Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Foto's: Pretoria-bekendstelling van Klimtol deur Etienne van Heerden

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2013-10-28

Graffiti Boekwinkel in Lynwood Bridge, Pretoria was Donderdagaand die gasheer vir die bekendstelling van Etienne van Heerden se jongste roman, Klimtol.

Vat die pad met 'n skrywer en NB-Uitgewers

Elzebet Stubbe, Naomi Meyer 2013-10-25 Op Facebook is daar ’n foto van ’n paar skrywers in ’n kind se stootskraper. Wat maak hulle daar? Elzebet Stubbe vertel.

Uitnodiging na die bekendstelling van Die oorlog kom huis toe

2013-10-25 Tafelberg Uitgewers nooi jou hartlik na die bekendstelling van Die oorlog kom huis toe. Albert Grundlingh en Bill Nasson, redakteurs, gesels op 29 Oktober 2013 by die Oude Libertasteater in Stellenbosch oor die boek.

Eenakters gesoek

2013-10-24 Best Books, ’n druknaam van NB-Uitgewers, is opsoek na eenakters vir ’n splinternuwe bundel vir Afrikaans graad 12-leerders.

Lokprent: Klimtol deur Etienne van Heerden

2013-10-22 Kyk na die lokprent van Etienne van Heerden se jongste roman.

Boekbekendstelling in Stellenbosch: Klimtol

2013-10-22 Tafelberg, Protea Boekwinkel en LitNet nooi jou hartlik uit na die boekbekendstelling van Klimtol deur Etienne van Heerden op 30 Oktober 2013 by De Oewer, Stellenbosch.

Melville-poësiefees: Ingrid Jonker-prys oorhandiging

2013-10-18 Hennie Nortjé sal op 20 Oktober tydens vanjaar se Melville-poësiefees die Ingrid Jonker Prys in ontvangs neem vir sy debuutdigbundel, In die skadu van soveel bome.

Pastoor deur Pat Stamatélos en Die hart van ’n ma deur Abraham Phillips

Riette Rust 2013-10-17 Riette Rust vergelyk en resenseer twee boeke - in albei hartverskeurende verhale staan die ma-figuur sentraal: Pastoor en Die hart van ’n ma.

Skadu’s van gister deur Marzanne Leroux-Van der Boon

JB Roux 2013-10-16 “Marzanne Leroux-van der Boon ... is al lank met ons. As ’n ywerige Afrikaanse leser nie reeds as jeugdige met haar boeke kennis gemaak het nie ... sou hy of sy wel later met een van haar gevoelvolle romans vir volwasse lesers kennis gemaak het.”

Resensie: Skrapnel deur Irma Venter

Madri Victor 2013-10-15 Skrapnel het my dalk nie so vinnig soos Skoenlapper oorrompel en bekoor nie, maar dit is ‘n lekker krimi wat my wél enduit geboei het: die intrige is vermaaklik, speel af teen ‘n lekker tempo en slaag daarin om spanning op verskeie vlakke op te bou.

Boekbekendstelling in Bloemfontein: Klimtol

2013-10-15 Tafelberg en Exclusive Books by die Loch Logan Waterfront in Bloemfontein nooi jou hartlik uit na die boekbekendstelling van Klimtol deur Etienne van Heerden.

Boekbekendstelling in Pretoria: Klimtol

2013-10-15 Tafelberg en Graffiti Lynnwood Bridge bied aan Graffiti Woord en Wingerd - die boekbekendstelling van Etienne van Heerden se Klimtol.

Maar Tintin in Tibet reis ver, maar ook binnetoe

Cas Wepener 2013-10-08 "Ja, trane is die seep vir die siel en enige leser kan soos die skrywer van hierdie resensie ... met die lees van hierdie boek in die woorde van die agterplatteks 'óf jou gat, óf ’n wonderwerk' sien."

Ilza Roggeband: "Boek skryf is nogal ’n skrikwekkende ding ..."

Henry Cloete, Ilza Roggeband 2013-10-08 "Ek het ’n redelike idee gehad waar ek wou eindig, maar ek het eers na ’n paar hoofstukke op die moordenaar besluit. Toe ek besluit het wie dit is, was ek baie versigtig om niks te verklap sodat die leser dit moet uitvind nie ..."

As die wind kom draai tydloos relevant

Nini Bennett-Moll 2013-10-01 "Bostaande stukkies dialoog onderstreep dat die vestiging van die meesternarratief histories deur die optekening van die heersende magsdiskoers bepaal is, terwyl die slawe, diensbodes en matjiesgoedmense oorwegend ongeletterd was."

Skryf, etikette en 'n blik op Lewensblik

Marzanne Leroux-Van der Boon, JB Roux 2013-10-01 "In die letterkunde, en veral hier by ons, moet ’n skrywer nou maar eenmaal betitel word en daardie titel hou jy, al doen jy wat jy wil." Marzanne Leroux-Van der Boon gesels oor Lewensblik.

Score my 'n gwai: Foto's van bekendstelling

2013-10-01 Score my 'n gwai deur Marlize Hobbs is op 14 September 2013 in Hatfield bekendgestel. Protea-boekwinkel deel hul foto's met LitNet.

Klimtol speel én besin

Louise Viljoen 2013-10-01 "Dit is ’n volkome oortuigende en meevoerende roman waarin die skrywerslens oopgestel word vir ’n wye spektrum van menslike ervaring, maar daar ook erkenning gegee word aan die behoefte om terug te keer na ’n ruimte van oorsprong, of dit nou dié van die gesin of die eerste bron van inspirasie is."

’n Misdaadskrywersfees

2013-09-27 Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV), in samewerking met ’n aantal Suid-Afrikaanse uitgewerye, stel ’n fees van misdaadskrywers bekend wat oor drie provinsies sal strek. 

Haar naam is Ragel: 'n resensie

JB Roux 2013-09-23 "Haar naam is Ragel slaag as storieboek én as ’n Christelike roman, een wat nie te ver vir oorsese eweknieë (wat gereeld in Afrikaans vertaal word) hoef terug te staan nie."
Top