonder hoekom het alles verkeerdgeloopHet ek iets verkeerd gedoen, of was dit maar net vals hoop?
Ek dink terug aan wat ek kon doen om alles verder te vat
maar nou gee ek myself die skuld, want my gevoelens was in die pad
"Uitweg Romantiek" deur Gareth Davies
2012-12-20 Soos gelowiges ry ons in ? stoet bar toewaar ons die dood van ons probleme en gedagtes vier
Die enigste ding wat ek vrees is die nagevolge van ons aksies
Maar nie vanaand nie, vanaand sleep ons die aasvoëls huis toe
"Truth is a weapon" by Margualette Louw
2012-12-20 The lights go out, electricity hoversThey should be flies against the wall
Witnesses to protect us when secrets are denied
"To my future Valentine" by Gareth Davies
2012-12-20 Nobody said that romance wasn't for the faint of heartand that it's so damn hard to breathe while we're far apart
And my childish ways and insecurities keep showing up
yet I still trust you to take good care of my fragile heart
"Tienergedagtes" deur Gareth Davies
2012-12-20 Hoekom?Dis die vraag wat ek myself vra wanneer ek jou sien
Wanneer ek in jou oë nie naby goed genoeg is nie
"Table Mountain" by Themba Ngoma
2012-12-20 I see a Mountain that look's differentThe part of the mountain is missing
No body knows where it is
"Stockings from Amsterdam" by Danielle Biggs
2012-12-20 You're in my fleshI'm left in yours
There's a part of you in my eyes
cheek, hair, crinkled expression and whisper
"Sky is the limit" by Martin Ferreira
2012-12-20 You make me blushMake me rush
when I see your face
Every time, every time
"Shut out" by Robyn Danker
2012-12-20 Scared for too longYou need to know
that I’m going to change all of that
"Poacher innie bos" deur Lood Wentzel
2012-12-20 Daar’s suiker oppie TV om my te troossjokolade propaganda
Maar ek hardloop deurie bos en ek dwaal deurie strate
"Pluk Die Vrugte Van Die Bome Wat Jy Plant" deur Gareth Davies
2012-12-20 Ek is trots op waar vandaan ek kom, maar ek haat die gedagte van waar ek op pad isVreemd, hoe die verlede altyd beter as die toekoms lyk
Ek’t myself verlaat in ? poel van sinlose verhoudings en vriendskappe
"Paaie" deur Johan Goosen
2012-12-20 Stil, koud, en donkerbloulê my wêreld in die môredou
Hier sit ek met my gedagtes
Hier sit ek en dink aan jou
"Lucas" deur Jaco Prinsloo
2012-12-20 'n Miljoen is te min, ek kan niks daarmee doenEk kort soveel meer woorde om jou lof te besing
Net 'n laaste soen en jou oë gaan toe
die wolke maak oop en jy stap hier in
"Love Me Love Me (Just for a while)" by Kenneth Blane
2012-12-20 I’m in a place, I haven’tever been in before
It’s been summer here for weeks
but it still feels so cold
"Let me go" by Taras Phiwe
2012-12-20 Why you stick with me if I’m not the one you were willing for?Every single hour you mess with me
You want to see me sweating for anything involve you
Hey, please back off in my life
