Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam. Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.
Ria Venter2011-09-20Dis geen fantasie dié Fantasie en realiteit het die geneigdheid tot lê teenoor mekaar Hier is niemand gespaar Refrein Dwaal dan maar af Vinniger, vinniger Vinnig, draf dit kaf Wil jy dalk ontsnap ...
Ria Venter2011-09-20'n Sommer lekker liedjie Vanoggend vat ek die pad En ry deur die paaie van my kop En soos die modder om my spat Kan ek net nie ophou tob Refrein Ken jy die draaie van tyd Ken jy vrese, wyd en syd? Sê my, ...
Johann P Boshoff2011-09-20Stille vraag Wat om my hart se hut vou sag soos ‘n doek van vel, en bring – vreemd – ‘n stilte wat van tuiskoms my vertel? Wat kom beweeg my gees kaalvoet hier op die langpad en stap ...
Vaders van ons vaders Vaders van ons vaders, op wieke van my lied vlieg vrae uit my mond na u van onder rots en gruis: vrae oor verkeerdheid, van herwaarts of derwaarts, bly net hier waar ek dan nou is of ...
Johann P Boshoff2011-09-20You Never Cried for Me you cried for seagulls in oil and sludge for aimless whales washed out on shores for bone-starved cattle in spreading deserts you cried for forests being burned for crops that ...
Johann P Boshoff2011-09-20I Need You to Need Me You came into my life needing me to hold you, to console you when love had left you when he had said he was not what he was for you. And so I took you in the heartbroken you the ...
Johann P Boshoff2011-09-20Verbeeldingsvlug kom ons verbeel ons niks word onthou nie geen ding is gedoen nie geen hart aangeraak nie net die swyende toekyk die kaatsende spieëls kerende skynsels wat harte versteen kom ons ...
Ferdinand de Bruyn2011-09-20Die Son Die see Die son en die strand Dankie Here vir die see Die strand en die son Die son deur die water op my rug as ek later op die strand uitspoel sal ek vir jou soek tussen die see Die son en die ...
Ferdinand de Bruyn2011-09-20Die Wind as die water spat die reën val en die mense slaap lê ek op jou skouer en dink aan wat kan kom en kan wees waar gaan jy my kry as die wolke breek Hoe gaan ons dit doen sonder jou is ek ...
George L Weber2011-09-20Peace Stirring open wounds. Nursing healed skin, Bite the hand that feedss Stroke the knife that cut so deep, hit thy brother swear thy mother slice thy sister , turn from thy father, why care, love ...
George L Weber2011-09-20Stand Shaken out of sock and boot Shaken from heart to root What have Satan come to loot Stand tall and steady Be always right and ready Taken through calm and trial Taken your direction dial Taken but ...
George L Weber2011-09-20Boerseun-hart Ek word wakker met boerseun-hart Terug in my kinderjare met geen hartspyn of smart Ek verlang na fisiese harde werk Die klein dorpie en klipsaalkerk Vroeg Sondagoggend nagmaalkelk Die lewe die ...
George L Weber2011-09-20Beloftes Ek is lus en verkoop my siel vir goed Wat help lojale geloof sweet en bloed Waar is God met hand van oorvloed Hoe veel meer moet ek verlede vergoed Waar is die beloftes en woorde van moed God van ...
Nadia Lia Smit2011-09-2037 grade Celsius Dis ’n lang nag wat nog voorlê, En die donker sluk my in. Daar is so baie wat ek nog vir jou moet sê, Maar ek weet nie waar om te begin.
Natascha Swart2011-09-20Broken Pieces Like a reflection of a mirror smashing on the ground. My life has been in pieces all year round. Piece by piece I keep picking it up but I’m tired, tired of sitting around.
Natascha Swart2011-09-20Liefdeswolke Diep lê die spore iewers op ‘n strand. Onder water versteek maar nog so vlak, vlak in my hart. Ek staan op ‘n berg, dit is Tafelberg en op die wind hoor ek nog jou naam.
Hsien Lou2011-09-20I'll be there The blossoming of flowers in the air Time passes but the tears remain so bare The two pairs of footsteps on the sand Fade and only one remains on land
Hsien Lou2011-09-20Life is a gift Children are crying, crying in the street I hear them wailing for something to eat I see the people, people pass them by Never bothering to look and wonder why