Teater
Theatre columns, reviews and interviews
Sjaka S Septembir oor Nag van die slang-uil en die legendariese Staal Burger
2020-07-21"Ek het geen idee wat die feeste van die toekoms vir ons inhou nie, maar ek is flippen nuuskierig en opgewonde daaroor … al kom elke nuwe geboorte met pyn."
Radiodramas: 2020-New Voices-program (Kunstekaap)
2020-07-02Menán van Heerden gesels met Rafiek Mammon oor die Kunstekaap se meertalige 2020-New Voices-program in die tyd van COVID-19. Die teaterproduksies word vanjaar as radiodramas uitgesaai.
Persvrystelling: ’n Unieke uitsending van Jeanne Goosen se Elders aan diens
2020-06-19Liefhebbers van Jeanne Goosen se werk kan uitsien na ’n uitsending van haar 2009-kabaret, Elders aan diens. Dié stuk word deur Nicole Holm, Frieda van den Heever en Luna Paige opgevoer.
"Keep your imagination active": an interview with the Fleur du Cap Theatre Award for Innovation in Theatre winners
2020-06-08"[E]ngage in dialogues with other artists; take a duologue and Zoom it with another actor; join the Facebook Shakespeare soliloquy group and learn and perform a favourite soliloquy online; plan a season for a small theatre venue for the first six months after lockdown …"
Die Boer – by die huis: restaurant-teater open digitale platform
2020-06-08Op Donderdag 11 Junie stel die Boer restaurant-teater sy eerste vertoning op hul splinternuwe digitale platform, Die Boer – by die huis, bekend.
Press release: The Baxter's Zabalaza Theatre Festival is calling for play script applications for the 2021 season
2020-06-04The Zabalaza team has come up with a new and exciting model for applications with the introduction of a Script Writing Programme, which came about in response to the global COVID-19 pandemic and its effects.
Die eerste Toyota US Woordfees-teaterskryflaboratorium – ’n onderhoud
2020-06-04"Die idee is hier om skrywers te ondersteun terwyl hulle aan hulle idees en tekste skaaf – die projek is ’n impetus vir skrywers wat nou (soos die res van die wêreld) tuis sit en wroeg oor wat om volgende te doen."
Kunste wat ’n verskil maak: ’n onderhoud met Amelda Brand
2020-05-21"Kunste het die vermoë om ruimtes te skep en te hou vir kommunikasie, waar ons kan stories uitruil, wat meer as een perspektief kan hou."
NATi-aansoeke oop vir produksievoorleggings
2020-05-14Die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi) is op soek na nuwe, innoverende idees in ’n verskeidenheid genres: musiekteater, drama, komedie, dans- of bewegingsteater en lewende kuns. Alle aansoeke moet teen 1 Junie 2020 om 17:00 ingedien word.
O Brose Aarde – ’n Misorde vir die Nuwe Verbond
2020-05-06Antjie Krog se MI(SA), wat in 2019 by die Toyota US Woordfees uitgevoer is, se boodskap is in die tyd van die korona-pandemie toepasliker as ooit tevore. Die digter het die volledige Afrikaanse teks en klankopnames waarin sy gedeeltes voorlees, eksklusief aan LitNet beskikbaar gestel.
Die Boer vier sy 15de verjaarsdag
2020-05-06"En so vier die Boer restaurant-teater in Durbanville sy 15de verjaarsdag in grendeltyd."
Woord(TRO)fees se beste opkomende kunstenaar: "Geduld is die grootste les"
2020-04-30"Ek dink geduld is die grootste les. Geduld met die proses en met jouself." René Cloete was betrokke by die kinderteaterproduksie Huppelkind onder leiding van Marthinus Basson, en met Joanie Combrink, Stian Bam en Andrico Goosen as deel van die geselskap.
Press release: The Baxter Theatre Centre launches Baxter Radio during lockdown
2020-04-28In response to the impact of coronavirus and the nation-wide lockdown, the Baxter Theatre Centre has launched a brand new initiative called Baxter Radio, aimed at recording school setworks, children’s books, new South African works and classics. These will be made directly accessible to The Baxter’s subscriber database and to community radio stations.
Persverklaring: Aansoeke vir Jakes Gerwel Stigting se skrywershuis oop
2020-04-28’n Uitsonderlike geleentheid word aan belowende dramaturge gebied om onder professionele mentorskap aan hul tekste te skaaf. Vir die Suidoosterfees en die Jakes Gerwel Stigting is die ontwikkeling en bevordering van ontluikende talent ’n saak van erns, daarom word gefokus op dramaturge wat aan die begin van hulle loopbane staan en nog nuut in die bedryf is.
"Die dramagogga het my gebyt"
2020-04-22Brutney Singrew is ’n jong opkomende aktrise wat in die teaterproduksies Ek, Eva en Wat’s oppie menu by vanjaar se Zabalaza-fees by die Baxter-teater opgetree het. Cliffordene Norton gesels met haar oor haar loopbaan en toekomsdrome.
Fonds ter ondersteuning van die Pierneefteater in Pretoria
2020-04-06"Op hierdie oomblik sal fondse benodig word om virtuele konserte te reël en aan die publiek beskikbaar te stel, om die gees van die Pierneefteater lewend te hou, en om gereed te wees vir daardie oomblik wanneer die teater weer volledig aktief word."
Die kunste in die tyd van COVID-19: Antoinette Louw
2020-03-19"My hart breek. Vir almal wat werk verloor het – letterlik in ’n japtrap – die laaste paar dae."
2020 Zabalaza-toekennings: "Jy weet nooit waarheen dié fees jou kan lei nie"
2020-03-19"Op Saterdag 14 Maart 2020 is die Zabalaza-toekenningsgeleentheid by die Baxter-teater in Kaapstad gehou. Tydens die geleentheid is toekennings vir die beste draaiboek, akteur en aktrise, beste vernuwende produksie en vele meer uitgedeel."
Toyota US Woordfees 2020: Die sonkamer, ’n resensie
2020-03-18Hierdie resensie is geskryf op Saterdagaand 14 Maart. Op daardie stadium was daar nog ooglopend baie bejaardes in die teater.
