Lirieke
Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.
"Partykeer" deur Tilla Diedericks
2012-12-03 Partykeer wil ek sommer net onder die bed gaan lêAs ek moeg geluister is na wat ander mense sê
Partykeer wil ek sommer op die huis se dak gaan dans
"Onegte ek" deur Jac Johan van Zyl
2012-12-03 Hou op om so vir my te kykHou op om so in my in te kyk
Ek het als gegee
Ek het als probeer
"Ode to TLO" by Rob Nel
2012-12-03 No time for goodbyeYour soul just flied
away to heaven
where you belong
"Neurotic Love" by Rob Nel
2012-12-03 Between two oceans liestwo things that will change a life
One is good, the other is better
One is people, the other is love
"'n Switzerland in Worcester" deur Floris Brown
2012-12-03 Hoe lank moes ons wagvir die reën om te kom?
Hoe lank moes ons wag
vir blomme om te blom?
"Moedeloos" deur Nicholas Muller
2012-12-03 Die skromer verlange in duister se gawesons lewe op onbeskryfbare bates
wat egte emosies vir ons behou
"Middernag" deur Nicholas Muller
2012-12-03 Dis middernag en ek lê buitemet die donkerte wat my omvou
Ek wens jy was hier langs my
terwyl jy my in jou arms hou
"Liefde Oorwin" deur Nicholas Muller
2012-12-03 Ek sien hoe jou gemoedere saktoe sy verby jou loop
Die girl wat eens jou lewe was
vir ewig weggestroop
"Let me be your better day" by Nicolé Harris
2012-12-03 Disappearing seems likethe way to go
Don’t get me wrong
I’m not running away
"Môre se brief" deur Jaydey Sass
2012-12-03 Gee my pen en papierwant môre wil ek vir haar
? hartverklarende brief stuur
"Klaradyn" deur Floris Brown
2012-12-03 Klaradyn, bly weg van diebietjies-bietjies wyn
Dis nog te vroeg om so
te proe aan al die bietjies soete wyn
"Kaapstad Blues" deur Rob Nel
2012-12-03 Hier sit ek saam met Gert TergDik gesuip aan die Tassenberg
Hokkie hoog bo die stad se geraas
Nettie sy nooi het hom vir 'n dealer verlaat
"In my drome" deur Joy Landman
2012-12-03 Hier tussen die sterrewaar ek my soms bevind
Hier naby die maan
in die sprokies van ? kind
"Hartland" deur Izak Pretorius
2012-12-03 My hart trek punt en die verlange loop vêrtot daar waar skaap- en boklammers blêr
Ek smag na my droë, dorstige land
Namakwaland, my hart se pand
"Glo" deur Nicholas Muller
2012-12-03 Sal jy my glo as ek sê als gaan okay wees?Sal jy my glo as ek sê ons gaan oorleef?
Sal jy my glo as ek sê ek wil net daar wees
en met jou in my lewe leef?
"Find me" by Minien Hattingh
2012-12-03 Breathe in my lifeConquer the endless shadows
Feed on the light
Fend off all fears of darkened perception
"Fooled" by Franklin Esau
2012-12-03 I remember you came to me at a time when love was far awayNever thought that it could find my way
You were gorgeous, beautiful and kind
so it never cross my mind
you'll be leading me to go astray
"Down on me" by Rob Nel
2012-12-03 I saw you smilesmiling down on me
Smiling for the whole world to see
Oh, just smiling, just smiling
for eternity
"Die Tafel" deur Emile Hager
2012-12-03 Hier is ek, hier is jy, die tafel is gedekSit jy daar, ek sit hier, elkeen op sy plek
"Dankie vir iemand soos jy" deur Floris Brown
2012-12-03 Dankie vir iemand soos jyWaar het jy so skielik vandaan gekom?
Soos critters skielik hier en daar verdwyn
