Notas, toetse en vraestelle

Hierdie inhoud mag nie verkoop of elders gepubliseer word nie.

IEB-Afrikaansvraestel, graad 10: hersiening van die tweede kwartaal se werk

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2021-07-26

Is jy in graad 10 en skryf jy hierdie week eksamen? LitNet kan help. Hier is ’n gratis oefenvraestel en memo deur Janie de Bruin wat jou kan help met jou voorbereiding!

IEB-Afrikaansvraestel, graad 9: hersiening van die tweede kwartaal se werk

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2021-07-23

Is jy in graad 9 en skryf jy volgende week eksamen? LitNet kan help. Hier is ’n gratis oefenvraestel en memo wat jou kan help met jou voorbereiding!

Wiskunde met LitNet op YouTube

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2021-07-23

Skryf jy volgende week eksamen? LitNet kan jou help. Hier is ’n speellys van wiskundevideo’s op LitNet se YouTube-kanaal. Onthou om in te teken!

Graad 9: Wiskundevraestel en memo – kwartaal 1 en 2

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2021-07-13

Is jy in graad 9 en wil jy hersiening doen van kwartaal 1 en 2 se werk? Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memo om jou te help.

Graad 5: Wiskundevraestel en -memo – heelgetalle tot patrone

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2021-06-24

Waarom het die Smartie-lekkerny wiskundevraestelle uitgewerk? Om nog slimmer te word en beter te vaar in sy eksamen. Laai Wilhelm du Toit se oefenvraestel en memo vir graadvyfleerders hier af.

Graad 4: Afrikaans Huistaal, tweedekwartaalvraestel en -memo

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2021-06-24

Eksamenvoorbereiding is kinderspeletjies! Laai Afrikaans Huistaaltoetse en -memoranda deur Eugene van der Westhuizen hier af. 

Wiskunde: graad 8, tweedekwartaal-vraestel en -memo

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2021-06-11

Is jy in graad 8 en wil jy hierdie kwartaal wiskunde baasraak? LitNet het gratis hulp. Klik op die skakel hier onder en laai Lee-Ann West se oefenvraestel en memo vir die tweede kwartaal af.

Wiskunde: graad 7, tweedekwartaal-vraestel en -memo

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2021-06-01

Is jy in graad 7 en wil jy hierdie kwartaal wiskunde baasraak? LitNet het gratis hulp. Klik op die skakel hier onder en laai 'n oefenvraestel en memo vir die tweede kwartaal af.

Wiskunde: graad 9, tweede kwartaal-vraestel en -memo

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2021-05-16

Is jy in graad 9 en wil jy hierdie kwartaal wiskunde baasraak? LitNet het gratis hulp. Klik op die skakels en laai ’n oefenvraestel en memo vir die tweede kwartaal af.

Wiskunde, graad 6: eerste kwartaal – vraestel en memo

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2021-04-16

In graad 6 werk leerders al met komplekse getalle en getalpatrone. LitNet se span kundiges kan die slimkop in jou huis help om Wiskunde in te oefen, want soos sport, word Wiskunde makliker hoe meer jy daaraan werk.

Wiskunde, graad 5: eerste kwartaal – vraestel en memo

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2021-04-16

In die eerste kwartaal van graad 5 word patrone ingeoefen en vasgelê in die Wiskundeklas. LitNet se span kundiges kan die slimkop in jou huis help om getalle en getalpatrone makliker baas te raak.

Wiskunde, graad 4: eerste kwartaal – vraestel en memo

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2021-04-16

Wiskunde in graad 4 is ’n aanpassing, maar met LitNet se span kundiges kan die slimkop in jou huis getalle en getalpatrone oefen en dit makliker baasraak.

Wiskunde, graad 2: eerste kwartaal – vraestel en memo

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2021-04-08

Is jou kind vanjaar in graad 2 en wil jy graag seker maak sy het haar wiskunde vir die eerste kwartaal onder die knie? Saam met LitNet is wiskunde kinderspeletjies en soveel pret soos om in te kleur en te verf. Laai ’n gratis oefenvraestel en memorandum hier onder af.

Wiskunde, graad 3: eerste kwartaal – vraestel en memo

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2021-03-16

Is jou kind vanjaar in graad 3 en wil jy graag seker maak sy het haar wiskunde vir die eerste kwartaal onder die knie? Saam met LitNet is wiskunde kinderspeletjies en soveel pret soos om met klei te speel. Laai ’n gratis oefenvraestel en memorandum hier af.

Wiskunde, graad 1: vraestel en memo

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2021-03-10

Is jou kind vanjaar in graad een en wil jy graag sekermaak sy het haar wiskunde vir die eerste kwartaal onder die knie? Saam met LitNet is wiskunde kinderspeletjies en soveel pret soos die bou van ’n sandkasteel. Laai ’n gratis oefenvraestel en memorandum hieronder af.

Tegnologie, graad 7: Toets jou kennis – vraestel en memo

Jacques Horne Notas, toetse en vraestelle 2021-02-16

Is jy in graad 7 en draai jou kop aan die begin van nog ’n skooljaar wat deur die pandemie ontwrig word? Laat LitNet jou help om jou Tegnologiewerk baas te raak. Plaas jou skoolwerk in ’n wentelbaan van sukses. Laai hierdie oefenvraestel en -memo gratis af.

Wiskundeverrykingsartikel: Google en googol

Pieta van Deventer Notas, toetse en vraestelle 2021-01-26

Lees Pieta van Deventer se artikel oor die verband tussen wiskunde en 'n baie bekende soekenjin hier.

Wiskundeverrykingsartikel: afstandsberekening en die sterre

Pieta van Deventer Notas, toetse en vraestelle 2020-12-03

In hierdie artikel skryf Pieta van Deventer oor wiskundige beginsels wat toegepas word op die afstandsberekening tussen sterre, oor die Doppler-effek in die liggolwe van 'n ster, die rooiligverskuiwing in die spektrum van ’n ster en die standaardfakkels en veranderlike sterre.

Wiskunde, graad 6, November: gratis vraestel en memorandum

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2020-11-30

Is jy in graad 6 en skryf jy hierdie week nog wiskunde-eksamen? Hier’s hulp vir jou! LitNet bied gratis hulp; kom laai ’n vraestel en memorandum hier af.

Wiskunde, graad 7, November: gratis vraestel en memorandum

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2020-11-30

Is jy in graad 7 en skryf jy hierdie week nog wiskunde-eksamen? Slaag jou jaar met vlieënde vaandels! LitNet bied gratis hulp; kom laai ’n vraestel en memorandum hier af.

Top