Toyota Stellenbosch Woordfees
US Woordfees 2018: Fotoblad 4
2018-03-09Hier is nog ’n paar foto's van items op die diverse program wat by vanjaar se US Woordfees aangebied word. Daar is werklik iets vir almal!
US Woordfees 2018: INK gratis beskikbaar – Uitgawe vyf
2018-03-09’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees Vrydag se uitgawe.
US Woordfees 2018: Vlerke vir almal
2018-03-09"Mens hoop amper ’n filmregisseur besluit om die storie grootskerm toe te vat, want Erskine se verhaal oor hoe om met boelies te werk te gaan, verdien beslis ’n groter gehoor."
US Woordfees 2018: Weerkaats
2018-03-09"Weerkaats, met die lieflike Milan Murray, het laas jaar reeds die lig gesien, maar hierdie drama se lof word steeds uit alle oorde besing."
US Woordfees 2018: Foto's – Afrika my verlange | Afrique mon désir
2018-03-09Afrika my verlange / Afrique mon désir is 'n multimedia-wêreldmusiekproduksie met David Kramer as regisseur, en met musikante Laurinda Hofmeyr, Schalk Joubert en die Afrique mon désir Ensemble. Die produksie word afgerond deur animasie deur Diek Grobler.
US Woordfees 2018: INK gratis beskikbaar – Uitgawe vier
2018-03-08’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees Donderdag se uitgawe.
US Woordfees 2018: Fotoblad 3
2018-03-08Liné Enslin deel haar foto's van boek- en diskoersgesprekke wat op Woensdag 7 Maart plaasgevind het.
US Woordfees 2018: Die dans van die watermeid
2018-03-07"Als word geïmpliseer en bitter min word eksplisiet bevestig. Dis waar die krag van die verhaal lê. Dis ’n droom en ’n gedagte."
US Woordfees 2018: Klara Maas se hart is gebreek, ensomeer: Die vloeistof-trilogie
2018-03-07"As jy uit jou maag wil lag en stom wil staan oor die tweemanskap se dinamiese samespel, moenie die stuk misloop nie."
US Woordfees 2018: Korreltjie Kantel
2018-03-07"Waar stemkunstenaars vantevore verantwoordelik was vir die dialoog tussen die liedjies, word die beeldskone Christine Truter en die talentvolle Wessel Pretorius ingespan om in ’n klein en intieme spasie gestalte aan die vuurwarm verhouding te gee."
US Woordfees 2018: INK gratis beskikbaar – Uitgawe drie
2018-03-07’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees Woensdag se uitgawe.
US Woordfees 2018: Die feëkoningin, ’n resensie
2018-03-07"Henry Purcell se Die feëkoningin is ’n semi-opera, en soos Izak Grove se programnota vir Kaapstad Opera se nuwe produksie aandui, beteken die term presies wat dit sê: dit is ’n werk wat slegs ten dele uit konvensionele opera bestaan en wat, benewens die sang, uitgevoer word met dans- en spraakrolle, sowel as instrumentale items."
US Woordfees 2018: Tjieng Tjang Tjerries – ’n onderhoud met Jason Jacobs
2018-03-07"Wanneer hy skep, wil en moet jy luister en kyk."
US Woordfees 2018: Kook & Geniet – foto's
2018-03-06Hier is ’n paar foto's van Eunice van den Berg en Lise Swart se kosdemonstrasie van disse uit die immergewilde Kook & Geniet.
US Woordfees 2018: INK gratis beskikbaar – Uitgawe twee
2018-03-06’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees Dinsdag se uitgawe.
US Woordfees 2018: Fotoblad 1
2018-03-06Liné Enslin deel foto's van interessante gesprekke wat op Maandag 5 Maart plaasgevind het.
US Woordfees 2018: Gespreksgenoot: ’n brieweboek
2018-03-05"Liesbeth sê haar ma was ’n baie emosionele mens en het ’n lewe van dankbaarheid gelei. Haar groot vreugde in die lewe was boeke en mense."
US Woordfees 2018: INK gratis beskikbaar – Uitgawe een
2018-03-05’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Lees die eerste uitgawe.
US Woordfees 2018: Pieter en die wolf, gedagtes van ’n ma
2018-03-05"Philip de Vos is ook daar, ewe aanwesig as die son, en hy is in alle opsigte die ster van die vertoning. Sy manier om die storie van Pieter en die wolf te vertel is fantasties."
