Kuns
Art columns, interviews and notices
Langsame intimiteit: wat jy weet en wat jy wys
2022-10-27"Wat my telkens verbaas het tydens die konferensie, was die weerloosheid van die sprekers en die vrygewigheid waarmee hulle hulself blootgestel het deur hulle persoonlike ervarings met akademiese inhoud te verweef en daardeur die gehoor in te lig én aan te raak."
Persverklaring: Kunspraatjie – Alex Duffey oor Rembrandt van Rijn se Die nagwag
2022-10-27Jy word hartlik uitgenooi na die volgende lesing deur Alex Duffey wat handel oor die kunswerke wat gereken word as van die beste werke ter wêreld. Sy lesing oor Rembrandt van Rijn se Die nagwag kan vanaf 18:00 op 25 Oktober 2022 aanlyn gekyk word.
Press release: True Pan-Africanism – a look into the future of Africa
2022-09-27The exhibition includes the representation of the Afrikaner folk and native peoples of Africa and combines our diverse and beautiful cultures into one. It is something not to be missed. It is unlike anything seen before. It’s what we need. This is art for the future. Unity on the continent begins at home.
Persverklaring: Kunspraatjie – Alex Duffey oor Michelangelo se Sistynse Kapelplafon
2022-08-23Jy word hartlik uitgenooi na die volgende lesing deur Alex Duffey wat handel oor die kunswerke wat gereken word as van die beste werke ter wêreld. Die lesing kan vanaf 18:00 op 23 Augustus 2022 aanlyn gekyk word.
Motte en die kuns van transformasie
2022-07-18"Hoe ons onsself sien, en hoe ons onsself vir die wêreld wys, is iets wat oor tyd verander. Baie mense spandeer tyd in die kas (amper soos ’n kokon) voor hulle reg is om hulle volle self vir die wêreld te wys."
Somerset East and the Walter Battiss Museum: an interview with Ros Turner
2022-07-10"Battiss is a huge subject! Briefly, he was born in Somerset East in 1906 and became South Africa’s best abstract artist. He is still considered to be our best water colour artist."
Persverklaring: Kunspraatjie – Alex Duffey oor Botticelli se Primavera
2022-06-23Alex Duffey se lesing "Botticelli se Primavera verbeeld beskaafde gedrag vir alle tye" handel oor die kunswerke wat gereken word as van die beste werke ter wêreld. Die lesing kan op die SA Akademie se sosialemediaplatforms gekyk word.
Press release: Cape Town Museum offers online access to collections, exhibitions
2022-06-15On Tuesday, 14 June 2022, the Museum Service of the Department of Cultural Affairs and Sport launched Cape Town Digital – the new website for the Cape Town Museum.
Hermanus FynArts-persverklaring: sewe feeskunstenaars vier tien jaar as huldeblyk aan Marilyn Martin
2022-06-07Marilyn Martin het oor die jare heen ’n sleutelrol in die Hermanus FynArts gespeel. Die tentoonstelling vier haar lewe en nalatenskap, sê die feesorganiseerders. Die fees vind vanaf 10 tot 19 Junie 2022 plaas.
Press release: Medium | A retrospective exhibition | Isa Steynberg | ’n Oorsiguitstalling
2022-05-04To celebrate the 80th birthday of renowned and versatile Pretoria artist Isa Steynberg, the Association of Arts Pretoria will be exhibiting several works of art in different media. | Ter viering van die vermaarde Pretoria-kunstenaar Isa Steynberg se tagtigste verjaarsdag, word etlike kunswerke in verskillende media wat sy deur haar lewe gemaak het, by die Pretoriase Kunsvereniging uitgestal.
Press release: NIROX Winter Sculpture Exhibition 2022 Good Neighbours
2022-04-29NIROX has invited universities across the country to each appoint a curator to develop their own take on Good Neighbours, as well as private and public institutions in neighbouring states to submit contributions.
Persverklaring: KKNK 2022 visuele kunsuitstalling nou aanlyn beskikbaar
2022-04-28Die derde KKNK virtuele galery neem kunsliefhebbers deur al die vertrekke van die Prince Vintcent-gebou in Oudtshoorn, waar die KKNK 2022 visuele kuns uitgestal is.
Breytenbach Sentrum-persverklaring: Die hand die mond die hartvlamvol
2022-04-20Jy word uitgenooi na ’n gesprek deur openingspreker Marilet Sienaert op Saterdag 23 April 2022 om 11:00 by die Breytenbach Sentrum in Wellington.
Nog stories teen my muur deur Matthys Strydom: ’n resensie
2022-04-12"Meer as blote rekord is Nog stories teen my muur, soos die eerste Stories teen my muur, die neerslag van ’n lewe met kuns – ’n seldsame soort boek in die tyd waarin ons leef – en aanduiding van een man se versamelsin. Oor die kuns kom die leser heelwat te wete, maar so ook oor die mens Matthys Strydom."
Persverklaring: Stilspraak, Strijdom van der Merwe en Landkuns deur Carina van der Walt by NALN
2022-04-04Hiermee ’n vriendelike uitnodiging na ’n lesing deur Carina van der Walt oor die jongste ontwikkeling in Strijdom van der Merwe se kuns. Dit hou verband met die werk van die Nederlander Piet Mondriaan en vind neerslag in argitektuur.
Meevoerend elegant en melancholies: William Kentridge se kortprente
2022-03-16"Dit is in dié animasieprente waarin onthou en vergeet, benadruk en uitwis, die gewig van geheue en die kortstondigheid van vergeet vasgevang word in houtskool en uitveër." – Johan Myburg lewer verslag oor Alex Duffey se taksering van William Kentridge se nege Drawings for projection.
Saam-mekaar-anders-maak as beweging – ’n perspektief op Breyten Breytenbach se skilderkuns tydens COVID-19
2022-03-01"Hoe vind die saam-mekaar-anders-maak as kompas van hierdie Breytenbach-inisiatief neerslag in die visuele werk? Soos wanneer ’n leser ’n bundel oopslaan en aan ’n gedig begin lees, kom ’n kyker te staan voor ’n skildery, maar hoe word ’n moontlike interaksie of saam-mekaar-anders-maak van stapel gestuur? Wat is dit wat in beweging kom, en waaruit bestaan so ’n wisselwerking?"
Zeitz MOCAA releases a commemorative publication Home is where the art is
2022-02-14"Like its exhibition counterpart, Home is where the art is, the book, has been curated into five thematic sections that give insight into the experience of lockdown: relations, the garden, outside, inside and time. Through imagery and text, each theme is explored in varied dimensions."
CUBE Exhibition Opening: Connected
2022-01-31Reuniting three Boland College Ceramic Department Studio graduates and their lecturers.
Persverklaring: Cognisance deur Joni-Leigh Doran
2022-01-03Tematies handel Doran se besonderse kunswerke oor die komplekse verhouding tussen mens en perd.
