Kuns
Kunsrubrieke, -onderhoude en -kennisgewings
Art columns, interviews and notices
Art columns, interviews and notices
ABSA KKNK 2013 Kuns: Vanitas 2013
2013-02-12 Vanitas 2013 poog om hierdie ou-wêreldse tema in hedendaagse Suid-Afrikaanse skilderkuns raak te sien, met 'n lys van gevestigde en belowende kontemporêre skilders op die uitstalling.ABSA KKNK 2013 Kuns: Silence is Golden
2013-02-12 Die wenner van die 2009 ABSA l’Atelier, Stephen Rosin, sal sy ABSA KKNK debuut by hierdie jaar se fees maak met ‘n solo-uitstalling met die prikkelende titel “Silence is Golden: Political Language, Euphemism and Bullsh#t”.ABSA KKNK 2013 Kuns: Vergete verledes
2013-02-12 In Vergete verledes word deur olieskilderye onder meer gefokus op die geskiedenis van Suid-Afrikaanse minderheidsgroepe.ABSA KKNK 2013 Kuns: Befoxycated, etc.
2013-02-12 Met die Befoxycated, etc.-uitstalling vier Annelie van der Vyver die verhouding tussen verskeie generasies en hulle foksterriërs.Body Worlds: Marvelling at the human form or macabre fascination?
2013-01-03 Walking into the exhibition is much the same as walking through the doors of a medical museum. Foetuses in various stages of development are on display in glass casings, an inevitable start to an exhibition partly titled … the Cycle of Life.SA-illustreerders: Marjorie van Heerden
2012-12-18 Marjorie van Heerden gesels oor hoe moederskap en die aanmoediging van Hennie Aucamp haar loopbaan beïnvloed het.Top 12 2012: Kunstenaars
2012-12-14 Die bekende landskapkunstenaar Strijdom van der Merwe het sy lys van top 12 kunstenaars van 2012 met LitNet gedeel. Hier is sy lys:Opening of the exhibition “5 Solo’s”
2012-12-12 Opening of the exhibition “5 Solo’s” at theARTbusiness in Piketberg on Saturday 15 December 2012.Die Broederbond-sitkamer bied meer as 'n gesellige kuier
2012-11-16Die Kaapste kunstenaar Pierre le Riche se ondersoek na die geskiedenis van Afrikaner-manlike oorheersing vergestalt in ’n uitnodiging om die Broederbond-sitkamer binne te gaan.
Marlene Dumas skenk Johannes Vermeer-prysgeld
2012-11-14 Baie amper het Marlene Dumas se sterk Afrikaanse uitspraak veroorsaak dat die honderde genooide gaste in die imposante Prinsenhof in Delft nie besef het wat sy gesê het nie: dat sy wél Nederland se belangrike Johannes Vermeer-prys 2012 aanvaar, maar die prysgeld van 100 000 euro, meer as ’n miljoen rand, nie vir haarself hou nie, maar skenk aan die nagraadse kunsopleiding Ateliers.Gemeenskapsentrum norSA in Wellington: Waar jy jouself leer ken
2012-10-23 "Op die dag toe die sentrum geopen is, toe die eerste Mej norSA speech en die koor daarna hul lied sing, is daar nie ’n droë oog nie." Albert Maritz vertel van die gemeenskapsentrum norSA in Wellington.Everybody loves the drawings UK illustrator Emily Gravett loves drawing
2012-10-17 From picking strawberries and life on the road to award-winning illustrator – Emily Gravett talks to Naomi Meyer after her recent visit to South Africa.Louise Kritzinger art exhibition
2012-09-26 Louise Kritzinger, Master’s student at the University of Pretoria and former winner of the PPC Cement Sculpture Award, opens her solo exhibition on 28 September.Pendoring 2012-finaliste bekendgemaak
2012-08-31 Ná ’n rekordoes inskrywings, is Pendoring trots om aan te kondig dat daar vanjaar 92 Pendoring-finaliste is.In Imbewu we Trust: an interview
2012-08-29 On Thursday the 31st of August 2012, the launch of the Imbewu Trust takes place in Cape Town. Sam de Romijn, co-founder, gives Naomi Meyer some background on the Trust.Sterflikheid vergestalt in ’n paar spykerhakke
2012-08-23 "Die Suid-Afrikaanse kunstenaar Steven Cohen se film Golgotha (2007-9) bevraagteken wat dit is om mens te wees in ons huidige Westerse samelewing."Is daar dan gay-kuns ook?
2012-08-20"Op Woensdag 13 Julie 2012 was daar tydens die Vryfees in Bloemfontein in die kategorie 'Van Rensburg Patoloë Boekefees' ’n bespreking van die onderwerp: '’n Gay kunstenaar: is daar dan gay-kuns ook?' Hiermee dan Danie Botha se teks wat as basis vir die opnames gedien het."
