Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Hoe lyk Die bleek man op my hakke?

Anneliese de Wet 2013-09-18 "Dit gee die leser ’n smakie van ’n lewe met skisofrenie. En dit is uiteindelik die doel van boeke soos dié: om die leser iets te laat ervaar van die leefwêreld van die persoon wat aan ’n geestesversteuring ly. En dít kry sy met sukses reg."

Welkom tuis, Adam Small

Michael le Cordeur 2013-09-17 Dit was voorwaar 'n historiese oomblik, Saterdag 14 September. Net mooi 'n jaar nadat Small die Hertzogprys ontvang het (12 September 2012, om presies te wees), het hy besluit om sy stilte te verbreek.

ATKV-Woordveertjies 2013

Izak de Vries 2013-09-16 Die ontvangers van 2013 se ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 13 September by D’Aria in Durbanville aangewys. Izak de Vries het foto's geneem.

Ilse van der Merwe gesels oor Jan Braai se Vuurwarm

Ilse van der Merwe, Naomi Meyer 2013-09-11 In Jan Braai se jongste boek, Vuurwarm, staan daar by die erkennings: "Ilse van der Merwe het aangebied om te help en sy was reg!" Maar wie is hierdie Ilse van der Merwe van wie Jan Braai praat?

Bekendstelling: Pastoor deur Pat Stamatélos

2013-09-10 Tafelberg en Waverley-biblioteek nooi jou na die bekendstelling van Pat Stamatélos se nuwe roman, Pastoor.

Writers and journalists – do you you have the beginnings of a book in your bottom drawer?

2013-09-04 Entry for the City Press book award of R60 000 is now open. The award is made annually to enable a writer to complete a nonfiction manuscript.

Uitnodiging: Karoo-kantate deur Marié Heese word bekendgestel

2013-09-04 Karoo-kantate is Marié Heese se eerste jeugverhaal in meer as twee dekades. Tafelberg en Protea Boekwinkel nooi jou na die bekendstelling op 21 September.

Kaalvoet oor die highway

Alfred Schaffer, Clinton V du Plessis Onderhoude 2013-09-04

"Die skrywers Clinton V du Plessis en Afred Schaffer het mekaar by Cradock se Olive Schreinerfees raakgeloop en 'n gesprek het posgevat wat eenvoudig op LitNet voorgesit moes word ..."

Score my 'n gwai – Marlize Hobbs en Nathan Trantraal gesels oor Marlize se jongste boek

Marlize Hobbs, Nathan Trantraal 2013-09-04 “Om te skryf is ’n eensame ding en dis oukei om soms eensaam te voel maar dan wil jy uit ’n state van connectedness uit slip into daai loneliness, die eensaamheid kan nie eerste wees nie, jy makeer ’n plek om na terug te keer as jy klaar geskryf het.”

Score my 'n gwai: 'n resensie

Nathan Trantraal 2013-09-04 "Die unieke taalgebruik, ’n mengsel van Afrikaans, Engels en Tswana, spring van die blaai af en trek jou binne met al twee arms. Daar is ’n diepte en wysheid in die taalgebruik en dit voel deurlopend oorspronklik oud en nuut."

Kortlyste van die M-Net Toekennings 2013 weerspieël die betowering van Suid-Afrikaanse skryfkuns

2013-09-02 "Innovering en waagmoed kenmerk die kortlyste van M-Net se Literêre Toekennings vir 2013. Gekies uit ’n totaal van 96 romans in al 11 amptelike tale, reflekteer die kortlys vir die M-Net Toekennings weer eens die betowering van Suid-Afrikaanse skryfkuns."

Book launch: Sharp Edges by SA Partridge

2013-08-28 Human & Rousseau and The Book Lounge invite you to the launch of Sharp Edges by SA Partridge on Sunday 8 September.

Boekbekendstelling: Gourmet susters / Gourmet Sisters

2013-08-27 Human & Rousseau nooi jou uit na die bekendstelling van Gourmet Susters deur Ilse Fourie en Sue-Ann Allen op 5 September.

Hartepad: Boekbekendstellingsgeleentheid

2013-08-27 Gerrit Rautenbach se kortverhaalbundel Hartepad is op 21 Augustus 2013 in Stellenbosch bekendgestel. Hy het met Johan Bakkes oor reiservaringe en skryf gesels.

Sefika Awards dinner: Photos of the event

Izak de Vries 2013-08-16 At the annual Sefika Awards dinner, which was held recently, outstanding service to the publishing and bookselling industry was celebrated. Izak de Vries took photos at the event.

Hartepad deur Gerrit Rautenbach bekendstelling

2013-08-12  Johan Bakkes gesels met skrywer, reisiger en fotograaf Gerrit Rautenbach oor sy foto-uitstalling en kortverhaalbundel Hartepad.

Slagyster deur Rudie van Rensburg: Bekendstelling

2013-08-08 Queillerie en Bargain Books nooi jou na die bekendstelling van Rudie van Rensburg se debuutroman, Slagyster.

Kosblik: ’n Blik op die kos, die skrywer én die boekbekendstelling

Izak de Vries 2013-08-02 Kosblik, ’n versameling kosstories deur skrywers, digters, joernaliste, essayiste, koskenners, woordvrate en ander skeppers is op Woensdag 31 Julie by Casparus op Stellenbosch bekendgestel.

LitNet Akademies-resensie-essay: Alfabet van die voëls – ’n Intertekstuele labirint

Marietjie Lambrechts 2013-08-01 Naudé keer na sestien jaar in die buiteland terug na Suid-Afrika. Alfabet van die voëls is deels die produk van ’n meestersgraadstudie in kreatiewe skryfkuns onder leiding van Marlene van Niekerk aan die Universiteit Stellenbosch.

Monument: Gesprek oor om die boek op te rig

Maretha Maartens, Danila Liebenberg 2013-07-30 Danila Liebenberg voer 'n onderhoud met Maretha Maartens oor haar jongste roman.
Top