Kuns

Kunsrubrieke, -onderhoude en -kennisgewings
Art columns, interviews and notices

ABSA KKNK 2013 Kuns: SA Moleskine Art + Design Project

2013-02-12 Moleskine is ‘n Italiaanse reeks hoë kwaliteit notaboeke en sketsboeke wat vervaardig word in Milan. Kunstenaars het tekeninge, voorbereidende sketse en proto-tipes gemaak. Die gekose tema was “Introspeksie”.

ABSA KKNK 2013 Kuns: The Tom Waits for No Man

2013-02-12 Na aanleiding van die suksesvolle Leonard Cohen Altaarstuk-uitstalling, kureer Gordon Froud ’n nuwe groepuitstalling gebaseer op die lewe en lirieke van Tom Waits.

ABSA KKNK 2013 Kuns: Aantekeninge/Notes

2013-02-12 Dit is met trots dat die ABSA KKNK 2013 optree as gasheer vir die 2011 wenner van die ABSA l’Atelier, Ian Grose.

ABSA KKNK 2013 Kuns: The Last of Us

2013-02-12 Die meeste van Gutter se werk word gewy aan 'n ??toenemend wyer begrip en interpretasie van die idee van ons daaglikse bestaan op die randjie van gevaar.

ABSA KKNK 2013 Kuns: “... when you feeling like a lady...”

2013-02-12 “You belong with us if they think you are a man but you are feeling like a lady.”

ABSA KKNK 2013 Kuns: Amper Almal

2013-02-12 Amper almal deur Alex Hamilton

ABSA KKNK 2013 Kuns: Spoor

2013-02-12 Theo Kleynhans, bekende kunstenaar en kurator bring vanjaar ‘n uitstalling van sy eie werk na die ABSA KKNK.

ABSA KKNK 2013 Kuns: Mans-Mens

2013-02-12 Koch werk met digitale manipulasie van beelde en skep ryk visuele en multi-dimensionele kunswerke waarvan die titels baie belangrik is.

ABSA KKNK 2013 Kuns: Vanitas 2013

2013-02-12 Vanitas 2013 poog om hierdie ou-wêreldse tema in hedendaagse Suid-Afrikaanse skilderkuns raak te sien, met 'n lys van gevestigde en belowende kontemporêre skilders op die uitstalling.

ABSA KKNK 2013 Kuns: Silence is Golden

2013-02-12 Die wenner van die 2009 ABSA l’Atelier, Stephen Rosin, sal sy ABSA KKNK debuut by hierdie jaar se fees maak met ‘n solo-uitstalling met die prikkelende titel “Silence is Golden: Political Language, Euphemism and Bullsh#t”.

ABSA KKNK 2013 Kuns: Vergete verledes

2013-02-12 In Vergete verledes word deur olieskilderye onder meer gefokus op die geskiedenis van Suid-Afrikaanse minderheidsgroepe.

ABSA KKNK 2013 Kuns: Befoxycated, etc.

2013-02-12 Met die Befoxycated, etc.-uitstalling vier Annelie van der Vyver die verhouding tussen verskeie generasies en hulle foksterriërs.

Body Worlds: Marvelling at the human form or macabre fascination?

Claudia Jansen van Rensburg 2013-01-03 Walking into the exhibition is much the same as walking through the doors of a medical museum. Foetuses in various stages of development are on display in glass casings, an inevitable start to an exhibition partly titled … the Cycle of Life.

SA-illustreerders: Marjorie van Heerden

Marjorie van Heerden, Bibi Slippers 2012-12-18 Marjorie van Heerden gesels oor hoe moederskap en die aanmoediging van Hennie Aucamp haar loopbaan beïnvloed het.

Top 12 2012: Kunstenaars

Strijdom van der Merwe 2012-12-14 Die bekende landskapkunstenaar Strijdom van der Merwe het sy lys van top 12 kunstenaars van 2012 met LitNet gedeel. Hier is sy lys:

Opening of the exhibition “5 Solo’s”

2012-12-12 Opening of the exhibition “5 Solo’s” at theARTbusiness in Piketberg on Saturday 15 December 2012.

Die Broederbond-sitkamer bied meer as 'n gesellige kuier

Chrizane Geldenhuys, Pierre Le Riche Kuns 2012-11-16

Die Kaapste kunstenaar Pierre le Riche se ondersoek na die geskiedenis van Afrikaner-manlike oorheersing vergestalt in ’n uitnodiging om die Broederbond-sitkamer binne te gaan.

Marlene Dumas skenk Johannes Vermeer-prysgeld

Ena Jansen 2012-11-14 Baie amper het Marlene Dumas se sterk Afrikaanse uitspraak veroorsaak dat die honderde genooide gaste in die imposante Prinsenhof in Delft nie besef het wat sy gesê het nie: dat sy wél Nederland se belangrike Johannes Vermeer-prys 2012 aanvaar, maar die prysgeld van 100 000 euro, meer as ’n miljoen rand, nie vir haarself hou nie, maar skenk aan die nagraadse kunsopleiding Ateliers.

Gemeenskapsentrum norSA in Wellington: Waar jy jouself leer ken

Albert Maritz 2012-10-23 "Op die dag toe die sentrum geopen is, toe die eerste Mej norSA speech en die koor daarna hul lied sing, is daar nie ’n droë oog nie." Albert Maritz vertel van die gemeenskapsentrum norSA in Wellington.

Everybody loves the drawings UK illustrator Emily Gravett loves drawing

Emily Gravett, Naomi Meyer 2012-10-17 From picking strawberries and life on the road to award-winning illustrator – Emily Gravett talks to Naomi Meyer after her recent visit to South Africa.
Top