Lirieke

Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.

"Supposed to be" by Annelien Kirsten

Annelien Kirsten 2011-09-22 Supposed to be When you’re a child growing up in this world Your life is full of possibilities You take a step one day at a time Your parents always there right by your side

"Liefde reën" deur Annelien Kirsten

Annelien Kirsten 2011-09-22 Liefde reën Eendag op ’n reëndag Tussen hier en wie weet waar Stap ’n jongman, sonder reënjas Geel sambreel is in sy hand Hy swaai hom hier, en swaai hom daar En dans die strate af Ek sê ou boet wat maak jy daar Jy reën dan papsopnat

"Sal jy my sê" deur Annelien Kirsten

Annelien Kirsten 2011-09-22 Sal jy my sê As jy my nie meer wil hê Vra ek dat jy my gou sal sê Voor ek my drome met jou deel En al my woorde jou verveel As jy my nie meer wil hê Sal ek weer opstaan, nie gaan lê Want daar’s ’n sonskyn-nuwe dag Wat vir my wag

Open Book Festival Report 3: A whale of a time

Bibi Slippers 2011-09-22  Henrietta Rose-Innes’s latest novel, Nineveh, was launched in the Iziko Museum’s Whale Well on Wednesday afternoon as part of the Open Book Literary Festival in Cape Town.

"Black rose" by Peter Rogers

Peter Rogers 2011-09-21 Black rose I thought I’d found my one in a million Thought I’d found trustworthy second opinion Once again I am the one who is fooled Mistreated, unforgiving as I lie here beaten with my face of anguish I can’t stand this anymore (Growl) It’s about time I ...

"Stephanus Johannes Paulus Kruger" deur Andre Sturgeon

Andre Sturgeon 2011-09-21 Stephanus Johannes Paulus Kuger Vers 1 Is dit ons wat so moet wees en treur? Is dit ons wat so moet kyk wat gebeur? In my hart is daar iets wat my verskeur In my land vrees ek vir dit en meer ...

"Sigarette en Pille" deur Andre Sturgeon

Andre Sturgeon 2011-09-21 Sigarette en pille Vers 1 Ma, ek wens jy was meer daar vir my Maar ek verstaan hoe seer jy kry En ek wens ek kon nog ’n rukkie bly Maar dis tyd dat ek moet vlerke kry

"Uit die pen van my" deur Andre Sturgeon

Andre Sturgeon 2011-09-21 Uit die pen van my Vers 1 Het jy die mooi maan gesien Skyn so mooi op kwart voor tien Wonder of jy sien wat ek nou sien Het jy my gesien probeer Weer en weer oor al die seer Wat meer kon ek vir ons twee gee

"Not so perfect" by Gareth James

Gareth James 2011-09-21 Not so perfect I’m not so perfect I’m not the blanket keeping you safe You might not know it But my heart bleeds like pouring rain

"Life's way" by Dries Millard

Dries Millard 2011-09-21 Life's way Wake up, start your day with a routine cliché Nothing ever changes, all these familiar faces and places Everything bores you and you think to yourself It’s all just a waste of time …

"Pushed aside" by Gareth James

Gareth James 2011-09-21 Pushed aside Verse There he stood so hungry and confused And all he thinks is “What did I do to you? What have I done to deserve this Do you think that it could be any worse?”

"Meisie" deur Dries Millard

Dries Millard 2011-09-21 Meisie vreemde meisie met donker sjokolade-bruin oë met sonlig-glimlag en mengelmoes-tong met snaakse sêgoed wat ander verstom met ’n soektog na iets om in te glo

"Ons sal bly leef" deur Dries Millard

Dries Millard 2011-09-21 Ons sal bly leef Tyd, sonder prys en onbeskryflik, wat soos ’n ewigheid voor ons lê. Hoe kan ons ons weerhou van al die die gedagtes en emosies wat in ons opbou? Vir wat draai dinge altyd skeef in die deurmekaar en gejaagde wêreld waarin ons leef?

"Terug in die verlede" deur Dries Millard

Dries Millard 2011-09-21 Terug in die verlede met verlede wat homself in die hede herhaal kom herinneringe van tye toe net water en liefde al wat nodig en goed genoeg was

Big Book Chain Chat #79: Short, Sharp & Snappy

2011-09-21 Well, no one wants to inflict on school students the “hoary old chestnuts”, those dreadful one-act plays like The Monkey’s Paw and The Bishop’s Candlesticks that seem to have been around for centuries

"No walk in the park" by Ria Venter

Ria Venter 2011-09-20 No walk in the park Life as we know it Is no walk in the park Every day, in every way like a blind walk in the dark Life as we grow it Is no walk in the park Every day, in every way We drag our ...

"Tonight" by Ria Venter

Ria Venter 2011-09-20 Tonight Hold me in you arms, dance with me Please my love, can’t you see How much I crave our life How much I love to be your wife? Let’s make tonight our special night In the dimmed ...
Top