Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Doolhof deur Rudie van Rensburg: ’n doolhof van gebeure en juwele

Maryke Roberts Resensies 2022-12-05

"Dit laat jou omblaai tot in die nanag wanneer jy weet jy gaan dit die volgende oggend ontgeld."

Bargain Books-kompetisie: Waarom is jy lief vir Suid-Afrika?

Bargain Books Boeke en skrywers 2022-12-02

Vertel ons waarom jy lief is vir Suid-Afrika. Staan so ​​’n kans om drie boeke te wen!

Bargain Books competition: What do you love most about South Africa?

Bargain Books Books and writers 2022-12-02

Tell us what you love most about South Africa. You will stand a chance to win three fabulous books by South African authors.

Elf dae in Amsterdam deur Elizabeth Wasserman: ’n resensie

Magdel Vorster Resensies 2022-12-01

"Het ek maar boeke soos die Elf dae-reeks gehad, sou ek nie net ’n paar vrae oor Europese lande kon beantwoord nie, maar moontlik ook 'instinktief' meer empatie met ander se lewenservaringe hê."

Fresh off the press: The dao of Daniel by Lodewyk G du Plessis

LitNet Jonathan Ball-portaal 2022-12-01

Daan van der Walt, a Latin-quoting, God-fearing former Kalahari farmer, visits his estranged son in China. He soon finds himself on a difficult path (the dao of the title) to come to terms with his feelings of remorse and guilt.

Die tragiese saak van Pamina Vermaak word ’n fliek

LitNet Film 2022-11-23

Die topverkoper Die tragiese saak van Pamina Vermaak, deur die joernalis en skrywer Annie Klopper, het in 2018 verskyn en word nou ’n fliek. Die verfilming aan dié romantiese komedie het reeds begin en die rolverdeling sluit jong talent en verskeie Suid-Afrikaanse legendes in. 

Pasverskyn: Whitey: Sakereus van Shoprite deur Niel Joubert

LitNet Boeke en skrywers 2022-11-22

Whitey Basson, een van SA se suksesvolste sakeleiers, word beskryf as “geniaal”. Whitey het ’n legende geword toe hy, in SA se beroemdste oorname, die sukkelende OK Bazaars vir R1 gekoop het.

Toeganklik, nie maklik nie; ’n lesersindruk van Veldhospitaal 12 deur Marinda van Zyl

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2022-11-21

"Die oorwegende indruk wat ek van hierdie boek het, is dat dit ’n interessante onderwerp is wat op ’n boeiende manier verpak is. Deur die gebruik van briewe word die onderwerp op ’n toeganklike manier vir ’n leser aangebied."

Vyf sekondes voor Vrydag deur Ihette Senekal: ’n boekresensie

Anke Theron Resensies 2022-11-21

"Kom ons gesels oor die ooglopende olifant in die vertrek: Dié is die hoeveelste boek oor ’n selfdegeslagverhouding tussen twee meisies in Afrikaans? Presies. Daar is beslis min."

Bargain Books-kompetisie: Jy kan ’n stapel boeke wen!

Bargain Books Boeke en skrywers 2022-11-17

Vertel ons wie jou gunstelingfiksieskrywer is en staan ​​’n kans om ’n stapel boeke te wen!

Press release: Illegal sharing of Our poisoned land on social media

LitNet Books and writers 2022-11-17

A pirated, hacked copy of Our poisoned land by Jacques Pauw is being shared on social media. The author and NB Publishers have taken great risks to bring this important investigative work out into the open. So please read it, but also do the right thing, and please pay for it.

The blood’s quest for silver: a book review on Blood and silver by Jan Glazewski

Jean Meiring Books and writers 2022-11-16

"And so, the memoir’s two narrative and thematic strands – both of which evoke the irresistible pull of the past, of ancestral voices – are woven tightly into a fascinating and compelling account of a life richly and intensely lived. This is a story of family: of losses and of surprising, abundant gains. It is a tale of growing up as an outsider of sorts in a country committed to employing taxonomy to divide."

Polsslag: ’n onderhoud met Marie Lotz

Naomi Meyer, Marie Lotz Skrywersonderhoude 2022-11-15

"Deur gewelddadige fiksie te skryf erken ’n misdaadfiksieskrywer dat daar iets bestaan soos onmenslike wreedheid, en dit gee aan my as skrywer die geleentheid om dit te bestudeer. In Suid-Afrika veral is ons baie ingestel op geweld; ons is deeglik bewus van die gruweldade wat deur misdadigers gepleeg word. Om sin te maak daaruit, wend ons ons tot kuns en fiksie. Vir my is dit egter belangrik dat die geweld en grusaamheid in my fiksie nie sinloos is nie."

Lesersindruk: Swartz kloof sy siel soos die Rooi See in Kies die lewe oop

Stefaans Coetzee Lesersindrukke 2022-11-14

"Sy Facebook-plasings waarin hy mense by die skryf van die boek betrek, is toegestroom en hy deel ook van hierdie hartverskeurende brokkies in sy boek."

Bamboozled: in search of joy in a world gone mad deur Melinda Ferguson: ’n boekresensie

Louis Awerbuck Resensies 2022-11-09

"Die lewe is beslis nie vir sissies nie, en Melinda Ferguson is beslis geen sissie nie. Sy klim kaalvuis en onbeskaamd in haarself in, en neem die leser op vele insigvolle perspektiewe en roetes van haar deurwinterde en welbeskrewe ervaringe."

Pasverskyn: Doolhof deur Rudie van Rensburg

LitNet Boeke en skrywers 2022-11-09

Kassie en Rooi pak hul ondersoek sonder forensiese rugsteun aan, en al die verdagtes hardloop kringe om hulle. Gaan iemand dié keer vir Kassie ore aansit – en met die perfekte moord wegkom?

Dryf deur Cecilia Steyn: ’n resensie

Henriëtte Loubser Resensies 2022-11-08

"Met Dryf vestig Steyn haarself as ’n bedrewe, veelsydige skrywer en verras sy lesers van haar heerlike liefdesverhale met ’n uitdagende en bevredigende speurverhaal. Dryf is ’n verhaal wat die leser mag bybly en laat nadink oor die vervlegtheid tussen mens en natuur en oor hoe lank dit nog moontlik sal wees om onbevange in die see te kan dryf asof jy 'tussen skitterende sterre sweef'."

Die lekkerlag-pretboek: ’n onderhoud met De Wet Hugo

Naomi Meyer, De Wet Hugo Skrywersonderhoude 2022-11-08

"Dis 100% geskik vir ’n lang rit in ’n motor of ’n vakansie waartydens niggies en neefs mekaar uiteindelik weer na ’n lang tyd sien. En dit kan selfs aan die begin van die skooljaar in die klaskamer gebruik word as ysbreker op die eerste dag."

Press release: Mignonne Breier wins Sunday Times Literary Award for Bloody Sunday

LitNet Books and writers 2022-11-03

Mignonne Breier has won the 2022 Sunday Times Literary Award for non-fiction for Bloody Sunday: The Nun, the Defiance Campaign and South Africa’s Secret Massacre, published by Tafelberg, an imprint of NB Publishers.

Top