Pasverskyn: Die laaste kanariegeel notaboek deur Anchien Troskie

  • 0

Die laaste kanariegeel notaboek
Anchien Troskie
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798183703

Mia Steyn is nog bloedjonk wanneer haar broer haar een laatmiddag by ’n losieshuis in Bloemfontein aflaai. Dis toe sy by ’n stowwerige boekwinkel instap dat Mia besef dis waar sy wil werk. Kort voor lank vind sy haar voete én verloor sy haar hart.

Die laaste kanariegeel notaboek is die jongste roman uit die pen van blitsverkoperskrywer Anchien Troskie. Niks is ooit soos dit lyk op die oppervlak nie, besef ’n mens weer met die lees van hierdie aangrypende storie binne-in ’n storie. 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top